Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Corné Mulder

  • 1

Corné Mulder verduidelik aan Freek Robinson dat ons land se grondwet geskryf is om koalisies aan te moedig, maar dat sommige wette tans nog die proses vertraag.

Verskeie politieke partye, waaronder die VF+, die ANC en die DA, doen reeds ’n geruime tyd navorsing oor koalisiepolitiek in ander lande. Nou, vir die eerste keer, het die kiesers ’n opdrag gegee om hierdie kennis te toets.

Veel meer koalisies is Suid-Afrika se voorland en dit is ’n positiewe verwikkeling vir ons toekoms.

Luister ook:

Plaaslike politiek ná die verkiesing: Hoe lyk dinge vorentoe?

  • 1

Kommentaar

  • Gustaf Claassens

    Uitstekende en insiggewende onderhoud waaruit die kiesers baie kan leer indien hulle hierna luister. Dit is 'n versigtige regmerkie vir demokrasie in 'n tyd waar dinge erg onderstebo is.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top