Dirk Grobler2021-10-15Middag Sam
Ek het per toeval jou e-pos in my M-Net adres gekry. Dit blyk dat LitNet by die volgende adres te kry is: litnet@litnet.co.za.
Ek hoop dit help, want huidiglik het ek baie van jou lys nie.
Groete
Dirk
Jannie van Zyl2021-10-15Ek is op soek na 7 Konsalik boeke.
1. As drome aan skerwe spat
2. Die kruis in Siberië
3. Gewaande paradys
4. Liefde in die etensuur
5. Ninotsjka - Vorstin van die Taiga
6. Operasie Dolfyn
7. Werner Bacher se seun
Ek sal betaal asb.
Louise2021-10-14Ek het beide Karen Zoid se 2020 buitelug-vertoning by die Stellenbosch Woordfees en hierdie aanlyn weergawe gesien en vreeslik geniet. Dit was vir my hartseer dat daar geen toeskouers by lg. was nie (nie eers 50 nie), maar die nabyskote van kunstenaars en
Raed-na-Gael2021-10-14Ja, en die potjie-gier het eers hier in die laat 1970’s behoorlik vlamgevat toe ons begin potjie het vir ’n vale. My eerste potjie-resepte was in Potjiekos (Huisgenoot) deur Marlene Hammann (Human & Rousseau, 1988), en later kon ek ná ’n jare lang
Marie Luyt2021-10-14Min dinge is so ontstellend as die verskynsel van honderde internetgebruikers wat op 'n armsalige drommel toesak wat op 'n webwerf iets simpels kwytgeraak het. Mens sou kon sê dis 'n heksejag - dink maar aan almal wat destyds in Salem op loop gegaan het
Ilse Salzwedel2021-10-14Baie dankie vir die resensie, Barend. Jy slaan die spyker op die kop dat dit nie bedoel is om oor die najaag van fortuine te gaan nie, maar oor 'n ander tipe "floreer".
LitNet2021-10-14Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Hier is 'n skakel spesifiek na die graad 8-inhoud: https://www.litnet.co.za/i
LitNet2021-10-14Hallo! Hier is die indeks van wat ons op LitNet bied: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Al die materiaal is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Ek stel voor jy gesels ook met jou kin
Nico M Ferreira2021-10-14Ek is nie eintlik 'n aanhanger van die roman/prosa-genre nie en weet nie hoe die titel op my leeslys gekom het nie. Maar dis lanklaas dat ek 'n Afrikaanse titel so geniet het. Na die skokkende/verbluffende slot was my eerste gedagte "count your blessings"
Chrissie2021-10-13Ek is baie trots op julle, is baie spesiaal in God se oë, geniet elke oomblik en onthou niks is onmoontlik by die Here. Glo en vertrou in julleself en in die Here.
Wim-suurlemoen2021-10-13Die ooglopend-ongrondwetlike polities-gedrewe siening van mnr Blade Nzimande dat Afrikaans nie 'n inheemse taal is nie, is mos nou ongrondwetlik bevind deur die hoogste hof. Dus, die "new national Language Policy Framework for Public Higher Education Inst
Sakkie+Spangenberg2021-10-12Dit was voorwaar ’n mooi huldiging en, Marchelle, jou beskrywing daarvan ewe aangrypend. Ek wil sê: "Solank David Kramer sing, bly ons lief vir hierdie land en koester ons hoop."
Willem Liebenberg2021-10-12Dr Willie McCloud het in 1996 ons in Israel vergesel met ’n Bybeltoer. Ek wil bitter graag met hom weer kontak maak. Is dit moontlik om sy kontaknommer te bekom? Hy het ook verskeie herlewingskongresse gelei in ons kerk. Hy het ook verskeie boeke geskry
Andre de Villiers2021-10-12Baie dankie vir hierdie gratis kopie. Ek moet iets oor die vernietiging van bome by die Voortrekkermonument skryf en het historiese inligting nodig om die artikel in konteks te plaas. Ek is ’n lid van die Dendrologiese Vereniging van Suid-Afrika en die
Angus2021-10-12Die boepens-ysterpot het saam met Jan van Riebeeck die land binnegekom. Falkirk het dit hier vir bykans 70 jaar vervaardig voordat hulle bankrot verklaar is en is nou bekend as Defy. Die Voortrekkers het dit gerieflik gevind met hulle trek die binneland i
Amé Theron2021-10-11Dit is 'n lekker boek vir 10 jaar en ouer kinders.As jy eers dit lees, dan kan jy nie ophou nie. Dit leer vir jou dat nie net seuns kan bergfiets ry nie, maar meisies ook. Die karakters is baie oulik en kreatief uitgedink.
LitNet2021-10-11Hallo. Ons beskik nie oor daardie film nie, maar hier is 'n indeks van die skolemateriaal, vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in P
Andries van der Walt2021-10-11This makes a mockery of the Dept of Basic Education's language policy as well as that of Nzimande. No wonder the dropout rate at university level is
also so high.
This has been identified as far back as 1980 when the new Labour Relations Act was introd
Yolanda2021-10-11Sjoe, dit is nou vir jou mooi verduidelik. Ek het my eerste Pfizer gekry, was glad nie siek nie. Gaan die 18de Oktober vir my 2de een.