LitNet2021-11-03Hallo! Hier is 'n indeks van die graad 7-vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, als op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad7. Hoop dit help! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Marlie2021-11-03Vir iemand wat sê die "millennial"-generasie is sensitief, is u darem vreeslik opgewerk oor 'n ou digbundeltjie. "Wees vir 'n slag 'n man," sê u terwyl u tekere gaan - soos 'n kind - net omdat iemand 'n ander perspektief as u het.
Maar nou ja, dis mos
Lluyle2021-11-03Ek hou van hoe jy basies vir mense (die besemmaker) sê hulle moet hulle bepaal by hul eie besigheid in plaas van andere se besighede bespreek. Die gedig spreek regtig baie uit van die mentaliteit wat sommige mense mee deur die lewe gaan. Dankie vir die g
Erika Terblanche2021-11-03Goeiemôre Jef, Ek het jou Nederlands heel goed verstaan, baie dankie. En baie dankie vir die mooi woorde wat jy oor Mark Behr se Skrywersalbun gesê het. Dit is altyd baie aangenaam om sulke terugvoering te kry. Ek sal ook aandag geen aan daardie aanvull
Hans Richardt2021-11-03Raed-na-gael, die oorsaak van die Groot Trek was juis vir min of meer dieselfde redes as wat wit Afrikaners tans beleef. Onder koloniale bewind van Benjamin D'urban was almal gelyk gestel. Die Britse media van toendertyd in Kaap, het ene Fairburn gehad wa
ALL LIVES MATTER2021-11-03Mnr De Vries,
Met jou stelling "... Vir ’n wit man is dit net so nodig om openlik solidariteit te toon met #blaclivesmatter as wat dit vir enige man noodsaaklik is om homself ’n feminis te noem ..." sit jy die pot baie ver mis. Jy praat definitief ni
Ons lees ook die media2021-11-03Wel, Heidi Morgan, gelukkig hoef mens jou nie te steur aan leunstoel-kommentators/-analiste soos jy, Bettina of Jacques Olivier nie. Jul menings is alles gegrond op mediaberigte. Of kan jy my verkeerd bewys?
Anton Visagie2021-11-02Hierdie artikel is insiggewend en baie hartroerend. Mnr Fortuin stel sy saak deeglik. Sy voorstelle vir regstelling met die begraafplaas, die mense wat daar begrawe is, en die gemeenskap wat geskend was, is oortuigend en hoort daadwerklik aangespreek te
LitNet2021-11-01Ons is bly dat jy dit sinvol vind! Dankie vir die positiewe terugvoer. Hier is 'n indeks met die vraestelle en memo's alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, die LitNet-redaksie
Shumine2021-11-01Goeiemiddag, my ouma het n beroerte gehad. Sy is lam aan die een kant maar tog het sy gevoel in haar linkerbeen. Sy kan dit net nie beweeg nie. Is daar dalk iets wat ons kan doen om te help dat die gevoel in haar een arm en hand kan terugkom?
Godfrey Kleinhans2021-11-01Hierdie is baie belangrike inligting, alhoewel skrikwekkend. Waarom het die unie-regering van Malan nie destyds eise teen Brittanje begin instel nie? Waar kan kopieë van die Havenga-verslag gekry word?
Gerhard2021-11-01Die BLM en George Floyd is vir my sinoniem.
Die BLM was redelik onaktief tot met die dood van Floyd en daar kaap die BLM die hele proses.
Olimpiese atlete en mense kan kniel maar los die uit wat daar teen gekant is.
Die lewe bestaan uit keuses en die Gron
Hans Richardt2021-11-01Raed-na-gael, die grys waarna ek verwys, is die verarmdes van SA, wat oor kleurgrense sny.
Duidelik verstaan jy my stelling dat daar niks grys is in politiek in SA, moedswillig as "rassisme"!
In SA is daar baie uitsluiting deur swartes van wittes. Ek di
Jef Boden2021-10-31Geachte mevrouw Terblanche,
(en alle LitNet-medewerkers)
Voor alles wil ik u danken voor het artikel over Mark Behr in het Skrywersalbum. Verontschuldig me dat ik nu pas een reactie zend. Beter laat dan nooit, zegt men in het Nederlands, en met een be
Hans Richardt2021-10-31Raed-na-gael, die strekking gaan daaroor dat swart agtergeblewenes bly in SA, ten spyte van grootskaalse bevoordeling, hetsy wettig of gesteel. Wit bly voorheen bevoordeeldes, ongeag verarming. Eiendom moet gedeel/onteien word, om agtergeblewenes te bevoo
Heidi Morgan2021-10-31Wel AGH, dit is nie net die mening van Me Wyngaard nie (waarmee ek terloops saamstem). Dit is ook die mening van Jacques Olivier, 'n filmwapendeskundige vir die filmwapenmaatskappy Hire Arms in Johannesburg. Trouens, hy noem die produksie van die film Rus
Frans Willemse2021-10-31Hi
Ek het twee tefies, albei reggemaak. Hulle het saam gtoot geword. Die minituurdoberman het onlangs probleme met haar een agterbeen begin kry, die veearts sê dit is kleinhondjiesindroom, maar van sy dit het, baklei die twee hondjies verskriklik, in
Adinda Vermaak2021-10-31Watter ongelooflik interessante en plek-plek ontroerende verhaal! Baie dankie dat ons almal dit kan lees. Ek gaan nou dadelik begin om sy vier digbundels wat in ons boekrak is weer te lees.
AGH van Der Walt2021-10-30Werklik? Jy is nou sommer ondersoekbeampte, aanklaer, jurie en regter. Omstandigheidsgetuienis. Geen ooggetuies nie. Niks van die persone wat betrokke was nie. Geen regverdige verhoor nie en jy was ook nie eers daar nie.
Bernard Odendaal2021-10-30Julle laat my met dié foto’s en toeligting dubbel spyt kry oor die feit dat ek die geleentheid moes misloop. Dankie, Izak-julle!
Marinda2021-10-30So 'n totale wegbreek van die alledaagse bekende lewe laat mens besef die dinge, wat ons aan vashou, het geen waarde nie. Die lewe het 'n manier om ons uit te spoeg uit ons eentonige, veilige lewe sodat ons visie kan verbreek en ons kan besef drome sterf