Kommentaar

 FW – die einde van ’n era

AGH van der Walt 2021-11-13 Barend van der Merwe. Het jy dalk vergeet van HDK van der Walt en Pietie du Plessis. En wat van Eschel Rhoodie?

FW hét ’n keuse gehad

AGH van der Walt 2021-11-13 Ag-ja so 'n artikel was te wagte. Waar is die ware feite in plaas van 'n emosionele geploeter? Ons het ook lekker floreer tydens die hel van die apartheidsjare. Die bom moes bars die een of ander tyd. Em toe bars dit en nou huil ons krokodiltrane en speel

’n Daad het geskied: FW de Klerk se nalatenskap

Fanie van Wyk 2021-11-13 Die hewige reaksie vanuit sommige wit en sommige swart oorde bloei, na President de Klerk se afsterwe, moet myns insiens verstaan word as 'n wond wat baie stadig genees. Vir my was dit jammer dat die NP uit die RGE onttrek het, vir die doeleindes van krui

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 7, November)

elana 2021-11-13 Ek kort al vir 'n rukkie hersiening.

’n Daad het geskied: FW de Klerk se nalatenskap

De Villiers Hauptfleisch 2021-11-13 Die dag toe ek in 1994 saam met my huishulp in die ry gestaan het om in die eerste demokratiese verkiesing van SA te stem, ek vir die Nasionale Party en sy waarskynlik vir die ANC, het daar 'n verligting oor my gespoel met die wete dat ons land nou verlos

Rou

Kurt Rabie 2021-11-13 Pragtige gedig. ❤️ Dit laat mens nadink.

FW de Klerk vra vir oulaas verskoning vir die pyn van apartheid

Micheal Buhr 2021-11-13 My deepest condolences to FW de Klerk.

Hoe het jy tydens die inperkingstyd gemaak toe dit verbode was om drank te koop?

Hans Richardt 2021-11-13 Raed-na-gael, suip jy dan of drink jy 'n glasie op geleë tyd?

FW hét ’n keuse gehad

Hennie van Deventer 2021-11-13 Vir Afrikaanse koerantmense was FW de Klerk se 1990-stappe by die enorme politieke betekenis daarvan vir die land ook meer as net 'n tikkie salf vir die eie joernalistieke ego. FW het die Afrikaanse koerante reg bewys! Vir politieke opponente binne en bu

Die prag in jou kleure

Palet van Woorde 2021-11-13 Baie mooi! VEELS GELUK!!

 FW – die einde van ’n era

Johann Basson 2021-11-13 Die vraag in my gemoed: "Wat het Suid-Afrikaners geleer uit die wêreldwye suksesse en foute van die verlede? Maar bowenal, wat gaan Suid-Afrikaners doen om nie weer die foute van die verlede te herhaal nie?" Suid-Afrika met sy grootse diversitet, pra

Die prag in jou kleure

Linda Ferreira 2021-11-12 Pragtig!! Baie geluk.

Wegkruip-vers

Linda Ferreira 2021-11-12 Caren, hierdie gedig is soos al jou gedigte uitstekend geskryf! Puik!! Trots op jou en baie geluk.

Wegkruip-vers

Andries Fourie 2021-11-12 So goed.

Wegkruip-vers

Linda Ferreira 2021-11-12 Caren, soos altyd, puik gepen!!

FW hét ’n keuse gehad

Hans Ittmann 2021-11-12 Dankie vir hierdie stuk. FW het die regte ding gedoen op 2 Februarie 1990. Iets radikaals was nodig en ons was almal verstom oor hoe radikaal dit was!

 FW – die einde van ’n era

Raed-na-Gael 2021-11-12 Die eerste demokratiese president het darem vir ons 'n woordjie hier en daar gehad. Met sy heengaan het net FW oorgebly, wat ook 'n bietjie briek getrap het. Wie het ons nou oor om darem so 'n bietjie te sê, wat sê hulle?

Elders gesien: Die klein kroontjie oppie kop

Marga 2021-11-12 Wat 'n lekker lees met "ware" woorde!! Elize, ek hoop dit is die begin van nog vele meer - jy het beslis 'n gawe!!!

FW de Klerk en die twee video’s

Phillip Fourie 2021-11-12 Goed gestel. Dankie.

FW hét ’n keuse gehad

Ronel Meeding 2021-11-12 Ek sal dit ook as een van die dae in my lewe onthou as 'n dag waarin ek soveel hoop vir 'n gelyker SA ervaar het dat ek kon bars van geluk. Dankie, FW de Klerk, vir jou insig en moed.

