Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 10-leerders.
Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.
Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 10-leerders.
Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.
Kommentaar
Hallo, my dogter is in gr10. Sy verstaan nie hoe om n KGV te kry nie by lettervergelykings.
Hallo Desiree, dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: http://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Dalk kan jy hierdeur blaai en kyk of daar inhoud is wat jou dogter met haar vraag kan help. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Goeie dag ek soek gr 10 landbou tegnies en landbou bestuur dep vraestelle en memos.
Hoop jul kan my help
Hallo Monica, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: http://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Goeie dag is daar eninge Gr 10 rekeningkunde Nov vraestelle beskikbaar asb.
Goeiedag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by en dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Goeiedag! Is daar enige graad 10-rekeningkundevraestel 2 + memo van 2018?
Goeiedag! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit mag dalk nie 'n betrokke jaar se vraestel wees nie, aangesien dit spesiaal vir LitNet deur kundiges opgestel word. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder