Kommentaar
Franz Marx – swáár afskeid van ’n geliefde korrelkop
Lieza Louw 2021-10-01 Dankie Nic! Pragtig geskryf. Franz was 'n kunstenaar en mentor van formaat. Rus in rede
Elders gesien: Michiel Botha het hom hart en siel aan ’n boekontwerp oorgegee
Amanda Le Roux 2021-09-30 Mooi woorde oor 'n uitsonderlike talentvolle jong man. Wat 'n verlies.
Dierepraters: ’n onderhoud met Daniah de Villiers en Hettie Richter
Maxie van Wyk 2021-09-30 Hallo Hettie. My Katjie, Sweety, lyk of sy hairball wil opbring so +-2 keer per dag. Veearts sê sy hoes. Ons probeer ander kos waarvan sy niks hou nie. Stres sy oor iets? Ek wil net weet wat fout is om haar te help. Lyk of sy seer kry. Is sy happy?
Verkiesingskoors of electile dysfunction?
Gold SJ Bouwer 2021-09-30 Nou wat dan van die DA met sy Wes-Kaapse - en elders - se prestasies? Stem vir vuille dan. Hoe maklik is die beslyit dan nie?
Kennisgewing: Taalkommissie se splinternuwe Adviespaneel
Hans Richardt 2021-09-30 Wat? Gaan Taalkommissie of Taalraad ons sprekers help? Hul treur net in media oor optrede en uitsprake teen Afrikaans, deur veral Blade Nzimande.
Verkiesingskoors of electile dysfunction?
Hans Richardt 2021-09-30 Dis nog net Bettina wat koors kry oor verkiesing, sy weet seker dat mense belangstelling verloor het in hopelose kiesstelsel wat 'n baantjies-vir-boetiestafereel is.
Persverklaring: SA Akademie betreur Blade Nzimande se uitlatings oor die Afrikaanse taalgemeenskap
Hans Richardt 2021-09-30 Die Taalraad doen NIKS om taal aktief te bevorder onder sprekers nie!
Reaksie op Elsabé Brits se onlangse Voertaal-artikel rondom wantroue in die entstof
AGH van der Walt 2021-09-30 Mens kan nie anders as om die artikel en Brits se menings te verwerp met die minagting wat dit verdien nie. En sy is nie eens soos Pauw 'n celebrity joernalis nie.
Spring
Mich 2021-09-30 Ferdi Wheeler, jou skryfwerk is eintlik meer skryfkuns. Jy is inderdaad baie talentvol. Deel meer met ons, asseblief. Of leer ons hoé!
Reaksie op Elsabé Brits se onlangse Voertaal-artikel rondom wantroue in die entstof
Elizabeth 2021-09-30 Ek wonder of me. Brits haar neusoptrekkerige houding teenoor vryheid ook inneem wanneer dit by die vryheidsvegters teen apartheid kom.
Nederlandse seemanstaal en Afrikaanse uitdrukkings – ’n onderhoud met Annél Otto en Else Boekkooi
Henri Craemer 2021-09-30 Dis ’n fassinerende artikel. My belangstelling kom meer vanuit ’n sielkundige perspektief. As mens taal vanuit ’n psigodinamiese perspektief beskou, kan die geskiedenis daarvan as deel van die kollektiewe onbewuste gesien word. Idiome kan amper as d
Afrikaans uitheems? Nzimande se bedrieglike woordspeletjies
Danie van Wyk 2021-09-30 Baie geluk met 'n puik nagevorste stuk. DAK Netwerk ondersteun jou standpunt.
Tyd van verhuising
Marietjie 2021-09-30 Mooi gestel. Tafel, stoel en kas ... Kan nie die blywende lag, jeug en geluk verduister nie. Nie eens in die grys wêreld van die dood of die ouderdom nie. Gees leef voort in liefde.
Reaksie op Elsabé Brits se onlangse Voertaal-artikel rondom wantroue in die entstof
Ferdi 2021-09-30 Sjoe! Daar is sowat 76 sinne in die artikel. Ses en 'n kwart verwys na inenting. Die ander 69 is 'n vlymende aanval op Afrikaners. Uit 'n inhoudsontledingsperspektief hang haar onderrok darem hier ver uit.
Reaksie op Elsabé Brits se onlangse Voertaal-artikel rondom wantroue in die entstof
Anna-Marie 2021-09-30 Ek stem saam met Pieter. Dat Afrikaanssprekendes soveel moeite doen om hulle kultuur en geskiedenis te probeer afbreek, gaan my verstand te bowe. Bowendien sal ek eerder as hardkoppig en dwarstrekkerig gesien word, soos Daniël en sy vier vriende, as om s
Franz Marx: Hoeveel mense het jou “mentor” genoem?
Oli Joubert 2021-09-29 Franz Marx, geniaal op steroids. Net jammer mens het so min (niks) van Franz die mens geweet nie. Mooi trap op die anderkantse oewer van die Groot Rivier, Franz.
Reaksie op Elsabé Brits se onlangse Voertaal-artikel rondom wantroue in die entstof
Marinda 2021-09-29 Ek stem 100 persent saam met Pieter Loftus.
