Ina Wolfaardt-Gräbe2021-10-29Arrie was inderdaad iemand wat sy kennis onbaatsugtig met andere gedeel het. As self betrokke by die redaksie van tydskrifte, kan ek met waardering terugdink aan sy insiggewende gesprekke oor die wêreld van akademiese publikasies in die algemeen; en sy o
AGH van Der Walt2021-10-29Dis die einde van die gebruik van wit balle en klere in krieket. Dis van nou af alles net in swart. Anders is dit 'n "white supremacy" spel en pas dit nie by die BLM in nie.
Raed-na-Gael2021-10-29Raasbekke - julle almal.
Doen behoorlike navorsing, veral Reinet oor haar 'witman', dan sal jy sien dat jy die kat aan die stert beet het.
Nie eens KSA het hul "ducks in a row nie".
Dis suiwer baadjiedraer-politiek in sport, hulle kyk vas in die BLM-di
LitNet2021-10-29Hallo! Dankie dat jy ons aandag hierop gevestig het. Die memo is inderdaad die regte memo en vraestel 2 s'n. Maar die opskrif is nou gewysig sodat dit nou ook boaan korrek vertoon - as vraestel 2 se memo. Jy kan die skakel verfris en sien dat dit nou korr
LitNet2021-10-29Hallo! Hier is die indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Laai gerus gratis in PDF-formaat af wat vir die verskillende va
LitNet2021-10-29Dear Yolande, thank you for your enquiry. Most of our papers are available in Afrikaans. You are most welcome to scroll through the list and download the papers which can be of help to you for free. Kind regards, Naomi Meyer, senior content manager, LitNe
LitNet2021-10-29Hi Keisha, here is a link to the grade 8 exam papers available on LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad8. Scroll through the list and click on the links to download the papers in PDF format. Kind regards, Naomi Meyer, s
LitNet2021-10-29Hallo. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. As jy op soek is na graad 8-vraestelle, kan jy dit hier kry: https://www.litn
LitNet2021-10-29Hallo. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om te sien of jy kry waarna jy op soek is. Kl
Graham Lawrence2021-10-29Nobody but nobody can be or should be forced to conform under pressure or demand. Freedom of association is the most essential aspect of our constitution and should be respected irrespective. Racism in sport and society are practised in so many other ways
Shack2021-10-28Gemorsjoernalistiek van Izak van Zyl af. Skaam jou, ek buig net my knieg voor die Heilige God. Hierdie onderneming van julle het sopas 'n leser verloor. Weereens: gemors!
karen van der merwe2021-10-28Alles is pragtig. Dogter al in graad 10, seun graad 9. Wat is julle nuutse Afrikaans Eerste Taal, Engels, Wiskunde, LO, ens se nuutste vraestelle?
Louise Stötter2021-10-28Mooi so, Annemarié! Dit bring baie hartseer herrineringe terug! Ook baie gevoelens van woede en frustrasie! Nou moet iemand dit net vertaal!
Chris Erasmus2021-10-27Ek gaan nie jou brief, wat jou denkwyse is, veroordeel nie. Elke mens het 'n plek onder die son. Elke mens het die reg tot 'n opinie. Wat my egter stof tot nadenke gee, is wanneer jy nie saam met die mense wat die BLM-ondersteun saamstem nie, is jy Trump
Reinet2021-10-27Izak, nee. Die reaksie van sy ondersteuners wys nie dat BLM nodig is nie. Anders sou swak regeringsprestasie bewys waarom regstellende aksie onnodig is.
Dit is eenvoudig: jy het die reg om gay en proud te loop, of om meer van honde as katte te hou. Jy ka
Gustaf Claassens2021-10-27Ag genade tog! Weer 'n lang relaas om stukrag en ondersteuning te gee aan die obskure BLM- (Black Lives Matter) beweging wat eintlik maar in sonde "ontvang en gebore" is. Hierdie obsessiewe, skuldgedrewe kompleks van bepaalde groeperinge in die samelewing
Dawid van Lill2021-10-27Dankie, Izak
Ek het al baie gewonder oor dié saak. Dit lyk my daar word na weerskante toe moedswil vermoed, so asof Quinton de Kock nou skielik, met voorbedagte rade, besluit het hy is 'n kampvegter vir een of ander Groot Saak, terwyl Krieket SA die Rid