Kommentaar
Aan die Sala-bestuur: My redes waarom ek nie die poësieprys aanvaar nie
Zuki 2021-11-11 Waarom word dit 'n ras-ding gemaak? Het dit enige iets met ras te make? Daar is immers verskeie wit Afrikaanse en Engelse SALA-wenners hierdie jaar (én in die verlede) bekroon. SALA se beoordelaars is nie almal swart nie. Die kwessie van geld en vergoedi
Die onvoltooide verhaal van die Hardekraaltjie-begraafplaas
Annora Eksteen 2021-11-11 Baie dankie Chefferino en Bethoven Dit is baie belangrik dat die Hardekraaltjie-begraafplaas (so mooi naam), in ere herstel word en die beendere waardig te rustig gelê kan word. Dit het vir my baie beteken toe ek in 1988 in Volksrust my oupa- en oumagr
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
LitNet 2021-11-11 Johan, dit word nie as e-boek op NB se ruimte gelys nie.
Nêrens, Noord-Kaap by US Woordfees 2017: ’n onderhoud
Leonora Kotze 2021-11-11 Elke Dinsdagaand is ek in amperse ekstase oor elke faset van jou werk jong man! Franse filmfeesmaterial en dit in Afrikaans met ons mense en ons stories! Puik werk, redigering met begrip en aanvoeling. Karakters puik, verfrissende vars dialoog. So trot
Graad 11: Rekeningkunde (hele jaar se werk), vraestel en memo
Lindie hoon 2021-11-11 Rekeningkunde-vraestelle.
Aan die Sala-bestuur: My redes waarom ek nie die poësieprys aanvaar nie
Stuiwer 2021-11-11 Mooi. Een wat opstaan vir sy beginsels, want dis lankal 'n ding wat kopuitsteek. So asof Godgegewe talent nou op 'n rassekwota aan Sy skepsels uitgedeel word
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
Johan Steyn 2021-11-11 Is die boeke as e-boeke beskikbaar ?
Elders gesien: Die klein kroontjie oppie kop
Brand Doubell 2021-11-10 Pragtig Elise, soveel herhinderinge. My ouers was albei op Volkskool Graaff Reinet, so ek het grootgeword met soveel stories wat dáár afgespeel het, maar natuurlik weer 'n era vroeēr.Peter Snyders: 75
Ernest 2021-11-10 Goeiedag Kan iemand asb. vir my sê uit watter bundel kom die gedig "Rampe" van Peter Snyders en watter jaar is dit gepubliseer?
"’n Soetsuurlemoen": ’n Memoir deur PJ Philander
Raymond van Diemel 2021-11-10 Elke paragraaf met soveel emosie verweef. Pragtig in sy eenvoud. Ons herleef die mooi en suur van sy en ook ons lewe. Dankie Prof Steward, my UWC hostelamaat (1977-1979).
Elders gesien: Die klein kroontjie oppie kop
Rogene 2021-11-10 Nog 'n lekkerlees uit jou pen. Ek sien uit na die volgende aflewering!
Die onvoltooide verhaal van die Hardekraaltjie-begraafplaas
Chefferino 2021-11-10 Anorra, ja, daar is deurdringende verslae in opdrag van die universiteit van 2014, 2015 en so onlangs as 2020 wat aandui dat daar nog beendere op die begraafplaasterrein is. Ek hoop om meer mense te vind wie se geliefdes daar rus om dit te boekstaaf en di
Elders gesien: Die klein kroontjie oppie kop
Corneil Oberholzer 2021-11-10 Elise. Ek het die grootste deel van die hoed-hyday gemis. Tog het ietsie daarvan agtergebly op die platteland waar ek grootgeword het. Die enkele anties met die hoedens, en die ooms met werkshoed, dorpshoed en kerkhoed was vir my bekend. Dankie vir die t
Hoe het jy tydens die inperkingstyd gemaak toe dit verbode was om drank te koop?
Hans Richardt 2021-11-10 Ek het 2 houtvaatjies. Ek gooi my alderbessies saam met soetwyn in (5 liter), laat dit staan om te gis. Maak die 1 liter weer vol daaruit en meng die nippie brandewyn daarin. Dis goeie tradisionele medisyne ...
Graad 8, Afrikaans Huistaal: vraestelle en memoranda
Leora Minnaar 2021-11-10 Goeie dag Ek is op soek na Graad 8-vraestelle vir Engels-vraestel 1 en 2. Tegnologie. en Natuurwetenskap (Geskiedenis) vir die maand November, baie dankie.
Graad 10, Junie: Fisiese Wetenskappe (Fisika): vraestel 1 en memorandum
LitNet 2021-11-10 Hallo! Hier is 'n indeks na die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad10. As die vraestel waarna jy op soek is nie hier is nie, kan jy van die ander gebruikmaak. Ons voeg so gereeld moontl
Graad 10, Junie: Fisiese Wetenskappe (Fisika): vraestel 1 en memorandum
Janetta Meyer 2021-11-10 Oefening vir my kleindogter in Graad 10 FISIKA
Hoe het jy tydens die inperkingstyd gemaak toe dit verbode was om drank te koop?
