Raed-na-Gael2021-11-23Hans,
Ek dink nie jy het die ding reg nie, seker typo's. My komper is Engels en dit verstaan die taal wat ek tik nie en wil alewig korrigeer. (Ek wil nie R'e in kilo's opdok vir daai Afrikaanse taal program nie.)
Die landdros moet bo redelike twyfel daa
Carin Brand2021-11-23Dit was n voorreg om van die gedigte te kon lees. Die woordspeling is ongelooflik. Ek kon my so inleef en soms het dit gevoel hierdie is op my van toepassing. Hou aan om te woeker met hierdie wonderlike taal van ons. So sal dit behoue bly.
Willem de Swyger2021-11-23Baie dankie vir al die mooi en opbouende kommentaar; dankie ook vir die ondersteuning. Ek waardeer dit, soos my oupa altyd gesê het, van ganser hart. Ek is ook opreg dankbaar teenoor LitNet wat die ruimte skep vir nuwe stemme soos myne.
Hans Richardt2021-11-23Raed-na-gael, daardie artikel in Strafproseswet wat verduidelik dat as die landdros nie bo redelike getuienis het dat 'n misdaad gebeur het nie, maar tog VOEL daar was misdaad gepleeg, en die verdagte waarsku en ontslaan, is 'n onding in SA Strafreg vir o
Henk2021-11-23Wat 'n prentjie word geskets om weereens herinner te word om die natuur te waardeer. Wat 'n gawe om deur sulke kunstenaarsoë die wêreld te aanskou en op so 'n talentvolle wyse weer te gee.
Gerhard Du Toit2021-11-23De Swyger vang iets vas van die dualisme van die lewe: hoe die son 'n speelruimte skep vir die wolke, maar die aarde verskroei. Hoe sommiges die harde kant van die lewe soos 'n brander ry, terwyl ander verspoel.
Cobus Zietsman2021-11-23Inderdaad, elke vers weldeurdenk, elke strofe 'n bestuurde reis 'n entjie nader aan die klimaks van die einde. In geheel 'n onafhanklike avontuur in sy eie reg.
Welgedaan, Cecilia.
Chris2021-11-22Ai Carina, ongelukkig kan geen mens 'n ander persoon se smart dra of hartseer oorneem nie. Ek het in die jare tussen 1992 en 2002 dieselfde vraag gehad. Wanneer gaan dit dan eendag ophou? Net my ma en sus is aan "naruurlike oorsake" oorlede. Die res almal
Raed-na-Gael2021-11-22Dwerg,
Ek het iets dergeliks ondervind. Ek was jare terug in die goeie ou SAP (nie saps nie) en 'n stasiebevelvoerder. Goeie pêl, 'n boer, in my stasiewyk woonagtig gehad. Die dag kom toe hy aansoek om 'n vuurwapenlisensie doen. Ek wys hom baie pertinent
LitNet2021-11-22Hallo! As jy op soek is na nog graad 5-vraestelle, hier is 'n indeks na al die graad 5-vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad5. Dit is ingedeel volgens die vakke wat beskikbaar is. Klik te
Henry van der Watt2021-11-22Good Day
Watch a couple of eposodes, must say i was pretty impressed with results, decided to have a look on Google and hence here i am trying to register. Kind Regards Henry
Johann Basson2021-11-22Die mens se lewensduurte is uiters kortstondig gemeet teen die onmeetbare tydlyn.
So, wat doen ek en u en ons wat 'n opbouende betekenisvolle nalatenskap laat?
Kyk om u en sien hoe mense hul kosbare lewenstyd vermors. Ons land is aan die brand met o
Hennie van Deventer2021-11-22John Scott verstrek Saterdag in sy rubriek in By goeie redes vir Afrikaanse koerante om te koggel: https://www.netwerk24.com/netwerk24/stemme/menings/the-evening-fw-told-me-it-was-the-cabinet-or-nothing-20211119
LitNet2021-11-22Hallo! Hier is die gedeelte van die vraestelle-indeks op LitNet wat spesifiek op graad 4-leerders toegespits is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad4. Blaai daardeur om te sien watter vraestelle daar beskikbaar is. Klik telke
LitNet2021-11-22Hallo! Hier is die indeks van al die oefenvraestelle en -memo's vir graad 6: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad6. Blaai hierdeur om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die vraestelle en memo's gratis in
LitNet2021-11-22Hallo! Hier is die gedeelte van LitNet se vraestelle-indeks wat spesifiek op graad 7-leerders van toepassing is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad7. Rol daardeur om te sien watter vraestelle en memo's alles hier beskikbaar
LitNet2021-11-22Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks waar al die graad 9-vraestelle op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad9. As die vraestel waarna jy op soek is nie daar beskikbaar is nie, blaai daardeur om
Nadine Bezuidenhout2021-11-21Hello, dis Melicha hier. Ek wil net weet of julle nie miskien vrae en antwoorde het van graad 9-eindeksamen EBW-vraestel nie.
Reusedwerg2021-11-21Raed, gelukkig is ek vergewe en kwytgeskeld oor my onbesonne optrede. Dit het my egter op 'n stadium duur te staan gekom. Ek het so vier jaar na die oortreding vir 'n pos aansoek gedoen, en is 'n polisieverklaring 'n vereiste gewees. Nodeloos om te sê ek