Kommentaar
Elders gesien: Theuns Jordaan en vanjaar se verliese
Carina Stander 2021-11-18 Baie dankie, Lana, vir jou vriendelike woorde.
Hoe het jy tydens die inperkingstyd gemaak toe dit verbode was om drank te koop?
Raed-na-Gael 2021-11-18 Dit wat ek "stook" is van skougehalte en bevat nie enige bestanddeel soos hierbo vermoed word nie. Gesondheid!
Elders gesien: Theuns Jordaan en vanjaar se verliese
LANA MEYER 2021-11-18 Liewe Carina, dankie dat jy "sê" wat ons almal voel: Nèèèe, nie nog 'n verlies van 'n hartsmens nie ... Jou sus: hulle het in een van my ekstra huisies tuisgegaan by die Oog toe jou ma en pa hospitaal toe is. Jou ouers was ontsettend geliefd hier...
Die onvoltooide verhaal van die Hardekraaltjie-begraafplaas
Grunaille Marks 2021-11-17 What a gem! Well written and researched, Mr Fortuin. Knowledge is indeed power, this article not only uncovers rich history, but it is a huge contribution to Cape Town and South African History. Insightful, and thought provoking indeed. Thank you for givi
Jong akteurs gesoek vir nuwe kykNET-reeks
William 2021-11-17 Ek is tans 15 jaar oud en het nog altyd gedroom van so 'n geleentheid. Hoop U hulle sal my 'n antwoord gee.
FW hét ’n keuse gehad
Tollo Hatem 2021-11-17 Adam Small se gedigte het my gewete tov die rassevraagstuk as kind geweldig gevorm. Was vir my ook altyd een van die grootste skandes - en natuurlik was daar baie meer, dat hy 'n permit moes hê om sy eie toneelstukke by te woon! Ai, dat enige een nog ka
Verkleurmannetjie deur François Bloemhof, ’n lesersindruk
Francois Verster 2021-11-17 Wat 'n uitstekende en onderhoudende ontleding van 'n duidelik uitsonderlike boek!
Persverklaring: Skryf in vir kykNET se Wie word ’n miljoenêr?
Danika Rossouw 2021-11-17 Ek wil graag my pa inskryf - Pieter Rossouw. Sy algemene kennis is baie goed. Wanneer is die volgende datum om in te skryf?
Die pers, die Broederbond en FW se besluit
Hennie van Deventer 2021-11-17 Hierdie reaksie is vir my kosbaarder as korale, om 'n Bybelse woord in 'n ander verband in te span. Dankie, Barend. Ek ag dit 'n eer dat jy reageer. Ek glo jou natuurlik. Die woord "kwantumsprong" sal egter in my eie herinneringe altyd 'n Barend du Ples
Wiskunde, graad 7, November: gratis vraestel en memorandum
LitNet 2021-11-17 Hallo! Dankie vir jou navraag. Ons help waar ons kan, en ek stel voor jy kyk na ons indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai hierdeur - dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die vraest
Wiskunde, graad 2: eerste kwartaal – vraestel en memo
LitNet 2021-11-17 Hallo! Dankie vir jou navraag. Ons help waar ons kan, en ek stel voor jy kyk na ons indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai hierdeur - dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die vraest
Hoe het jy tydens die inperkingstyd gemaak toe dit verbode was om drank te koop?
Hans Richardt 2021-11-17 Reusedwerg, ek het gepruim vir 'n tyd, maar hel, dis sleg en gee my maagwerk. Sommige manne het hul vuil lusern gesmous as tabak. Ander het rou tabak wat hulle gebruik vir molkrieke uitroei, ten duurste gesmous. Nou ja, rou tabak help vir dieresiektes, m
Die pers, die Broederbond en FW se besluit
Barend du Plessis 2021-11-17 Dankie Hennie, vir hierdie betekenisvolle onderhoud. Ek het dit terdeë geniet en bêre dit beslis in my lees-gou-weer rakkie. Behalwe dat dit soos altyd louter vreugde was om jou keurige Afrikaans te ervaar, is daar baie stof wat ek graag weer wil lees e
’n Swerfjaar vir seniors, aflewering drie: Allerhande alledaagse wonderwerke
Annora Eksteen 2021-11-17 Baie dankie vir nog 'n kleurryke vrolike vertelling vol van al die belewenisse!
’n Vraaggesprek met Pieter Fourie – teaterman, digter en woordkunstenaar
JOHAN COETZEE 2021-11-17 Kosbare onderhoud.
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Leon Wessels
JOHAN COETZEE 2021-11-17 Baie goeie onderhoud. Goeie perspektief deur 'n eerstehandse getuie: Leon Wessels. Ek hou daarvan dat daar nie altyd selfregverdiging is nie maar sterk selfkritiek. Freek weet ook hoe.
Elders gesien: Die owerheid en die brandslang
Leonie Grondel 2021-11-17 Keep them coming, Elise. I’m absolutely enthralled!
FW – die einde van ’n era
Annora Eksteen 2021-11-17 Ontroerende video. (Ek wonder net wat die mooi kunswerke was. Die skildery en die beeldjie.)
Hoe het jy tydens die inperkingstyd gemaak toe dit verbode was om drank te koop?
