Kommentaar

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet 2021-11-08 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Ons beskik oor algemene hersieningsvraestelle of vraestelle wat sal kan help met voorbereiding vir die eksamen, maar nie vraestelle wat spesifiek aan 'n datum toegeken is nie. Jy kan deur die indeks waaronder jy nou komme

Oros in ’n Lang Glas werk aan nuwe album

Susan lindeque 2021-11-07 Op soek na jou liedjie, Hemel op Tafelberg?

Elders gesien: Dalene Matthee – g’n aansit, finish en klaar …

Frina 2021-11-07 Hi Elise, ek het jou interessante artikel oor die formidabele Dalene baie geniet. Jy was besonder bevoorreg om haar te kon ken en haar vriendskap te geniet.

Nêrens, Noord-Kaap: ’n Juweel in Suid-Afrika se TV-kroon

Yolandi 2021-11-07 Absoluut puik! Karakters geloofwaardig. Agtergrondmusiek skep atmosfeer. Die beste produksie tot op hede! Baie geluk aan almal wat daarby betrokke is.

My pad met COVID-19: drie ervarings van die virus

Anta shepherd 2021-11-07 Ek het carona gehad in Julie. Is beter na 6 weke, maar my bene, rug en boude brand nou nog, so dat ek nie kan lê of sit nie. Asb, is daar iets wat kan help?

Die onvoltooide verhaal van die Hardekraaltjie-begraafplaas

Annora Eksteen 2021-11-07 Mag die Hardekraaltjie-begraafplaas herleef. Dit kan 'n lieflike plek van hartseer en oordenking wees. Baie dankie Chefferino Fortuin.

Nêrens, Noord-Kaap op kykNET: ’n onderhoud met Nico Scheepers

Annelie van Jaarsveld 2021-11-07 BESTE ESTE OOIT! Verslaaf aan die storie, die cast, fotografie en ASEMROWENDE spel en regie! Van ontstaan van SA Tv, is dit die eerste keer wat ek vir die VOLLE cast 💯 persent gee. Foutlose spel en regie. Trots trots trots. Tot 'n klomp Ingelse in uk a

Gedagtes van ’n beroerte-oorlewende

Erna Pelser 2021-11-06 Baie dankie vir die raad. My man nou amper sy 6de maand na 5 x hartomleining. 2 dae later erge beroerte wat hom lam laat, als links. Arm en hand is baie sleg. Ek kronies in pyn.

Elders gesien: Dalene Matthee – g’n aansit, finish en klaar …

Nan 2021-11-06 So mooi en interessant geskryf, Elise. Jy het die skryfding in jou gene. Ek sien uit na storie 2.

Elders gesien: Dalene Matthee – g’n aansit, finish en klaar …

Leonie Grondel 2021-11-06 From an old classmate, what a pity you didn't write for us in "those" days. I loved every word. I was also a pupil of Mrs Parker and can identify with your description!! I look forward to more stories.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Linda Botha 2021-11-06 Goeiemiddag. Ek wil graag die Afrikaans-vraestel vir November 2021 se hersiening kry. Kan u my moontlik help?

Dwaalstories

Anna-Karien Otto 2021-11-05 Ek waardeer jou mooi kommentaar. Sulke wonderlike stories inderdaad. Baie dankie Breyten.

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 4)

LitNet 2021-11-05 Siegfriedt, hier is dit: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad4

Dwaalstories

Breyten Breytenbach 2021-11-05 Inderdaad 'n lieflike na-loop van die weefsel, Anna-Kind. Ek is bly jy maak bymekaar, kyk daarna, koester dit, sit dit opsy om jou eie tapisserie te weef. Sterkte!

Elders gesien: Dalene Matthee – g’n aansit, finish en klaar …

Lisa-Mari fouche 2021-11-05 Wat 'n lekker leesstof! Ek voel asof ek AL die mense ken. Baie mooi geskrywe ek sien uit vir nog sulke Leesstukke!

Verkiesing 2021, die Groot Wegbly

Chris Botha 2021-11-05 Jy slaan die spyker op sy kop, dit is tragies dat net 27% Suid-Afrikaners wat mag stem, gaan stem het, en daar was meer as 300 politieke partye plus nog onafhanklike kandidate. Iewers is iets groots fout.

Quinton de Kock se ondersteuners wys hy én Krieket SA is verkeerd

Jan Bam 2021-11-05 Dink maar net, ja al gaan dit hier oor die De Kock-voorval, dat nederigheid en diplomasie mense ver bring in die handel en wandel. As die ander sien mense jy het berou dan kyk hulle heel moontlik baie meer verdraagsaam na jou en joune

Elders gesien: Dalene Matthee – g’n aansit, finish en klaar …

Rogene Brand 2021-11-05 Wat 'n genotvolle vertelling! Hoop om nog baie stories uit jou pen te lees!

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 4)

siegfriedt 2021-11-05 Hulpmiddels vir graad 4 leerlinge?

