
Foto: Canva.com
Gebed van ’n digter
Heer, laat ek U guns en gawe
nie vanselfsprekend vind,
maar laat my dieper grawe,
laat my dieper geniet, soos ’n kind.
2
Foto: Canva.com
Gebed van ’n digter
Heer, laat ek U guns en gawe
nie vanselfsprekend vind,
maar laat my dieper grawe,
laat my dieper geniet, soos ’n kind.
2
Kommentaar
Die gedig maak die kind in my wakker. Dankie
Ek is bly, Jacques.