Kommentaar

Elders gesien: Die owerheid en die brandslang

Ansie Malherbe 2021-11-16 Ek het hierdie artikel baie geniet! Het vir Dr Jack baie goed geken en hy was 'n ware karakter hier op Graaff-Reinet. Dankie!

Hoe het jy tydens die inperkingstyd gemaak toe dit verbode was om drank te koop?

Hans Richardt 2021-11-16 Reusedwerg, ek het van die wyn teen wins verkoop aan desperates. Ek het seker 'n joodse streep, maar ek moes ook ten duurste rook. 200gram pyptabak teen R500 was om van bankrot te gaan ...

Elders gesien: Die owerheid en die brandslang

Anziske Kayster 2021-11-16 Dis darem 'n lekkerlees storie Elise, jy skryf so na my hart! Ek bly darem al vir ongeveer 24 jaar in Graaff-Reinet en het Dr Jack geken. Hy het ook 'n automobiel gepatenteer waarvoor die regering 'n stokkie gesteek het.

Elders gesien: Die owerheid en die brandslang

Christa Hahn 2021-11-16 Huis Barnard was die pastorie in Dr Beyers Naudé se Vader se tyd as predikant en is nou na baie aanbouïngs, maar fasade behou, die Dept van Onderwys se perseel. Gepas genoem die BEYERS NAUDÉ HUIS.

10 redes om in LitNet Akademies te publiseer

Yolanda Spangenberg 2021-11-16 Hierdie was vir my 'n baie leersame proses en ek waardeer die geduld en noukeurige redigering vanaf LitNet tydens die hele proses. Baie dankie!

Elders gesien: Die owerheid en die brandslang

Christa Hahn 2021-11-16 Ek sien Dr Jack Laubscher voor my geestesoog. Sy seun Jackie, ook 'n tandarts lyk net soos sy pa. Dankie weereens vir hierdie onthouskrywe.

Graad 8, Afrikaans Huistaal: vraestelle en memoranda

Leora Minnaar 2021-11-16 Goeiedag! Kan ek asseblief graad 8 geografie-, geskiedenis-, tegnologievraestelle kry vir die maand November. Baie dankie.

FW de Klerk vra vir oulaas verskoning vir die pyn van apartheid

Gerrit Boonstra 2021-11-16 Oud-pres FW de Klerk het ongetwyfeld 'n reuse-stap gedoen toe hy die proses van meerderheidsregering aan die gang gesit het. Mens kan hom prys en kritiseer, want die uitkoms het baie mense teleurgestel en ander weer verheug. Sy onvoorwaardelike verskoning

Wegkruip-vers

Caren+Kearley 2021-11-16 Baie dankie, ek waardeer jou kosbare kompliment opreg.

Die spore van Gert Saggiestrap deur Marco Botha: ’n resensie

Steyn de Wet 2021-11-16 Hierdie boek is nie 'n produk van self-publikasie nie - maak asb daardie foutjie reg. Ek plak vir wie- en watookal my antwoord aan Marco aangaande die resensie: "Marco, nee, ek dink die resensent sit die pot mis. Dalk is daar probeer om 'n ander perspekt

Persverklaring: Skryf in vir kykNET se Wie word ’n miljoenêr?

Derick Swanepoel 2021-11-16 Ek wil graag deelneem.

Wilbur Smith, ’n gewone man wat vir gewone mense skryf

Elise Bishop 2021-11-16 Werklik insiggewend en menslik…

Wilbur Smith, ’n gewone man wat vir gewone mense skryf

Marianne Strydom 2021-11-15 Skitterende skrywe, Izak! Ek het elke woord geniet.

Hoe het jy tydens die inperkingstyd gemaak toe dit verbode was om drank te koop?

Reusedwerg 2021-11-15 Hans, ek drink deesdae onder toesig. Skattie het soos in geen simpatie met my uitsonderlike geleentheid van bietjie brassery nie. Kry vir jou pappie. Wou mos al die jare alles opsuip voorlat die kinners dit kry. Het ook probeer die land onder die medeburg

Hoe het jy tydens die inperkingstyd gemaak toe dit verbode was om drank te koop?

Raed-na-Gael 2021-11-15 Laat hy val waar hy wil en in sulke hoeveelhede soos nodig.

Op soek na die Franse Nelle

Nico Nel 2021-11-15 Beste Danie Sou dit moontlik wees om inligting oor die Nel familie te ruil? Ek het probeer om Estelle te kontak maar sonder sukses. Indien jy in kontak met Estelle is of was, dalk kan ons drie per epos met mekaar skakel. Groete Nico Nel (nie d

FW hét ’n keuse gehad

George Pieter Redelinghuys 2021-11-15 "My kinders verstaan nie die hel van apartheid nie." Hoe maak die huidige geslag van Afrikaners hulle kinders groot in die skaduwee van die verlede? Wat vertel ouers vir hulle kinders wat in 'n veelrassige gemeenskap moet leef? Of was apartheid dan so suk

Tegnologie, graad 7: vraestel en memo vir die vierde kwartaal

Bets Botha 2021-11-15 Vraestelle vir graad 7, November 2021 eksamen asb.