Ek wil

Betsie 2021-11-05 Dit roer my hart en vat my plaas toe. Diep hartseer in die skrywer.

John Steenhuisen, stemwerwer teen die DA

Barend Van der Merwe 2021-11-05 So ja. Die eleksie is nou verby en in die meeste rade en provinsies kan Suid-Afrikaners nou weer uitsien na nog 5 jaar van hoogs bekwame ANC beheer en bestuur.

Die tiende Tuin van Digters, ’n visuele oorsig

Zandra+Bezuidenhout 2021-11-05 Dankie vir jou fotoreeks en kommentaar, Izak. 'n Kosbare herinnering!

Elders gesien: Dalene Matthee – g’n aansit, finish en klaar …

Jeanne Fouche 2021-11-04 Excellent reading, well planned and so well orchestrated. Beautiful memories of such a beloved icon of GRT. Blessings always.

Die onvoltooide verhaal van die Hardekraaltjie-begraafplaas

David Olivier 2021-11-04 Trots op jou Chefferino. Dit is harde werk. Jy laat dit so maklik lyk.

Dwaalstories

Anna-Karien Otto 2021-11-04 Hartlik dankie!

Annemarié van Niekerk se reis na SA se moorddadige hart

Anita Sonnendecker 2021-11-04 Ek bewonder jou dat jy nog so suiwer en aksentvry Afrikaans praat. Ek gaan kyk of ek die boek in die hande kan kry.

Wiskundehulp: Faktorisering vir graad 10-leerders

Morag De Wet 2021-11-04 Dankie. Nie geweet hoe om my graad 10-kind te help nie.

Elders gesien: Dalene Matthee – g’n aansit, finish en klaar …

Dr Philip Laubscher 2021-11-04 Fantasies. Elise Bishop is 'n skrywer wat gaan uitblink. Haar stories, vertel in Graafrikaans, maak jou deel van die storie.

Dwaalstories

Basil Brink 2021-11-04 Vloeiend verhalend, pittig en lekker lees. Veels geluk!

Die dag toe ek gesterf het  

Trisa Hugo 2021-11-04 Baie interessant, dankie.

Die onvoltooide verhaal van die Hardekraaltjie-begraafplaas

Willem de Kock 2021-11-04 Wat 'n storie speel hier nie af nie. Dit wag vir 'n goeie skrywer om dit om te sit in 'n roman met karakters en geslagte wat oor die 70 of meer jare die trauma en hartseer, maar ook die hoop van die gemeenskap kan uitbeeld.

Quinton de Kock se ondersteuners wys hy én Krieket SA is verkeerd

Teuns 2021-11-04 Die persoon wat onder all lives matter 'n comment gelos het - ek wens ek kon vir jou 'n bier koop. Knapgat-comment, dankie.

Elders gesien: Dalene Matthee – g’n aansit, finish en klaar …

Christa Hahn 2021-11-04 Elise Bishop, dit is voorwaar 'n pragtige onthouverhaal.Jy neem my direk terug na gister in ons geliefde Graaff-Reinet.

Testamentnalating

david otto 2021-11-04 Goeiemôre. Ek is weer getroud, met 'n huwelikskontrak sonder die aanwasbedeling. Ek wil graag die huis aan my twee kinders bemaak en vir my vrou 10 jaar vruggebruik gee. Hoe kan ek bepaal dat die huis na 10 jaar verkoop word en die opbrengs tussen my vro

Quinton de Kock se ondersteuners wys hy én Krieket SA is verkeerd

Annora Eksteen 2021-11-04 Gits. In skole deesdae moet die onnies dieselfde baadjies of hemde dra vir foto's en so aan. Geen keuse nie, want dis vir eenvormigheid. Deelneem aan openinge waar gebede gedoen word, al glo hulle nie, maar met respek vir ander. Geen keuse. In die par

Gesprekke met ontvangers van die R350-COVID-19-verligtingstoelaag

Natacha 2021-11-04 My R350 wys van Augustus af. Dis goedgekeur maar ek het nog geen geld gekry nie. Alles wys dit is goedgekeur, maar ek kry niks.

Dwaalstories

Suzette Engelbrecht 2021-11-04 Ai, hoe ver vat jou woorde my op (on)bekende paaie. Baie geluk met ’n wonderlike stuk. En mag daar vele meer wees.

Who are we? (The Boer)

Marius 2021-11-04 Waar is daai Afrikaners? Die gehuil na hulp is hard en aanhoudend ...

Die onvoltooide verhaal van die Hardekraaltjie-begraafplaas

Erica Jacobs 2021-11-04 Dit is sowaar 'n pynlike verhaal. Dankie, Chefferino, dat jy die opskryf van Tiervlei se geskiedenis jou lewenstaak gemaak het. Die Hardekraaltjie-storie wag al 50 jaar om vertel te word en so ook die ontneming van grondeienaarskap van die omliggende area
Top