Kommentaar

Verskoon my Frans

Johan Bornman 2021-11-19 Uitfokkenstekende artikel. Ek gaan 'n skakel vir al my fokken vrinne stuur.

Foto-indrukke: Merweville en die sewe maer jare

Lizanne 2021-11-19 Goeie artikel en erg werklike foto's wat die tragedie van die droogte saamvat.

Hoe het jy tydens die inperkingstyd gemaak toe dit verbode was om drank te koop?

Raed-na-Gael 2021-11-19 Nou ja, Dwerg, is die ding toe ge-"squash", uitgevee? In elk geval sal die magistraat nie so 'n tweede bylae oortredingkie na vyf jaar in ag neem by 'n verdere skuldigbevinding nie. 'n Mens moet ook nie sommer name rondgooi soos Hans noudat hy uitgevang i

Verskoon my Frans

Prof Melodie Labuschaigne 2021-11-19 Absoluut in die kol, Nini!! Braaf en bevrydend om daaroor te skryf.👍🏼

Kyk wie praat: ’n onderhoud met Jaco Nothnagel, vervaardiger en regisseur

Annatjie Wolfaardt 2021-11-19 Gaan ons weer 'n "Kyk wie praat' kry, en indien, hoe en waar vind die keuring plaas? Ek weet elke ouma dink haar kleingoed is die bekkigste, maar myne is voor op die wa bekkig.

Graad 5: Wiskunde in die tweede kwartaal – hersieningsvraestel en memorandum

Shaane Afrika 2021-11-19 Baie dankie vir al die vraestelle en memo's, ek waardeer dit baie.

Elders gesien: Theuns Jordaan en vanjaar se verliese

Corlietha Swart 2021-11-19 Pragtig verwoord wat tans in amper almal se binnestes woel, Carina ...

"Seeing" sense: the union ("in-tension") between life (duration) and consciousness (space) in Bergson’s metaphysical phenomenology

Yolanda Spangenberg 2021-11-19 'n Leersame proses en 'n interaksie met mense wie al hul tyd, kundigheid en ondervinding inspan om artikels na perfeksie te skep. Baie dankie; ek waardeer julle geduld en kundigheid opreg!

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Leon Wessels

Marthinus Ferreira 2021-11-19 Hoe vreemd dat daar vandag soveel “ek het jul gesê dit gaan nie werk nie-profete” is, maar wat nie ook kan of wil “profeteer” oor wat die situasie sou gewees het indien ons nié verander het nie. Ek glo waaragtig dat die keuse wat ons gemaak het,

’n Swerfjaar vir seniors, aflewering drie: Allerhande alledaagse wonderwerke

Martha Pretorius 2021-11-18 Wat 'n wonderlike voorreg om so 'n toer te kan onderneem! Iets wat ons altyd wou doen, en nooit sover gekom het nie ... Maaind joe, die wisselkoers was immer 'n stok in die wiel!

Hier op die rotse

Johan van der Merwe 2021-11-18 Baie dankie.

FW: Sentiments about our past are strong, well founded and entrenched

Joan Hambidge 2021-11-18 Wat my betref die beste analise van FW deur twee belese en ingeligte kommentators. Een 'n historikus, die ander 'n joernalis en rubriekskrywer.

Afrikaans se verklarende woordeboeke: gister, vandag en môre

Anina Roux 2021-11-18 Nog nie gehoor van ditsem.io nie. Wat is dit?

Die pers, die Broederbond en FW se besluit

pierre le Roux 2021-11-18 Hennie, die onderhoud is inderdaad boeiende leesstof. Ek hoop baie mense, en veral die negatiewes, gaan dit lees. Die negatiewe kritiek teenoor Mnr de Klerk is so jammer, want ons het mos nie 'n ander roete gehad om te volg nie. Ons "gewone" mense is jalo

FW hét ’n keuse gehad

F C 2021-11-18 Leë blikke maak die meeste geraas. Hoeveel van die wat van die dakke af skree en van die hel van apartheid praat was al werksaam in 'n swart woongebied en het iets bygedra om die lewensomstandighede van die inwoners te verbeter? Glo nie hul weet van die

Bywoners

David de Lange 2021-11-18 Wow so awesome. Jy moet dit op RSG laat lees op skywers en boeke, hulle saai daar gedigte soos hierdie op die lig uit.

Elders gesien: Theuns Jordaan en vanjaar se verliese

Carina Stander 2021-11-18 Baie dankie, Lana, vir jou vriendelike woorde.

Hier op die rotse

Mich 2021-11-18 Dis absoluut hartroerend, Johannes.

Hoe het jy tydens die inperkingstyd gemaak toe dit verbode was om drank te koop?

Raed-na-Gael 2021-11-18 Dit wat ek "stook" is van skougehalte en bevat nie enige bestanddeel soos hierbo vermoed word nie. Gesondheid!

