Andria2021-11-27Goeie naand Carla.
Ek sal graag vir jou 'n e-pos wil stuur, maar weet nie of jy dit self ontvang nie. Ek is tans besig om jo boek oor Mens of Monster te lees. Ek sou graag my opinie aan jou wou gee, aangesien my man ok in die gevangenis was. Ek het baie r
Barend van der Merwe2021-11-27Jy leef jou nogals in in die politici se woorde en doen en late. Anders gestel, jy trek jou dit erg aan. Jy het skynbaar hoë verwagtinge van al die mense. Die Boeddhisme leer mens om nie met verwagtinge te leef nie. Verwagtinge is die teelaarde van teleu
Fanie Cloete2021-11-25Fassinerende onderhoud. Geluk aan al drie deelnemers. Julle laat reg geskied aan die komplekse aard van FW de Klerk. Ek brei uit op spesifieke aspekte by https://www.facebook.com/fanie.cloete.98/.
Sarie2021-11-25Jy is so reg. In baie artikels word die regses en tinfoeliehoedjies as antivaksers uitgemaak. Een joernalis het haar hele artikel gewy aan Afrikaners wat voorloop met die malligheid. Ek het te doen met mense uit verskillende etniese groepe, asook geleerde
Stephen2021-11-24Baie dankie aan almal vir die baie opbouende kommentare. Ek waardeer dit geweldig. Die grootste dank kom egter die wonderlike mense van Merweville toe. Groetnis.
anthony 'Speedo' Wilosn2021-11-24Ek stem dat ons op die toekoms moet konsentreer, maar nie die lesse vergeet wat ons uit die verlede en die geskiedenis geleer het nie - ons nabetragting moet eerlik geskied. Dit is al manier hoe ons saam die toekoms sal binnegaan. Dié herinner my aan die
Rosette Jordaan2021-11-24Ek ontdek nou eers die nuwe fontein van LitNet, en boonop Marita, een van my ikone! Nou weet ek ook waarheen om te gaan met my rondloopstories en foto's! Dankie LitNet, dankie Marita! Ek gaan nog baie drink uit dié fontein ...
Elna2021-11-24Marita dankie dat jy ons saam op julle reis neem en julle wedervaringe met ons deel. Die mooiste foto vir my is die van die Katetraal in Sienna.
Veilige reis verder.
Koot Bosman2021-11-24Hennie, ek lees jou mededelings met groot waardering en insig. Vir ons geslag is jou inligting van groot waarde. Vir die jonger geslag wat nie daardie tyd van oorgang beleef het nie, is dit bloot inligting sonder werklike betekenis. In wese was die verwik
Brenda2021-11-23Wilhelm Verwoerd, dit maak nie saak hoe en hoeveel keer mnr De Klerk verskoning vir apartheid gevra het nie - julle sal nooit tevrede wees nie! Sy verskonings kom uit sy hart.
Marietjie du Preez2021-11-23Wat 'n aangrypende verhaal. Ek het gehuil; ek het gelag, ek het geween ... die laaste episode het net te gou aangebreek. Dit was hartstogtelik mooi. Net te kort. Ek hoop Nico Scheepers gaan hierdie karakters weer laat herlewe. Die ontknoping was 'n verras