Kommentaar
’n Swerfjaar vir seniors, aflewering twee: Wees gereed om verras te word
Gert de Villiers 2021-10-22 Heerlik saam gereis met julle. Ek is ook een vir die stadige roetes!
Persverklaring: Skryf in vir kykNET se Wie word ’n miljoenêr?
GISELLA NEL 2021-10-22 Ek sal ook graag wil deelneem aan die program.
Pasverskyn: Bloedfamilie deur Elsa Hamersma
Elsabe 2021-10-21 Wat is die prys van die boek Bloedfamilie?
Graad 4: Afrikaans Huistaal – Junie-hersieningsvraestelle en memorandums
Heilette Carroll 2021-10-21 Goeiedag. Ek stel belang in julle vraestelle.
Wiskunde met LitNet: graad 4 – maal en deel met driesyferheelgetalle
Heilette Carroll 2021-10-21 Goeiedag, ek stel belang om deel te word van die groep.
Do the coloured people have a culture?
Simon Bruinders 2021-10-20 Ek stem saam. Dankie, Joe, vir die kommentaar. Simon
Do the coloured people have a culture?
Joe van Wyk 2021-10-19 Raak gesê, Simon! Ek het die voorreg gehad om Die Sideboard onmiddellik na publikasie te lees. Voorwaar 'n markante stuk literatuur! Wat betref ons, die Bruinmense: ons het van vroeg af reeds al die moed en die oortuiging gekoester dat ons van gemengd
Do the coloured people have a culture?
Simon Bruinders 2021-10-19 Thank you, guys. Sorry I respond now only. But I am an actor, I don't always wait for the applause! 🤗🤣
Nostalgie
Anze Bezuidenhout 2021-10-19 Baie dankie Johannes Delport, ek waardeer jou saamlees en kommentaar baie.
Dierepraters: ’n onderhoud met Daniah de Villiers en Hettie Richter
ELAINE 2021-10-19 Ons het ’n rottweiler/skaaphond-kruising. Hy is so ’n jaar en ses maande; kwaai maar ook saggeaard. Hy pas my man verskriklik op; hy kan nie beweeg nie dan is Rocky by. Hy is ook geleer om in die huis te slaap van kleins af, maar slaap langs die bed a
Dodelike entstoffiksie: Wat is die waarheid?
Schalk von Solms 2021-10-19 "The For Gotten Battle" On Netflix (+- 23:14) "I have learned something, Dutchman. If the lie is big enough ... and you tell it often enough, THEN PEOPLE START TO BELIEVE IT"
Henry Mylne se kosbaarste herinneringe aan Franz Marx
AJ Opperman 2021-10-19 Dankie vir hierdie herinneringe. Ek het nou sommer ook twee goed oor Siegfried Mynhardt geleer. Dis te verstane dat Franz Marx die doyen van Suid-Afrikaanse televisie genoem word. Hoewel hy later meer as ’n regisseur en draaiboekskrywer bekend gestaan h
Wille Martin (1934–2016)
Chante Schwartz 2021-10-18 Goeiedag. Hoe kan ek Wille Martin se boek genaamd Die lady bekom? Groete
Nostalgie
Anze Bezuidenhout 2021-10-18 Baie dankie, liewe Sylvia. Ek waardeer jou saamlees en kommentaar.
Toyota US Woordfees 2021 | Toyota Top-10: Karen Zoid & Kaapstadse Filharmoniese Orkes
Adél 2021-10-18 Ek kry dit glad nie op catch up nie??
Tegnologie, graad 7: vraestel en memo vir die vierde kwartaal
LitNet 2021-10-18 Hallo! Hier is 'n indeks van ons graad 7-vraestelle wat alles op een plek beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad7. Daar is Powerpoint-skyfies en vraestelle vir Tegnologie, maar dit mag wees dat die spesifieke inho
Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 8, seniorfase)
LitNet 2021-10-18 Hallo, hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Hier is vraestelle wat spesifiek gemik is op graad 8's: https://www.litnet.co
Tegnologie, graad 7, kwartaal 1: PowerPoint-skyfies
Lloyd Cunningham 2021-10-17 Baie behulpsaam. Baie dankie.
Tegnologie, graad 7: vraestel en memo vir die vierde kwartaal
Alta de Villiers 2021-10-17 Dringend op soek na graad 7 kwartaal 4 Tegnologievraestel 2021. Sukkel met bou van emergency shelter en tekeninge. Groot seblief. CAPS
Reaksie op Elsabé Brits se onlangse Voertaal-artikel rondom wantroue in die entstof
Dirk Drentelaar 2021-10-17 Hmmm. Interessante artikel oor die voortrekkers, dwarstrekkers, wegtrekkers en onttrekkers. Kom ons voeg daarby, skynheilige beterwetende gefaksineerde "Voetsekkers".
Is dit tyd om cancel culture te kanselleer?
Ekself 2021-10-17 Op die ou einde gaan dit maar oor almal se kinderagtige eis dat almal hulle onvoorwaardelik moet aanvaar.
Meneer, wees lief vir jou eie vrou ...
Robert 2021-10-17 Ek is bang vir my pa. My vrou loop deur onder my ouers en ek doen niks daaraan nie, want ek gaan geslaan word. Wat kan ek maak om dinge better te maak? Sy word elke dag seergemaak. Ek moet iets doen voor ek haar gaan verloor.
Elders gesien: Die klankbaan van ’n krieketbal op ’n krieketkolf
Louis Duvenage 2021-10-16 Ook Uys Krige het pragtig oor krieket geskryf. En nou soek ek daardie gedig van Eybers. Dankie Johan.
Kiekies van Kommadagga 2021
Charmaine 2021-10-16 So trots op almal, maar veral op my oud-leerder en protégé, Daylen Tobias. Hoop my voete sal ook eendag in haar voetspore na die skrywershuis kan volg.
Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 8, seniorfase)
Rukiya Snyders 2021-10-16 Kan ek asb hulp kry met wiskunde graad 8, asb - kwartaal 3 en 4, dankie.
Help! My dorp hou ’n kunstefees! deur Koos Kombuis: ’n resensie
Christiaan Botha 2021-10-16 Uitstekend gebalanseerde resensie, pragtig geskryf en in dieselfde gees as Koos se boek, glo ek. Welgedaan.
Persverklaring: Standard Bank Innibos Kunstefees – Samesyn en inspirasie slyp skrywers op Kaapsehoop
Trienke Laurie 2021-10-16 Goed gedaan, julle werkspan en Nicol. Afrikaans en om te skryf as terapie... en dan nog wonderlik as dit publiseerbaar is
Persverklaring: McGregor gedigtefees, skryfkompetisie 2021
Anita Erasmus 2021-10-16 Goeiedag Ek sal graag wil weet wat die uitslag van die kompetisie was en wie almal finaliste is?
Toyota US Woordfees 2021 | Die poet, wie’s hy?
Alts Nel 2021-10-15 Dis weer eens die beste aanbieding by die Woordfees.
Elders gesien: Die klankbaan van ’n krieketbal op ’n krieketkolf
Philip Cronjé 2021-10-15 Mooi so, Johan. Ek het ook van my lekkerste krieket op plekke soos Paterson en Alicedale gespeel.