Franz Marx – swáár afskeid van ’n geliefde korrelkop
Lillian 2021-09-29 Dankie vir die uitmuntende reekse wat uit jou pen gevloei het. Rus in vrede.
Franz Marx – swáár afskeid van ’n geliefde korrelkop
Paul C Venter 2021-09-29 Franz het my sterwende vrou Dalene op Hanover in die Karoo kom groet. Hy het sieker as sy gelyk. Ons het saam by Darlingstraat gaan eet. Ons het vir mekaar gejok oor die film wat ons saam gaan skryf en maak. Heerlik. Dit was die laaste sien. Dis sleg om t
SA Akademie skop vas teen "drogredenasies" oor die pandemie en inentings
Jan Rap 2021-09-29 "... ag die akademie dit as haar plig ..." Dit moet 'sy' plig wees; die akademie is nie vroulik nie, maar onsydig.
Franz Marx: Hoeveel mense het jou “mentor” genoem?
Herman Lategan 2021-09-29 Van die mooiste huldeblyke wat ek nog gelees het.
Aardklop 2021-persverklaring: Opwipfees, 28 September – 3 Oktober
Sewes Scholtz 2021-09-29 Ek verstaan nie baie mooi nie. Mis ek iets? Nou hoekom kan Potch nie 'n Aardklop-opwipfees beleef nie? Wat word beplan vir die toekoms? Of het Pretoria nou finaal Aardklop gekaap? Vra maar net.
Franz Marx – swáár afskeid van ’n geliefde korrelkop
Heidi 2021-09-29 Marx was geniaal. "Egoli" kan met enige sepie ter wêreld kompeteer en moes selfs wyer bemark gewees het. Sy uitbeelding van Danie Bosman was ook nie van sy tyd nie. Veel meer Europees in benadering en fyn genuanseerd. Treffende "In Memoriam".
Baardman
Jerome Coetzee 2021-09-29 Powerful stuk. Kan nie wag vir nog uit jou pen nie, Perlin. Ek is so trots op jou!Ek onthou die president van Flinkveria
Johan Greybe 2021-09-28 Dankie Gerrit, jou vertelling baie geniet. Miskien een issue: is jy seker "Vlink uit die Vere" het om 06h30 begin? As jy my sou vra, sou ek gesê't 07h00. En die nuus was om 06h45 in die oggende ... Hierdie in teenstelling met Engelse stasie waar nuus om
Nêrens, Noord-Kaap op kykNET: ’n onderhoud met Nico Scheepers
Hanna Buys 2021-09-28 Nêrens Noord-Kaap ... raak my hart. 3 Seuns. My werklike lewe lyk soos Nêrens. Ek huil onbeskaamd in my hande, daar waar niemand sien nie ... en praat soos Frans op sy knieë! Dis so aangrypend.😇
Só skryf mens ’n limeriek
Elmarie+van+Kampen 2021-09-28 Baie dankie vir die inligting, ek gaan beslis probeer!
Franz Marx: Hoeveel mense het jou “mentor” genoem?
Chris Swanepoel 2021-09-28 Roerend, Amanda, baie dankie. Ek was saam met Frans in 'n seweseunsspreekkoor in 1959 op Sentraal in Bloemfontein. Toe al was hy pure kunstemaker. Rus sag Frans.
Tao van wakker word deur Abel Pienaar: ’n Persoonlike indruk en huldeblyk
Amanda Le Roux 2021-09-28 Dankie Estelle. Ek gaan beslis die boek kry en lees. Het 'n baie soortgelyke pad as jy geloop. Tussen hakies - het jy nog John vd Berg se "Klein dingetjies"? Ek het dit vir jou as jy dit nog soek. Laat weet gerus.
Pharos Woordeboeke en alle Suid-Afrikaanse tale as nasionale bate: ’n onderhoud
Amanda Le Roux 2021-09-28 Dankie vir jou werk Delana. So bly dat jy steeds aktief is. Jy was die heel beste uitgewer/redakteur (nie seker wat jou rol was in ons handboeke nie) met wie ek ooit gewerk het.
Verkiesingskoors of electile dysfunction?
Gustaf Claassens 2021-09-28 Inderdaad. Die enigste mense wat opgewonde raak oor die verkiesing, is die politici self. Hulle gedy en vertel vir hulle kiesers hoe hulle "dit-en-dat" vir een van hulle opponente gesê het... kompleet soos 'n boksgeveg. Hierdie gaan dit net oor politiek
Genadedood is ’n demokratiese reg
Willem Landman 2021-09-28 Hello Elaine. Die eerste vraag is waarom oorweeg jy dit? Daar is aanvaarbare en onaanvaarbare redes. Dan is daar die wetlike verbod in Suid-Afrika en wat dit beteken. 'n Verdere oorweging is watter mediese- en familie-ondersteuning jy het, gegee dat jy byHoezit, Fanie Viljoen!
Isabel van Achterbergh 2021-09-27 Ek wil bittergraag op die elektroniese tydskrif inskryf - hoe gaan ek te werk? Ek het jarelank die hardekopie aangeskaf en vind dit onmisbaar met klaswerk en toetse/eksamens opstel.
