Kommentaar

Begripslees: Pad na jou hart-boekomslag as visuele teks

Ericka Matias 2021-10-11 Het julle dalk die film "Klein Karoo" graad 8 FAL, groot asb.

Graad 11 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books

LitNet 2021-10-11 Hallo! Dankie vir jou navraag. Daar is baie hersieningsmateriaal vir laerskoolleerlinge en ook Afrikaans-vraestelle. Kyk na ons indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Kyk ook by ons algemene Skole-afdeling vir nog inligting en

Graad 11 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books

Ericka 2021-10-11 Baie dankie dit help baie. Het julle moontlik sulke oefeninge vir laerskoolleerlinge ook, asseblief.

Woordfees op die teevee

Louisa Weideman 2021-10-10 Uitstekende samevatting! Wanneer sien ons Neil Nachtrein op die Woordfees?

Die ongetemde stemme van Afrikaanse musiek

Riana 2021-10-10 Wanneer ek na Koos Kombuis se optrede by die Kalfiefees gaan en goeie geld betaal, verwag ek dat die kunstenaar homself goed sou voorberei en professioneel wees. As sy stem nog die volgende dag gehou het, sal ek uiters verbaas wees. Walglike stellings oor

Nêrens, Noord-Kaap op kykNET: ’n onderhoud met Nico Scheepers

Marezelda Combrinck 2021-10-10 Hierdie is ONGELOOFLIK MOOI!!!!! As ma besef jy wat 'n groot rol jy in die huis, jou kinders (en man) se lewe speel. Lief hierdie reeks.

Kalbaskraal is dood

Neo 2021-10-10 Baie dankie, Jonathan en Raylene. xoxo

Vroegdag in Augustus

Mich 2021-10-09 Hoe kan een mens so baie skryftalent hê? Dis die mooiste mooi, Drienie.

Die COVID-19 pandemie se invloed op sielkundige trauma

Marilie 2021-10-09 Uiteindelik verwoord iemand wat almal voel! Welgedaan!

A Reading of Claudius’s "State of the Nation Address" in Hamlet

Danie Stander 2021-10-09 How thought-provoking! This is wonderful.

Kaalgat Karel, ’n resensie deur Leon van Nierop

Frits van Oosten 2021-10-09 Ek probeer nog altyd verstaan wat bedoel word met, óf wat die betekenis is van die uitdrukking, 'ons ou volkie'. Hier tref ons dit weereens aan met Leon se heldhaftige poging om, na 'n onverwagte veralgemenende aanslag op die 'Afrikaners' wat kwansuis as

Vlak 1, Uncle Cyril?

Anthony "Speedo" Wilson 2021-10-09 Briljant, Bettina! Dié bewys jy HET jou oor oppie grond. Jy's nog nie so verwyderd vannie gewone mense nie - jy's nog in voeling en skryf nie OOR nie, maar van BINNE en DEUR ... doen so voort!

Op soek na Heinz Konsalik

Joan 2021-10-08 Op soek na Die Tsarina se lyfarts, enige persoon wat my dalk kan help?

Biltong en brandewyn

Raed-na-Gael 2021-10-08 Ons het begin om te braai en te potjie om die "gevoel" van die Voortrekkers te kry.

Kalbaskraal is dood

Raylene 2021-10-08 Baie gud gebedoel #onsdigter

Apartheid: Britain's bastard child, an interview with Hélène Opperman Lewis

henk vogelsang 2021-10-08 ’n Wonderlike boek wat die sluier lig en begrip bring, nie net vir gebeure rondom daardie tyd nie, maar ook vir vandag. Die persoonlike uitdrukking van die skrywer se gevoel rondom sekere van die gebeure dra by om diep emosionele ervaring vir die leser

Fotogalery: Toyota US Woordfeesbundel-bekendstelling

Marie Toerien 2021-10-08 My kortverhaalbundel Bitter Daisies verskyn binnekort by Turksvy Publikasies. Dis ook die titelverhaal van Woordfees 2020; alles te danke aan Du Toitskloof Wyne.

Henry Mylne se kosbaarste herinneringe aan Franz Marx

Salomi Louw 2021-10-08 Fyn en presies. Dis verhef bo die melodramatiese, vermy die tranerigheid, en in mooi Afrikaans geskryf!

