Kommentaar

It’s not just a barbershop, it’s a community

Kashiefah valentyne 2021-12-01 I genuinely love it, it took you to a place you could vividly see. I would love to see that Mr Charles pieces be published one day!

Die geskiedenis van die lemoenbome in die binnehof van die Ou Goewermentsgebou in Bloemfontein

Amanda S.du Plessis 2021-12-01 Ek het hierdie artikel nou baie geniet. Dis altyd goed om meer van ons geskiedenis te leer, alhoewel hierdie lemoenstorie verfrissend anders is. Dit was aangenaam om agter die skerms te loer. Dankie daarvoor.

It’s not just a barbershop, it’s a community

Ayabukwa 2021-12-01 It is a very inspiring story and gives us a point of view of people who struggle to show themselves to the world because of comments people make. He made a great example of a barber and including his own experiences.

It’s not just a barbershop, it’s a community

Leah White 2021-12-01 Beautiful. Never been so captivated by a piece of work such as this. Very talented writer indeed. 👏

It’s not just a barbershop, it’s a community

Lilitha Xhelo 2021-12-01 Nicely written 🥰

It’s not just a barbershop, it’s a community

Rachelle Greeff 2021-12-01 Of Abaas vroue doen of nie, ek gaan na hom toe vir my volgende sny. En luister. Well-written, Zubayr, and sommer happy birthday too.

It’s not just a barbershop, it’s a community

Mpho Kananelo Zaal 2021-12-01 This is a very beautiful article. I love that this shines a light on the hair community in other cultures other than mine because usually its only black people who have a story to tell about their hair, barbershop and hair salons so it is really refreshin

It’s not just a barbershop, it’s a community

Sesethu Ndlazilwana 2021-12-01 It was a lovely essay to read❤️

It’s not just a barbershop, it’s a community

Sesethu Ndlazilwana 2021-12-01 It was a lovely essay ❤️

Omikron: Durf ’n mens met op vakansie gaan?

Heidi 2021-12-01 Mens behoort nie eers op skuilnaammenings te reageer nie.

Suid-Afrika

Angus 2021-12-01 Beste Herman, koop vir jou 'n rugsak, tent en 'n slaapsak, en gaan op 'n staptoer hier in die Drakensberge. Na so 'n maand se gestappery skryf jy weer vir ons 'n gedig. Groetnis

Omikron: Durf ’n mens met op vakansie gaan?

Annora Eksteen 2021-12-01 Antispekulasie kan glad nie briljante kritiese skrywe eien nie.

Omikron: Durf ’n mens met op vakansie gaan?

Barend van der Merwe 2021-12-01 Baie mense. Die ding met "baie mense" is, hulle kry hulle inligting op whatsapp. En van oom Swannie van die slagpale, wat sy "navorsing" doen op YouTube. Want die media is mos gekaap deur die Nuwe Wêreldorde. Dit is hoekom nog net 34% gevaksineer is.

Omikron: Durf ’n mens met op vakansie gaan?

Johan 2021-12-01 Elsabe, dankie vir 'n nugter en weldeurdagte skrywe. Saluté

Gooi weg daai vooropgestelde idee oor hoe antivaksers lyk

F C 2021-12-01 Dit is mi 'n kwessie van geloofwaardigheid.Die ANC het in die onlangse munisipale verkiesings groot terugslae ondervind want die paty se geloofwaardigheid was op die spel. Hoe oortuig jy mense na soveel onvervulde beloftes en waar jy nie eers jou eie orga

Egskeiding: Is ek geregtig op my eks-man se pensioengeld?

Esabe 2021-11-30 Ek wil net graag iets meedeel wat my grensloos irriteer. As twee mense 'n boedel saam opbou en dan besluit om te skei - is verdeling 100% korrek. Maar moet asseblief nie aanspraak maak op iemand se pensioen of polis of huis wat HYSELF OF SYSELF opgebou

Omikron: Durf ’n mens met op vakansie gaan?

