Wat is hierdie munt deesdae werd?

  • 3

Goeiedag. Ek wil net graag uitvind wat die waarde van 'n eensentstuk va 1962 met 'n ossewa daarop naastenby sal wees?

Willem

  • 3

Kommentaar

  • die munt is nie veel werd nie. Proef eensentstuk sal iemand jou waarskynlik iets soos R50 betaal, maar dan moet hy werklik proef wees. daar is bykans 22 miljoen gemunt (3844 in proef), so hulle is baie volop. as jy vir my nou gese het jy het 'n 61 eensent met volgrond onder die ossewa dan sal ek hom persoonlik by jou kom afhaal en sommer R50 000 kontant saambring. nog net 12 kon tot dusver opgespoor word en die ander (60 of wat) swerf iewers nog rond.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top