
Top 15 gedigte van 2013 chronologies geplaas op LitNet:
1. "Dagbreek met Apsotels" deur Johann de Lange
2. "Hatful of tin, Marikana, August 2012", deur Richard Higgs
3. "The little yellow house" deur Phelelani Makhanya
4. "Die rede vir lug" deur André van der Merwe
5. "Pittoresk" deur Marthé McLoud
6. Drie insekgedigte van Johann Lodewyk Marais: Reusestokinsek, Mierleeu en Miskruier
7. "Age of Blossom" by Isobel Dixon
8. "Fences" by Heidi Henning
9. "In die nag is die kiewiet net 'n klank" deur Nicolette van der Walt
10. "The Fair" by Wesley Roodt
11. "Bewolk, kans op neerslag" deur Loftus Marais
12. "Stil lewe" deur Joan Hambidge
13. "The born-frees" by Bapedi Mosebi
14. "His poems are best left unheard" by Vangi Ganthso
15. "The koppie" by Raphael D'Abdon
Geluk aan alle digters. Onthou om aan ons poësiekompetisie Netdigters 2.0 deel te neem!


Kommentaar
Baie geluk aan al die digters op die lys. Ek's bevoorreg om ook daar te wees. Ek moet my kommentaar op hierdie manier plaas en almal bedank wat kommentaar op "in die nag is 'n kiewiet net 'n klank" gelewer het, want om een of ander duistere manier kan ek glad nie op LitNet inteken nie.
Op soek na Cas Vos se gedigte.
Noudat ek afgetree is, wil ek graag meer gedigte lees wat nie noodwendig in bundels verskyn nie.