Elders gesien: Theuns Jordaan en vanjaar se verliese

LANA MEYER 2021-11-18 Liewe Carina, dankie dat jy "sê" wat ons almal voel: Nèèèe, nie nog 'n verlies van 'n hartsmens nie ... Jou sus: hulle het in een van my ekstra huisies tuisgegaan by die Oog toe jou ma en pa hospitaal toe is. Jou ouers was ontsettend geliefd hier...

Die onvoltooide verhaal van die Hardekraaltjie-begraafplaas

Grunaille Marks 2021-11-17 What a gem! Well written and researched, Mr Fortuin. Knowledge is indeed power, this article not only uncovers rich history, but it is a huge contribution to Cape Town and South African History. Insightful, and thought provoking indeed. Thank you for givi

Jong akteurs gesoek vir nuwe kykNET-reeks

William 2021-11-17 Ek is tans 15 jaar oud en het nog altyd gedroom van so 'n geleentheid. Hoop U hulle sal my 'n antwoord gee.

FW hét ’n keuse gehad

Tollo Hatem 2021-11-17 Adam Small se gedigte het my gewete tov die rassevraagstuk as kind geweldig gevorm. Was vir my ook altyd een van die grootste skandes - en natuurlik was daar baie meer, dat hy 'n permit moes hê om sy eie toneelstukke by te woon! Ai, dat enige een nog ka

Verkleurmannetjie deur François Bloemhof, ’n lesersindruk

Francois Verster 2021-11-17 Wat 'n uitstekende en onderhoudende ontleding van 'n duidelik uitsonderlike boek!

Persverklaring: Skryf in vir kykNET se Wie word ’n miljoenêr?

Danika Rossouw 2021-11-17 Ek wil graag my pa inskryf - Pieter Rossouw. Sy algemene kennis is baie goed. Wanneer is die volgende datum om in te skryf?

Die pers, die Broederbond en FW se besluit

Hennie van Deventer 2021-11-17 Hierdie reaksie is vir my kosbaarder as korale, om 'n Bybelse woord in 'n ander verband in te span. Dankie, Barend. Ek ag dit 'n eer dat jy reageer. Ek glo jou natuurlik. Die woord "kwantumsprong" sal egter in my eie herinneringe altyd 'n Barend du Ples

Wiskunde, graad 7, November: gratis vraestel en memorandum

LitNet 2021-11-17 Hallo! Dankie vir jou navraag. Ons help waar ons kan, en ek stel voor jy kyk na ons indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai hierdeur - dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die vraest

Wiskunde, graad 2: eerste kwartaal – vraestel en memo

LitNet 2021-11-17 Hallo! Dankie vir jou navraag. Ons help waar ons kan, en ek stel voor jy kyk na ons indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai hierdeur - dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die vraest

Hoe het jy tydens die inperkingstyd gemaak toe dit verbode was om drank te koop?

Hans Richardt 2021-11-17 Reusedwerg, ek het gepruim vir 'n tyd, maar hel, dis sleg en gee my maagwerk. Sommige manne het hul vuil lusern gesmous as tabak. Ander het rou tabak wat hulle gebruik vir molkrieke uitroei, ten duurste gesmous. Nou ja, rou tabak help vir dieresiektes, m

Die pers, die Broederbond en FW se besluit

Barend du Plessis 2021-11-17 Dankie Hennie, vir hierdie betekenisvolle onderhoud. Ek het dit terdeë geniet en bêre dit beslis in my lees-gou-weer rakkie. Behalwe dat dit soos altyd louter vreugde was om jou keurige Afrikaans te ervaar, is daar baie stof wat ek graag weer wil lees e

’n Swerfjaar vir seniors, aflewering drie: Allerhande alledaagse wonderwerke

Annora Eksteen 2021-11-17 Baie dankie vir nog 'n kleurryke vrolike vertelling vol van al die belewenisse!

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Leon Wessels

JOHAN COETZEE 2021-11-17 Baie goeie onderhoud. Goeie perspektief deur 'n eerstehandse getuie: Leon Wessels. Ek hou daarvan dat daar nie altyd selfregverdiging is nie maar sterk selfkritiek. Freek weet ook hoe.

Elders gesien: Die owerheid en die brandslang

Leonie Grondel 2021-11-17 Keep them coming, Elise. I’m absolutely enthralled!

 FW – die einde van ’n era

Annora Eksteen 2021-11-17 Ontroerende video. (Ek wonder net wat die mooi kunswerke was. Die skildery en die beeldjie.)

Hoe het jy tydens die inperkingstyd gemaak toe dit verbode was om drank te koop?

Reusedwerg 2021-11-17 Raed, jy moenie spot nie. Ek het 'n pel wat my in sy bar/kroeg besigheid wou intrek as vennoot. Gelukkig sê ek vir hom, kom ons probeer so drie maande se probasie voorlat ek enigsins in die besigheid inkoop. Die eerste maand het dit so so gegaan. Die ven

Hoe het jy tydens die inperkingstyd gemaak toe dit verbode was om drank te koop?

Reusedwerg 2021-11-17 Jip, 'n man het daggrem jou tgggrots.
Top