Reusedwerg 2021-11-10 Dit was beproewing op beproewing. Oorlede Koos Ras het 'n liedjie gesing van Sampie wat ook erg dors was. Dit het as ek reg onthou oor 'n ou gegaan wat sy pel sien skelm drink het en wrede gedagtes by hom opgekom het. Selfs die gemeente wou nie vir my inl
Graad 8, Afrikaans Huistaal: vraestelle en memoranda
LitNet 2021-11-10 Hallo! Hier is die gedeelte van LitNet se vraestelle-indeks wat van toepassing is op graad 8: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad8. Blaai daardeur en klik telkens op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te l
Graad 8, Afrikaans Huistaal: vraestelle en memoranda
Leora 2021-11-09 Ek is op soek na vraestelle vir graad 8 November-eksamen: Afrikaans- en Engels-vraestel 1 en 2, asseblief.
Hoe het jy tydens die inperkingstyd gemaak toe dit verbode was om drank te koop?
Hans Richardt 2021-11-09 Mampoer gekoop en soetwyn, uit 5 liter-voorraad, gemeng ... was goeie teenmiddel.
Graad 9-wiskundevraestelle en memorandums (November)
LitNet 2021-11-09 Veruscha, die graad 9-werk is hier te kry: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad9
Elders gesien: Die klein kroontjie oppie kop
Marinda 2021-11-09 Well done Elise, dit was lekker lees. Sien uit na nog vele meer!
Graad 9-wiskundevraestelle en memorandums (November)
VERUSCHKA 2021-11-09 MIDDAG KAN U ASB GR 9 VRAESTELE STUUR VIR NOV2021.
Elders gesien: Die klein kroontjie oppie kop
Christa Hahn 2021-11-09 Jou onthou is ongelooflik en jy skryf en kleur ons ervarings van toeka so mooi in, dat dit my ook 'n traantjie laat pik.
Elders gesien: Die klein kroontjie oppie kop
Jenine 2021-11-09 Elise jou ou doring ... jy skryf só lekker, prettig en amper in prentjies!
Die knieval: Van versetsimbool tot opvoerigheid?
Johann Basson 2021-11-09 Skep by jou vyand 'n skuldgevoel en jy het die oorlog gewen sonder om 'n enkele skoot te skiet. In hierdie sondige wêreld met sy oorvloed van meerderwaardigheidskomplekse en minderwaardigheidskomplekse en verder vermeng met gierigheid, moet die rol v
Verkiesing 2021, die Groot Wegbly
Johann Basson 2021-11-08 Welke persentasie van die kandidate het persoonlik, sonder die teenwoordigheid van sy partyleier, 'n openbare byeenkoms in sy beoogde kiesafdeling gehou om te verneem wat hul behoeftes en verwagtinge is? Welke persentasie van hulle is met tamaties en vrot
Elders gesien: Die klein kroontjie oppie kop
Philip laubscher 2021-11-08 Pragtig. Neem my visually terug. Next een asb
Elders gesien: Die klein kroontjie oppie kop
Frina 2021-11-08 Elise dis so n mooi beskrywing van toentertyd, en ek sien dit so in my geestesoog. Jy het rêrig "a way with words".
Die onvoltooide verhaal van die Hardekraaltjie-begraafplaas
Annora Eksteen 2021-11-08 Beethoven, it is indeed an excellent article of Mr Fortuin. Interesting that there were both a Tiger marsh (Tiervlei in Afrikaans - like the Cape flats?) as well as a Tiger valley - Tygervallei, which is more idyllic between fynbos hills with river steaOp soek na Heinz Konsalik
Christiaan Tesner 2021-11-08 Hallo. Is die 'n plek waar mens Konsalik-boeke kan ruil en Koop?
Elders gesien: Die klein kroontjie oppie kop
Abrie van Zyl 2021-11-08 Great Elise. Ek geniet dit baie
Dwaalstories
Ria Greaves 2021-11-08 Anna-Karien, welgedaan, soos die oumense gesê het. Ek het heerlik gelees aan jou naelstring gedig. Hou aan skryf x
Ek onthou – ’n outistiese seun se lewensreis: ’n onderhoud met Anton en Corrie Müller
Trisa Hugo 2021-11-08 Dankie dat jy sy stem behou het in die onderhoud, dit voel asof ek die man persoonlik ken nadat ek die boek gelees het en daaroor geskryf het.
Die onvoltooide verhaal van die Hardekraaltjie-begraafplaas
Bethoven Jacobs 2021-11-08 As someone that has lived in and around Bellville South, Tiervlei are area all my, I find the article very intriguing and it reminds me of the stories told by my parents and grandparents about the area and how it came about that they moved here, from Oakd
Press release: Damon Galgut wins the Booker Prize
Engela le Roux 2021-11-08 Briljant! Wat 'n eer en fantasties dat hy Suid-Afrikaans is! Baie geluk aan Damon Galgut!!👏🏼👏🏼👏🏼
Elders gesien: Dalene Matthee – g’n aansit, finish en klaar …
Jenine 2021-11-08 Heerlike skrywe, Elize! Hoop ons kan meer van jou vertellinge hier te lese kry!
