LitNet2021-11-22Hallo! Hier is die indeks van al die oefenvraestelle en -memo's vir graad 6: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad6. Blaai hierdeur om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die vraestelle en memo's gratis in
LitNet2021-11-22Hallo! Hier is die gedeelte van LitNet se vraestelle-indeks wat spesifiek op graad 7-leerders van toepassing is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad7. Rol daardeur om te sien watter vraestelle en memo's alles hier beskikbaar
LitNet2021-11-22Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks waar al die graad 9-vraestelle op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad9. As die vraestel waarna jy op soek is nie daar beskikbaar is nie, blaai daardeur om
Nadine Bezuidenhout2021-11-21Hello, dis Melicha hier. Ek wil net weet of julle nie miskien vrae en antwoorde het van graad 9-eindeksamen EBW-vraestel nie.
Reusedwerg2021-11-21Raed, gelukkig is ek vergewe en kwytgeskeld oor my onbesonne optrede. Dit het my egter op 'n stadium duur te staan gekom. Ek het so vier jaar na die oortreding vir 'n pos aansoek gedoen, en is 'n polisieverklaring 'n vereiste gewees. Nodeloos om te sê ek
Alastair van Huyssteen2021-11-21Netjies en eerlik. Of die Nobelprys geregvedig was, wonder ek soms. En so ook oor die laaste toespraak. Ek het eers gedink die laaste woorde was onvanpas. Later het ek besef dit het tog iets beteken vir mense wat seergemaak was, so dit was goed. Ek dink n
Sela2021-11-20Ai, 'n gebeuelblasery en beeldpoetsery van die eerste water, nes FW gemaak het. Soos dit hier beskryf word, was omtrent die hele NP-kabinet Progge, behalwe PW. Max du Preez en Vrye Weekblad het waarskynlik meer gedoen om die ANC aan bewind te kry as die h
Annora Eksteen2021-11-20Oulike en eerlike skrywe!
Pride is regtig lekker - nie net vir gay mense nie, maar ook hulle vriende, en ag, ek het altyd sirkusse geniet en nou word dit verbied.
Vrolikvol vrede en aanvaarding, en dit gee ook entrepreneurs kans om hul ware en kos b
Piet Steyn2021-11-20Hennie van Deventer,
Baie dankie vir 'n baie interressante deel geskiedenis en persoonike ervarings wat jy hier met almal deel!
Groete
Piet Steyn
Annora Eksteen2021-11-20Dit was 'n lang stryd.
Pas 'n kinderboekie deur Chris van Wyk gelees oor Cissie Gool se lewenswerk om op te staan teen apartheid (soos baie ander dapperes), en sy is al in 1897 gebore.
Voor dit was slawe (ek lees tans Philida deur André Brink), en voo
Raed-na-Gael2021-11-19Nou ja, Dwerg, is die ding toe ge-"squash", uitgevee?
In elk geval sal die magistraat nie so 'n tweede bylae oortredingkie na vyf jaar in ag neem by 'n verdere skuldigbevinding nie.
'n Mens moet ook nie sommer name rondgooi soos Hans noudat hy uitgevang i
Annatjie Wolfaardt2021-11-19Gaan ons weer 'n "Kyk wie praat' kry, en indien, hoe en waar vind die keuring plaas? Ek weet elke ouma dink haar kleingoed is die bekkigste, maar myne is voor op die wa bekkig.
Yolanda Spangenberg2021-11-19'n Leersame proses en 'n interaksie met mense wie al hul tyd, kundigheid en ondervinding inspan om artikels na perfeksie te skep. Baie dankie; ek waardeer julle geduld en kundigheid opreg!
Marthinus Ferreira2021-11-19Hoe vreemd dat daar vandag soveel “ek het jul gesê dit gaan nie werk nie-profete” is, maar wat nie ook kan of wil “profeteer” oor wat die situasie sou gewees het indien ons nié verander het nie. Ek glo waaragtig dat die keuse wat ons gemaak het,
Martha Pretorius2021-11-18Wat 'n wonderlike voorreg om so 'n toer te kan onderneem! Iets wat ons altyd wou doen, en nooit sover gekom het nie ... Maaind joe, die wisselkoers was immer 'n stok in die wiel!
Joan Hambidge2021-11-18Wat my betref die beste analise van FW deur twee belese en ingeligte kommentators. Een 'n historikus, die ander 'n joernalis en rubriekskrywer.
pierre le Roux2021-11-18Hennie, die onderhoud is inderdaad boeiende leesstof. Ek hoop baie mense, en veral die negatiewes, gaan dit lees. Die negatiewe kritiek teenoor Mnr de Klerk is so jammer, want ons het mos nie 'n ander roete gehad om te volg nie. Ons "gewone" mense is jalo
F C2021-11-18Leë blikke maak die meeste geraas. Hoeveel van die wat van die dakke af skree en van die hel van apartheid praat was al werksaam in 'n swart woongebied en het iets bygedra om die lewensomstandighede van die inwoners te verbeter?
Glo nie hul weet van die