Jan van Greunen2021-12-06Verwysing: Vaksine (vaksineer is 'n werkwoord en inenting is 'n naamwoord).
Ek mag dalk "outyds" wees maar ek staan die bebruik van direkte vertalings van Engelse woorde en uitdrukkings en leenwoorde teen terwyl ons reeds beskrywende en aanvaarde Afrikaa
Hans Richardt2021-12-06Daar bestaan nie veel haarkappers met tradisionele rooi en wit neonpilaar buite nie en stoel nie.
Deesdae moet man twee weke vooraf afspraak maak vir 'n knippie by 'n haarkapster.
Liza2021-12-06Ek dink Immer Wes is op sy eie. Kyk in Ver Wink die suide kruis 'n lysie van al haar boeke ingeskryf. Ek het vinnig gaan kyk. Dit lyk nie of iets op Immer Wes volg nie alhoewel die volgende boek nog "war drama" is en natuurlik seker romanse.
Die trilogie
Sakkie Spangenberg2021-12-05Dankie Naas. Ek hou van jou siening dat die Bybel nie slegs één godsbeeld voorhou nie. Ek hou ook van jou beskrywing van wie Jesus was en waarvoor hy gestaan het. Ongelukkig laat die tradisionele kerke nie ruimte daarvoor toe nie.
Thanaa Jassiem2021-12-05Beautifully written❤️. Abbaas' journey has been wonderfully conveyed through your words. "... I mainly think about how often we as individuals don’t listen. We might hear others, but do we selflessly place our own problems aside to listen actively a
Naas+Ferreira2021-12-05Ek het twee jaar later (1973) by RAU BA Admissie begin studeer en gou besef dat die Bybel literêre mitologie is en dat die teoloog se taak is om die teks in konteks te bestudeer, die moontlike skrywer en aanvanklike lesers in ag te neem om goeie hermeneu
Imrah Adams2021-12-05Great job on this piece, Zubayr! I always enjoy reading your writing, your storytelling skills are unmatched! Well done to Abbaas as well! A truly talented barber.
Ireezah Adams2021-12-05As a child I used to go with my brother to have his hair cut and I really enjoyed watching him have his hair cut compared to me having to go to the hair dresser. Till this day for some odd reason, I find it very therapeutic watching a barber cut hair.
Sandra Botha2021-12-05Zubayr, I so enjoyed reading this essay/short story. You have the courage to reveal your own struggles. I have witnessed you grow as a teacher and by the looks of this story, you are growing into the kind of author who will write life-changing stories. K
Eben Kotzé2021-12-04Dit is seker 'n ontnugering as mens besef dat lidmaatskap van 'n kerkorganisasie nie kan jou 'n gelowige christen gemaak het nie. Nêrens in die Bybel word dit egter voorgehou nie. Geloof in Jesus Christus as die Verlosser is waaroor Christenskap gaan, ni
Mogammad+Amien+Baderoen2021-12-04Doria Daniels se skrywe en gesprek laat die historiese novelle getiteld "Footprints" uit, gepubliseer in 2005 deur die skrywer M.A. Baderoen, wie se geskiedkundige verhaal die rol van vroue in die Strand se Moslemgemeenskap uitbeeld en vereer. ["Footprint
Euna Ngumbela2021-12-04Well done Mr Charles, this is yet another awareness of being selfless and lending an ear to the next person. The whole world is going through the most with this pandemic. It is people like Mr Abbaas who doesn’t just offer a service of cutting hair but a
Neil2021-12-04Abbaas has been looking after my mental health (and my beard) for almost 15 years. Every single week. I’ve cut my hair / beard in many places in the world and no one comes close to Mr Sylvester. He’s got that rare combo of the magic touch, excellent #
Cathy Duncan2021-12-03Wow wow wow Mr Charles! This article kept me captivated! It is so well written and descriptive to the point it provides vivid imagery! I hope the barber's business continues to grow and prosper!
I enjoyed reading this and can't wait to read more of your s