Kommadagga-kortverhaal: "As Daddy maar net kon weet"

Chrissie 2021-11-12 Baie goeie verhaal. Geluk, Daylen.

Kommadagga-kortverhaal: "As Daddy maar net kon weet"

Chrissie 2021-11-12 Baie geluk, my kind. Mams is trots op jou. Dis 'n interessante verhaal.

Wegkruip-vers

Lynette McMillan 2021-11-12 Eenvoudig pragtig en pragtig eenvoudig!

FW de Klerk, die mens

André+Louw 2021-11-12 Saluut!

FW hét ’n keuse gehad

Cobus Bester 2021-11-12 Puik. Jy is reg - FW hét 'n keuse gehad. Het hy anders besluit, sou dit 'n tragedie tot gevolg gehad het. Die tragedie vandag is dat ons, almal van ons, nie die geleentheid aangegryp het nie.

adieu

Johan van der Merwe 2021-11-12 Baie baie mooi en diep vers wat mens laat dink.

Kommadagga-kortverhaal: "As Daddy maar net kon weet"

Lizelle Carolus 2021-11-12 Baie trots op jou, Daylen.

Daar’s ’n engel in my koskas: ’n onderhoud met Willie Strauss (en twee resepte)

Annette Hansen 2021-11-12 Dat al my kinders en kleinkinders by my kan wees en kuier.

FW hét ’n keuse gehad

Anne-Marie Beukes 2021-11-12 Izak, "Maar vir my is 2 Februarie 1990 steeds een van die grootste dae in my lewe", resoneer beslis by my!

Hoe het jy tydens die inperkingstyd gemaak toe dit verbode was om drank te koop?

Raed-na-Gael 2021-11-12 Dwerg, Kan darem seker nie die kerkmuis alleen strykdeur laat hik nie. Om suiker Hansie moet ek wye draaie loop. Daarom die hoogs geheime resep. Soetwyn in die Oranje hitte en ji dors? - wil nie daai babelas beleef nie!

Kommadagga-kortverhaal: "As Daddy maar net kon weet"

Amurray Ellis 2021-11-12 Wel gedaan! Trots op jou, hoor.

Kommadagga-kortverhaal: "As Daddy maar net kon weet"

Kenneth Williams 2021-11-12 Ons sien jou groei in die verhaal, Daylen👌🏾

FW hét ’n keuse gehad

Tollo Hatem 2021-11-12 Sjoe! Pragtige skryfstuk! Dankie!

Graad 11: Rekeningkunde (hele jaar se werk), vraestel en memo

LitNet 2021-11-12 Hallo! Hier is 'n skakel na die indeks waar jy al LitNet se vraestelle op een plek kan kry: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur en klik telkens op die ska

Graad 8, Afrikaans Huistaal: vraestelle en memoranda

LitNet 2021-11-12 Hallo, hier is die indeks van die graad 8-vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad8. Al die vraestelle waarna jy op soek is, is nie noodwendig beskikbaar nie. Ons voeg by wat en hoe gereeld

FW de Klerk vra vir oulaas verskoning vir die pyn van apartheid

Charl Adams 2021-11-12 A LIFE LIVED FW de Klerk has died. I have mixed feelings about him. I met him and chaired a meeting he attended three years ago. I also attended an annual meeting of his Foundation a year before that. Let's be sure about one thing, De Klerk for most of h

 FW – die einde van ’n era

Ja swaer 2021-11-12 FW was ook totaal kortsigtig, naïef, blind vir sy eie mense se toekoms en traak-my-nie-agtig oor die wit Afrikaner. Hy, Roelf Meyer, Leon Wessels, Pik Botha en Chris Heunis kon in hulle naïewe, kortsigtige voortvarendheid nie voorsien of verstaan dat di

 FW – die einde van ’n era

Gustaf Claassens 2021-11-11 Inderdaad sal daar baie menings oor hom wees. Net soos dit die geval is oor elke leier reg oor die wêreld. Dit sal jammer wees as sy afsterwe weer 'n debat gaan ontketen oor of hy 'n volksverraaier of 'n visionêr was. Beide kante sal nie hul menings ver

 FW – die einde van ’n era

Barend van der Merwe 2021-11-11 Hy was 'n suksesvolle politikus. Hoogste sport bereik (president), klomp leë beloftes gemaak en baie tjelt gemaak uit die politiek. Nie een NP-politikus is ooit tronk toe weens apartheid nie. Van die uitvoerende amptenary moes egter vir die gelag betaal.

 FW – die einde van ’n era

Magda 2021-11-11 Gebalanseerd en n insiggewende blik van n belangrike periode in Suid Afrika se geskiedenis. Objektiewe blik en refleksie. Knap gedaan.
Top