Reusedwerg 2021-11-17 Raed, jy moenie spot nie. Ek het 'n pel wat my in sy bar/kroeg besigheid wou intrek as vennoot. Gelukkig sê ek vir hom, kom ons probeer so drie maande se probasie voorlat ek enigsins in die besigheid inkoop. Die eerste maand het dit so so gegaan. Die ven
Hoe het jy tydens die inperkingstyd gemaak toe dit verbode was om drank te koop?
Reusedwerg 2021-11-17 Jip, 'n man het daggrem jou tgggrots.
Wiskunde, graad 7, November: gratis vraestel en memorandum
Marlize Steenekamp 2021-11-17 Ek het gehoor die plek kan my baie help met my Wiskunde ...
’n Swerfjaar vir seniors, aflewering drie: Allerhande alledaagse wonderwerke
Jannie Pretorius 2021-11-17 Die hoogtepunt van my week sover - dankie!
Bybelstories in perspektief deur Sakkie Spangenberg: ’n lesersindruk
Gerrit Boonstra 2021-11-17 Beide boekies lewer 'n bydrae om te verstaan dat bybel en kerklike dogmas, met al sy mites en rites en liturgie, iets heel anders is as die bevindinge van die wetenskap se rasionele bewysvoerings. Dat dit vir ons Calvinistiese geïndoktroneerde christene
Wiskunde, graad 2: eerste kwartaal – vraestel en memo
Alida Swarts 2021-11-17 Hi da ek wil graag weet of dit moontlik is om vir my graad 2 wiskunde se vrae en antwoorde vir die laaste kwartaal kan stuur. 🙏en baie 🤗
Elders gesien: Die owerheid en die brandslang
Jenine 2021-11-17 Nog 'n lekker kleurvolle memory .... dankie, Elise!
Graad 6: Afrikaans Huistaal – Junie-hersieningsvraestelle en memorandums
LitNet 2021-11-17 Goeiedag! Hier is die gedeelte van LitNet se skole-indeks wat spesifiek van toepassing is op graad 6-leerders: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad6. Blaai daardeur om te sien watter vraestelle beskikbaar is en klik telkens op
Graad 8, Afrikaans Huistaal: vraestelle en memoranda
LitNet 2021-11-17 Goeiedag! Hier is die indeks van ons skolevraestelle wat spesifiek op graad 8 van toepassing is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad8. Blaai daardeur om te sien wat kan help, en klik telkens op die skakels om die inhoud grati
Tegnologie, graad 7: vraestel en memo vir die vierde kwartaal
LitNet 2021-11-17 Goeiedag! Hier is die gedeelte van die LitNet-indeks van skolevraestelle wat spesifiek op graad 7's van toepassing is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad7. Rol daardeur en klik telkens op die skakels om die vraestelle gratis
Kom na my tuin, Rosa Rosarum
THERESA Postma 2021-11-17 Ek het hierdie skryfsel terdeë geniet. Baie dankie!
Aan die Sala-bestuur: My redes waarom ek nie die poësieprys aanvaar nie
Jannie Pretorius 2021-11-17 Mnr de Lange se reaksie herinner my aan die brutaliteit en eiesinnigheid van Afrikaanse mense tydens apartheid - ek vind dit onaangenaam.
Elders gesien: Die owerheid en die brandslang
Philip Laubscher 2021-11-17 Dankie. Ek onthou daai aand soos gister.
Afrikaans se verklarende woordeboeke: gister, vandag en môre
Stefan de Villiers 2021-11-16 Het enige iemand al gehoor van hierdie ditsem.io webwerf? Baie dankie.
FW hét ’n keuse gehad
George Pieter Redelinghuys 2021-11-16 Raed-na-Gael: Ek wonder dikwels hoe Afrikaner-ouers moet voel oor die toekoms van hulle kinders en kleinkinders in 'n land wat alleen tekens van agteruitgaan toon. Daar is nou lande in die Verre Ooste soos Taiwan, Suid-Korea, Thailand en Singapore wat in
Elders gesien: Die owerheid en die brandslang
Lucille McGahey 2021-11-16 Aai hoe lekker lag ek!! My Niggie Reinet te Water Naudé was met Dr selfde van getroud natuurlik na Drs Billy ens. Sy het nou Die Stalle as gastehuis op Graaff-Reinet.
Hoe het jy tydens die inperkingstyd gemaak toe dit verbode was om drank te koop?
Hans Richardt 2021-11-16 Raed-na-gael, dit was tyd waarin man moes oorleef. Ek rook in elk geval nog steeds goedkoop sigarette en as ek by tandarts in Douglas kom, kom ek by kelder daar. Die eikehoutverouderde soetwyn is wonderlik. Ek koop egter groot maat soet sjerrie en dit hou
FW hét ’n keuse gehad
Raed-na-Gael 2021-11-16 Julle moenie vergeet nie, na amper 30jr is Afrikaner seuns en dogters geensins verseker van 'n werksgeleentheid nie. Waar gaan jou kinders/kleinkinders werk - oorsee? Wat het geword van "Suid-Afrika is vir almal"?
Hoe het jy tydens die inperkingstyd gemaak toe dit verbode was om drank te koop?
Raed-na-Gael 2021-11-16 Dwerg, hier het ons nou ou Hans - hy's 'n smokkelaar want ek's seker hy het geen drankhandelaarslisensie nie. Wonder ook of hy dalk sy rookgoetjies afgeskaal het na die mindere gehalte wat beskikbaar geraak het siende dat die amptelike handelaars toe moes