Annora Eksteen 2021-11-30 Angswekkend - en mens kan glad nie verstaan dat daar nog so baie mense is wat nie die inentings gekry het nie.

Biltong

Jammer maar 2021-11-30 Jammer, maar min mense praat so deurmekaar, probeer hou by een of die ander taal. Dit raak steurend.

Omikron: Durf ’n mens met op vakansie gaan?

Antispekulasie 2021-11-30 Ek weet nie wat die skrywer se ondervinding en opleiding tov die viruspandemie en virologie is nie, maar die artikel is deurspek van spekulasie. Dis eintlik maar net 'n inenting-strategie-promosie. Enige redelike mens behoort by die tyd te weet dat dit si

Biltong

J Fouche 2021-11-29 Very descriptive and interesting reading.

’n Klein bietjie magic, ’n lesersindruk met hulp aan taalonderwysers

Leone Tiemensma 2021-11-29 Briljante en insiggewende bespreking. Baie dankie

Biltong

Christa Hahn 2021-11-29 Uitstaande beskrywing van hoe alles so omtrent 60 jaar gelede hier op Graaff-Reinet gebeur het.

Biltong

Rory Sullivan 2021-11-29 Enjoy these stories. Takes me back to the good old days.

Biltong

Jenine 2021-11-29 Mooi so Elise!

Biltong

Anziske Kayster 2021-11-29 Regte egte Graafrikaans Elise. Dankie❤

Gangsters deur Carla van der Spuy: ’n resensie

Carla van der spuy 2021-11-29 Jy kan dit na Carlavanderspuy@gmail.comstuur

Matriekvraestelle: Landboutegnologie (2018)

LitNet 2021-11-29 Hallo! Hier is die indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied. As die notas waarna jy op soek is nie daar is nie, kan jy altyd kyk of daar nie

Suid-Afrika

Lien Botha 2021-11-29 Vintage Herman Lategan. Droewelik waar, ritmies ontgogelend strompelend stotterend en helaas ... 'n beeldskone lem; geslyp vir die laaste avondmaal.

Matriekvraestelle: Landboutegnologie (2018)

Dann 2021-11-29 Notas vir Landbou-Teg.

Suid-Afrika

Herman Lategan 2021-11-29 Dankie meneer - waardeer dit baie.

Gooi weg daai vooropgestelde idee oor hoe antivaksers lyk

Marianne de Jong 2021-11-29 Wat is die antivakser-vriendin se redes?

Gooi weg daai vooropgestelde idee oor hoe antivaksers lyk

Pietie Steyn 2021-11-29 Bettina is reg. Die stommiteit van nie-vaksineer takel net soos die virus enigeen sonder aansien des persoons. Selfs mens se beste, geleerde, belangrike en/of welgestelde vriende.

Lost in my mind

Mich 2021-11-29 Liam, those few words are beyond beautiful and magical. I can imagine your poem being used in a movie or story.

Suid-Afrika

Daniel Hugo 2021-11-29 Dit is nou wat ek 'n gedig noem, Herman! Meesleurend en met 'n kragtige slot.

wit soos walvismae

Angus 2021-11-29 Ek stem saam met Ben Cronje. Ou Zeus het darem geweet hoe om met die wolk, Nephele, te toor.

My pad met COVID-19: drie ervarings van die virus

Janetta Ackerman 2021-11-28 Ek het positief getoets vir covid in Julie 2021, hoofpyne, hoëkoors, moes my afsonder vir 10 dae, het begin beter voel, in Oktober 2021 voel ek weer dieselfde , maar kon nie asem kry nie, het oormatig begin hoes, en daar was bloed in my slym, het dadelik

Gangsters deur Carla van der Spuy: ’n resensie

LitNet 2021-11-28 Andria. Stuur gerus 'n e-pos aan lapa@lapa.co.za - hulle sal die e-pos aan Carla stuur.

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Oktober 2021

Marita Op't Hof 2021-11-27 Kan u asseblief vir my 'n resensie van Dominique Botha se nuutste digbundel DONKERBERG stuur.
Top