Die spel

  • 0

Foto: Canva

Die spel

Stil en sag in hierdie oord
vind die Mens die laaste rus,
maar orals sweef die daad en woord,
soos wit wolke oor die berge voort.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top