Edward Jeneke

Edward Jeneke is ’n aspirantdigter en -skrywer. Hy het in 2018 aan Langeberg Sekondêre Skool gematrikuleer en woon in Robertson.

Die spel

Edward Jeneke Poësie 2026-04-02

"maar orals sweef die daad en woord,
soos wit wolke oor die berge voort."

Koeler genade

Edward Jeneke Poësie 2026-03-26

"Noudat koeler genade oor my gaan
kan ek weer die graaf inslaan"

Gebed van ’n digter

Edward Jeneke Poësie 2021-12-07

"laat my dieper grawe, 
laat my dieper geniet, soos ’n kind."

Sproeireëntjie

Edward Jeneke Poësie 2021-06-22

"die troebel weer van Swartfoloos 
en nartjies om my heen 
weet ek hoe ’n man kan soek na troos."

Vêrlangs

Edward Jeneke Poësie 2021-05-24

"dat ek jou lief het,
ek wil onder jou vlerke skuif
om van my seer te vergeet,
ek wil my siel aan jou toevertrou"

Top