DAK Netwerk language submission: A petition to the Minister of Higher Education

Stoffel van der Merwe 2021-10-08 Ek was vir tien jaar ’n dosent by die destydse Randse Afrikaanse Universiteit. Lesings is in Afrikaans gegee, terwyl meeste van die handboeke Engels was. Hoewel ek ook vlot in Engels was, as gevolg van vier jaar se verblyf in die buiteland, het ek gevin

Henry Mylne se kosbaarste herinneringe aan Franz Marx

NIEL LE ROUX 2021-10-08 Henry Henry jy het met hierdie skitterende skrywe die siel van ’n unieke mens laat ontplof in nostalgie. DANKIE, die beste huldeblyk ooit!

Afrikaanses van hul Suid-Afrikaans-wees onteien in erfenismaand?

Andries G H van der Walt 2021-10-08 Is English oppressive? When its pervasive influence silences other languages, or discourages parents from passing on their native languages to their children, I think it can be. When you do know another language, it’s merely constricting, like wearing

Wat behoort die benadering teenoor godsdiens in skole te wees?

Gert van der Westhuizen 2021-10-08 Godsdiensonderrig werk ook mee aan identiteitsvorming, morele ontwikkeling en lewens- en wêreldsbeskouing, nie waar nie?

Afrikaans se verklarende woordeboeke: gister, vandag en môre

Kokkie de Kock 2021-10-08 Wat is die korrekte gebruik: "wyd en syd" of "wyd en suid"? Baie dankie.

Drome van ’n stadskind

Drienie Kelly 2021-10-08 Baie dankie Berta en Theresa, groot waardering. 💝🌹

Pasverskyn: Freek Robinson: Op die man af deur Freek Robinson

Anthony "Speedp" Wilson 2021-10-08 Ek was dié boek al lank te wagte. Regtig gedink jy sou dit nie lank na 1994 skryf nie. Baie geluk. Kannie wag om dit te lees nie. Soos ons op Facebook sê, "Dankie vir die deel!" STERKTE!

Full particulars: Where in the world is the South?

Jean Joubert 2021-10-08 So prescient of you to release this podcast only a few months before the announcement of Abdulrazak Gurnah as this year's recipient of the Nobel Prize in Literature. From the interview lower down at https://verynicequotes.com/abdulrazak-gurnah-quotes/,

Biltong en brandewyn

Hans Richardt 2021-10-08 Raed-na-Gael, ek weet darem nie, maar dalk was die ysterpotte toe eers as Falkirk hier beskikbaar?

Afrikaanses van hul Suid-Afrikaans-wees onteien in erfenismaand?

Elkarien Fourie 2021-10-08 Wat ’n verfrissende, reguit, vinger-op-die-pols mening van William Sezoe. Ek glo hy is die jongman na wie ek geluister het tydens ’n Woordfees-bespreking (oor die relevansie van die kerk in die lewe van die Afrikaanse jeug). Ek het daarná kortliks me

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Hein Willemse en Conrad Steenkamp

Tom McLachlan 2021-10-08 "die behoud van Afrikaans en *haar* funksies" – bid jou aan! Dit is volkome onsin, onidiomaties en ongrammatikaal, dié gehaardery. Niemand – nie Robinson, of LitNet, of die ATR, of die SA Akademie, of enige universiteitsprofessor of wie ook al –

Drome van ’n stadskind

THERESA POSTMA 2021-10-08 Pragtige een Drienie!

Wat behoort die benadering teenoor godsdiens in skole te wees?

Ricky Williams 2021-10-07 Maar Francois Venter; met respek, waar leer ons kinders dan van ander gelowe as nie in skole en universiteite nie? Of moet ons maar in onkunde saamleef?

Reïnkarnasie

Santi 2021-10-07 Die hoogste wysheid van mense is nog maar dwaasheid by God. Die dwaasheid van God is hoër as die hoogste wysheid van mense. Jesus het vir die mens gesê dat daar so baie is wat ek julle nog wil leer, maar julle verstaan nie die goed op aarde wat nog van

Wat behoort die benadering teenoor godsdiens in skole te wees?

Francois Verster 2021-10-07 Leerders kan na hulle gemeentes gaan vir godsdiensonderrig en die skool vir onderwysers los. My ervaring van godsdiensonderrig, beide as leerder en leerkrag, was nie inspirerend nie - dit het altyd geforseerd gevoel in 'n plek waar die fokus elders was. I

Drome van ’n stadskind

Berta 2021-10-07 Diep woorde!! Pragtig!!

Breinboelie

Mich 2021-10-07 Baie, baie treffend!

Drome van ’n stadskind

Drienie Kelly 2021-10-07 Baie dankie, Martin.

Biltong en brandewyn

Raed-na-Gael 2021-10-07 Om te dink ons het eers tydens die 1938-Ossewatrek begin om om te braai en potjie te maak!
Top