Kommentaar

Verkiesingskoors of electile dysfunction?

Gerda 2021-09-27 Nou gaan ek elke wasdag voor my wasmasjien staan en wonder oor electile dysfunction, voor ek die rinse, repeat knoppie druk.

Verkiesingskoors of electile dysfunction?

Welma+Naude 2021-09-27 Ek dink dis eenvoudig: hierdie is ‘n munisipale verkiesing. Watter party het die ervaring en kundigheid? Watter party se munisipaliteite kry skoon oudits? Al die ander kwessies word min of meer in ons veel geloofde grondwet omskryf en beskerm. Hou op ha

Toyota US Woordfees 2020: volledige program

Jeanette Sohnge 2021-09-27 Sien baie uit.

’n Swerfjaar vir seniors: Aflewering nommer een

Annora Eksteen 2021-09-27 Sjoe. Maar ja. Wonderlik. Ek sou net graag 'n Charlie ook in daai campervan wou gehad het. Tres bon voyage et merci beaucoup vir die vertelling en pics so ver.

Hierdie kop

Rerig 2021-09-26 LitNet, julle moet rêrig iemand kry om voorleggings te lees en uit te sif.

Tao van wakker word deur Abel Pienaar: ’n Persoonlike indruk en huldeblyk

Escapist 2021-09-26 Ek lees weer die artikel "Wie het God geskep?", waarna verwys word. En dit val my weer op dat dr Pienaar se filosofiese inslag maar net so vol gate is soos diegene wat beweer dat God wel bestaan. Alles wat in die mens se wetenskap bestaan, word waargeneem

Die sielkunde agter samesweringsteorieë

Anna-Marie 2021-09-26 As ek na die geskiedenis kyk was daar altyd die meerderheid wat 'n sekere ding geglo het, soos dat die aarde plat is en die son om die aarde beweeg. Een persoon (of 'n klein groepie) sê iets anders en word dan uitgeskuif en selfs doodgemaak oor wat hulle

Seen elsewhere: How was (and is) it possible for Afrikaners to believe the lies?

Van den Vos Reynaerde 2021-09-25 Mr Wasserman, Since I am an Afrikaner, no doubt I fall into your category of people believing the "lies of apartheid government." But I didn't - I never voted for that government, and I know many Afrikaners who didn't. It would have been better if you

Die sielkunde agter samesweringsteorieë

AGH van Der Walt 2021-09-25 En nou het Elsabe Brits ook op die "bandwagon" geklim met haar artikel in Voertaal oor wit Afrikanermans en inenting, en dan sommer aangegaan om 'n jammerlike patetiese aanval te doen op die Afrikaners. Miskien is sy skaam oor haar herkoms. Ek is nie en i

’n Swerfjaar vir seniors: Aflewering nommer een

Laetitia 2021-09-25 Wonderlik dat julle, ten spyte van 'n mate van onsekerheid, nou die tyd maak daarvoor. "Celebrate life and live to the brim." Dit is die stof waarmee kosbare herinneringe geweef word om ons warm en knus te hou gedurende grou wintertye. Veilige reise!

Skoon wasgoed: Hoeke man hy was, JC Steyn (1938–2021)

Bernard+Odendaal 2021-09-25 Raak afskildering, Frederik!

Die sielkunde agter samesweringsteorieë

Elize 2021-09-25 Dis waar. Ek weet en werk saam met talle ander mense wat glad nie 'n Afrikaner soos ek is nie. Hulle vertrou nie die vax nie en dit is dit. Net soos dit tans reg oor die wêreld is. Ek raak so moeg vir Afrikaners wat so baie te sê het oor hoe ons is. Ek

Katinka Heyns: ’n onderhoud

Juanita 2021-09-25 Haar vanaand gesien in "Impressario", wat ek lankal reeds oogeneem het. Verruklike mens vol deernis en ten barstens vol talent.

"Afrikaans" deur Lizette Snyman

FIRNLEY Blouws 2021-09-24 Lizette, gun my die geleentheid om voort te borduur op jou tema vanuit 'n ander alternatiewe "vertelling" en 'n ander oogpunt en paradigma, maar met steeds dieselfde liefde vir die taal, en ek hoop jy geniet die gedig. My vertelling fokus meer op die baar

Skoon wasgoed: Hoeke man hy was, JC Steyn (1938–2021)

Francois Verster 2021-09-24 Ek het hom net een keer ontmoet, en tog bly die indruk by my: dis soos Frederik skryf - hy was krimpklein in die vlees, maar steeds het dit nie sy groot gees in die genie-bottel teruggedruk nie.

