Koeler genade

  • 0

Foto: Canva

Koeler genade

Noudat koeler genade oor my gaan
kan ek weer die graaf inslaan
en sien hoe breek die wal
waarteen die hartseer soos golwe slaan. 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top