Annora Eksteen2021-12-09Gegroei. Dit is beslis so.
As ek nou hier 'n geheim kan vertel, is dit dat ek al in standerd 1 werklik baie langtand gekou het aan ons juffrou se stories en toetse uit die OT, wat net eenvoudig nie vir my enige sin gemaak het nie. Van toe af het ek al wa
Annora Eksteen2021-12-09Lekker gelag oor die deeltjie van Deresh Ramjugernath (viserektor: leer en onderrig) – self besig om sy meertaligheid uit te brei deur Afrikaans aan te leer. Hy moes die vergadering vroeër verlaat om sy Afrikaans-klas by te woon.
Dit is omtrént dissip
Rory Sullivan2021-12-09Yes, I remember these two specific sayings by some farmers when we were at school in the sixties: "The meercat growed a gat under the fence" and "He slatted neer like a dog that vreted geef". Still remember those days with fondness. Enjoy reading articles
Deline Hobson2021-12-08I just love the way Elise tells her stories. Proper, good old Graafrikaans. I would love to hear her and the late Nancy Kingwill having a good conversation. Graafrikaans has been around for years. I spoke it at school and I still do. Afrikaans people hav
Gustaf Claassens2021-12-08Uitstekende en insiggewende onderhoud waaruit die kiesers baie kan leer indien hulle hierna luister. Dit is 'n versigtige regmerkie vir demokrasie in 'n tyd waar dinge erg onderstebo is.
Pieter Loots2021-12-08Jammer, maar ek het twintig jaar op Graaff-Reinet gewoon en hierdie skommeltaal is nie deel van my herinneringe nie. Dat die engelssprekendes wel die woord "lekker" gebruik het, onthou ek goed. Moontlik het ek net nie in die kringe beweeg waar dit nodig w
Gustaf Claassens2021-12-08Die kruks van die US se taalbeleid lê opgesluit in die sin(ne) dat Afrikaans as taal onderhewig is aan die beginsel van "redelike uitvoerbaarheid." Niks meer, niks minder nie. So wollerig soos dit. Uit ervaring is dit duidelik dat alles in die praktyk ge
Sakkie Spangenberg2021-12-08Johann Basson, jy vra 'n hele aantal vrae wat ek nie een-vir-een gaan beantwoord nie, want dit sou 'n paar bladsye beslaan. Ek beantwoord net die eerste 3 vrae omdat die res van die vrae grootliks 'n herhaling van hierdie vrae is - net ietwat anders verwo
Naas Ferreira2021-12-08Rasionele denke is 'n vlak wat Europa reeds in die 17de/18de eeu bereik het. Die Tweede Wêreld Oorlog was die laaste strooi. Sommige Afrikaanssprekendes worstel nog met die mities letterlike vlak en die aantal rasionele oud "teoloë" wat "aardskuddende o
Sakkie Spangenberg2021-12-08Jy maak my nuuskierig, George. Uit wat jy skryf, sien ek uit na wat die persoon te vertelle het. Ek kan ook meld dat daar nog 'n vertelling in boekformaat op pad is. 'n Tydgenoot en vriend het besluit om sy ontkerstening te boek te stel. Hy was 'n ingenie
Paul2021-12-08Wonder oor die nagskof ... dalk saam met iemand. Ek moes na 7 jaar uitvind dat die oorsaak nie vir my aangenaam was nie. Die kopseer of moeg en nog 'n paar ander redes. Voel ek kan almal in daai bootjie net vasdruk en die seer wegvat.
LitNet2021-12-08Rita
Hartskombuis word nog te koop aangebied by die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke in Bloemfontein.
Kontak gerus die museum@anglo-boer.co.za of (051) 4473447.
Vicky2021-12-08Hartskombuis word nog te koop aangebied by die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke in Bloemfontein. Kontak gerus museum@anglo-boer.co.za of (051) 4473447.
Faldela Tolker2021-12-07Well written and a beautiful story about relationships with your barber build up during the years. Super proud of you, Mr Charles.
Sonja Alberts2021-12-07Ek dink persoonlik dit was 'n storie vir die siel!! "Suzette" was definitief 'n uitstekende mens in die storie!! Wens ek't haar vroeër in my lewe gehad. 'n Traan of 100000 gehuil en dit was op die regte tyd en plek uitgesaai asof die storie met mens praa
George Claassen2021-12-07En so kom rasionele denke uiteindelik ook onder Afrikaanssprekendes na vore, soos dié van Sakkie Spangenberg. En Ben du Toit en en en... Ek het lankal boedel oorgegee oor die godsgedrewenheid en onkritiese denke van Afrikaanssprekendes van alle kleure wa
André Badenhorst2021-12-07Suid-Afrika het 'n geleentheid tot meertaligheid in hoër onderwys verbeur toe die impulsiewe US-bestuur in 2016 eentalige globalisme bo plaaslike multitaligheid verkies het. Die kompleksiteit wat nou beleef word, is veroorsaak deur eie toedoen en kortsig
Simone Van NIEKERK2021-12-073 maande getroud. Sal my altyd bedags drukkies gee en sê ek is lief vir jou, maar seks het verdwyn. Hy werk net nagskof, 2 of 3 dae af intussen, wat kan die rede wees vir die seksgedeelte?
Johann Basson2021-12-07Geagte mnr Spangenberg,
Ek respekteer u lewenssiening as medemens.
Van die tergendste vrae wat die mens treiter is:
1) Hoe het die heelal en aarde ontstaan?
2) Is daar 'n Skepper (en onderhouer) van die heelal van alle heelalle?
3) Indien
Jan van Greunen2021-12-06Dit is nodig vir skrywers, digters en storievertellers om streektaal te gebruik om die natuur, gewoontes, kultuur, leefwyse en daaglikse bestaan en menswees van daardie kontrei se mense korrek, feitelik en kleurvol uit te beeld maar moet asseblief nie da