Graad 8: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum

LitNet 2021-11-15 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om te sien of die vraestelle waarna jy op soek is,

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 4, intermediêre fase)

LitNet 2021-11-15 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om te sien of die vraestelle waarna jy op soek is,

Graad 8: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum

Leora Minnaar 2021-11-15 Goeiedag, ek is op soek na sosiale wetenskap-vraestelle en memorandums: geskiedenis ingesluit, asseblief, vir graad 8.

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 4, intermediêre fase)

angelique 2021-11-15 Goeiemiddag, ek is op soek na graad 4-wiskunde vraestel en memo vir kwartaal 4, asb.

FW hét ’n keuse gehad

Willem 2021-11-15 @Andri Nieuwoudt Baie mooi gese. Die meeste mense in die wereld wil eintlik maar net weet dat hulle vir hulle gesin en hulself, kos op die tafel, n dak oor die kop en kinders skool toe kan stuur. In my opinie het daar sjarmante leiers wanbeelde voorges

FW se sjef: De Klerk het nou en dan van ’n ietsie soet gehou

Herman Lategan 2021-11-15 Lekker storie, dankie.

Wiskunde met LitNet: graad 4 – maal en deel met driesyferheelgetalle

LitNet 2021-11-15 Hallo! As jy op soek is na oefenvraestelle, kan jy hierdie indeks besoek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur - die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in

Wiskunde, graad 7, November: gratis vraestel en memorandum

LitNet 2021-11-15 Hallo! As jy op soek is na oefenvraestelle, kan jy hierdie indeks besoek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur - die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in

FW hét ’n keuse gehad

Andri Nieuwoudt 2021-11-15 Die hel van apartheid was nie beperk tot net die wat nie wit velle gehad het nie, ook in die “gebreinspoelde” troepe, die gewone mens wat net mens wou wees.

’n Daad het geskied: FW de Klerk se nalatenskap

Hennie Vlok 2021-11-15 'n Wonderlike skrywe, dankie vir jou opregtheid en eerlikheid. Ek stem 100% saam. RiV oom F W de Klerk.

In memoriam: Bertie du Plessis

Valda Gossmann 2021-11-14 What a shock to learn about Bertie’s death! I opened two portraits today that Bertie sketched for me - one with an eye and another with him as an aged man in the portrait. I searched for him on the internet, hoping to make contact and learnt that he had

Persverklaring: Skryf in vir kykNET se Wie word ’n miljoenêr?

Byron McCallaghan 2021-11-14 Wanneer kan mens inskryf vir die volgende reeks?

Wiskunde, graad 7, November: gratis vraestel en memorandum

Carina Steenkamp 2021-11-14 Sien uit vir vraestelle.

kakkerlakke, vismotte, vlooie, krieke, miere, termiete ...

Cornelia Fryer 2021-11-14 Groot asb: sit met 'n probleem van vismotte. Help, asb.

Wiskunde met LitNet: graad 4 – maal en deel met driesyferheelgetalle

linda mitchell 2021-11-14 Wil graag my kleinkind help!

FW hét ’n keuse gehad

Wilhelm Fourie 2021-11-14 Ek stem met heelwat saam wat die skrywer hier skryf, maar om Israel fascisties te noem is verregaande. Israel is die enigste regstaat in die Midde-Ooste en daar is Arabiere wat selfs in die Israeliese weermag dien.

FW hét ’n keuse gehad

izak 2021-11-14 Dankie, Marietjie. In die Kunstekaap (toe Nico Malan) moes Small na my wete ook toestemming kry om sy eie stukke by te woon.

FW hét ’n keuse gehad

RIVoomFW 2021-11-14 Ja die skrywer is heeltemal reg. En hy, soos kommentators hier, stop ongelukkig by die heldeverering van oom FW. En vergeet van sy handlangers, Pik, Roelf, Leon, Chris ens. Oom FW het nie so 'n sterk ruggraat gehad as wat die skrywer en ander nou dink nie

FW hét ’n keuse gehad

Marietjie Warrington 2021-11-13 Uitstekend Izak - beter kan dit nie gesê word nie! In daardie jare was ek 'n joernalis by die Transvaler in Preotria en ek kan onthou 2 Februarie 1990 was vir etlike konserwatiewe burgers 'n onverwagte en onaangename wake-up call. Jou "dice" aanhaling va

Persverklaring: Skryf in vir kykNET se Wie word ’n miljoenêr?

Ronel Castelyn 2021-11-13 Hi julle. So my kêrel se geheue en kennis is van top gehalte en sal baie ver kom op die program in my oë. Hoe kan ons inskryf vir seisoen 2?

 FW – die einde van ’n era

Brand 2021-11-13 SA sou miskien die oorlog teen VN verloor, definitief nie teen terroristemagte nie.
Top