Talentkompetisie vir behoeftige jong kunstenaars

Marius 2021-09-24 Dit is wonderlik julle om te kan help. Ons wil ook graag kan opneem. Dankie

Genadedood is ’n demokratiese reg

Elaine Kennedy 2021-09-24 As jy dit oorweeg, watter pad volg jy?

’n Swerfjaar vir seniors: Aflewering nommer een

Jolene Muller 2021-09-24 Marita, ek dink hierdie swerfjaar gaan die bloed weer vinnig en warm laat bruis in julle are en die ouderdom 'n ding of twee wys.

Tao van wakker word deur Abel Pienaar: ’n Persoonlike indruk en huldeblyk

Eugène 2021-09-24 Pragtig. Met deernis en sensitiwiteit geskryf. Dankie!

Die sielkunde agter samesweringsteorieë

Andries van Der Walt 2021-09-23 Ag nee. Lyk my Izak de Vries het hom nou ook gevoeg by diegene wat hulle graag besig hou met "Afrikaner Bashing". En dis nie net wit Afrikanermans nie. Daar is ewe veel anderstaliges wat ewe lekker samesweringsteorieë verkondig, ook groot Trumpists is en

Die sielkunde agter samesweringsteorieë

Francois Verster 2021-09-23 Dieigene wat Afrikaners deesdae skynbaar met al groter venyn aanval beweer enersyds dat alle mense gelyk en dieselfde is, maar anderyds dat Afrikaners spesifiek skuim is. Dalk moet 'n mens aflei dat Afrikaners dan nie mense is nie. Is dit die begin van di

Hofuitspraak oor Afrikaans by Unisa ’n ligpunt in ’n donker omgewing

Andries G H van Der Walt 2021-09-23 Die Grondwethof het die week teen Unisa beslis dat Afrikaans weer as onderrigtaal aanvaar moet word. Die verwerping van Afrikaans is volgens die hof ongrondwetlik.

’n Swerfjaar vir seniors: Aflewering nommer een

Rozaan de Wet 2021-09-23 Hierdie geriatriese toeris reis saam! Opwinding laat die wêreld draai!

Hofuitspraak oor Afrikaans by Unisa ’n ligpunt in ’n donker omgewing

Charl 2021-09-23 Om die Unisa uitspraak met die US se Gelyke Kanse saak te vergelyk is appels en pere. Terloops, Adv Heunis is nie die voormalige nie, maar die huidige President van die US Konvokasie.

Ingrid Jonker se dogter gesels oor haar ma en Vlam in die sneeu

Lettie 2021-09-23 Het nog nooit 'n Andre P Brink gelees nie ook nie 'n Ingrid Jonker digbundel nie. Het wel geweet wie hulle is. En toe loop ek Vlam in die Sneeu in die biblioteek raak, en ewe skielik kan ek nie genoeg van die twee mense uitvind nie. Eers so skuldig gevoel

Trading through the old Transkei

Dilys Kneebone 2021-09-23 I am looking for the ancestors of Jessie Christina Florence Mc Kay Born 10.10.1881. Who grew up at Tina Bridge Trading Station Transkei South Africa.

Trading through the old Transkei

Rozelene christie 2021-09-23 With regards to Clinton who asked about the Smale fam of Ngqeleni, Fred was my late moms' father. She was Mary Agnes. Her mother died when she was 9 and went to live with an aunt. Her father remarried. Her mother was a Bouchier.

Skoon wasgoed: Hoeke man hy was, JC Steyn (1938–2021)

Heidi 2021-09-23 Asemrowende stuk! De Jager verplaas altyd die leser. Lank na jy sy slotwoorde gelees het, sit jy nog vasgevang in die moment. Daar is iets magies en geweldig aantreklik in Steyn se beskouing van die liefde, en van mense.

’n Swerfjaar vir seniors: Aflewering nommer een

Marita 2021-09-23 Ja, ons is reeds ten volle ingeënt, soos die meeste mense in Frankryk, anders sou ons nie so 'n reis gewaag het nie.

’n Swerfjaar vir seniors: Aflewering nommer een

Hanlie 2021-09-23 Hoe bevydend! Dis 'n droom en wens van my ook. Voorspoed!

JC (Jaap) Steyn: Enkele persoonlike herinneringe

Ciska de Waal 2021-09-22 Diep gedig. Goeie styl. Raak beskrywing in digvorm.

Vroegdag in Augustus

Drienie Key 2021-09-22 Altyd lekker wanneer jy saam lees, Theresa. Baie dankie, ek waardeer jou opreg.🌹

Tao van wakker word deur Abel Pienaar: ’n Persoonlike indruk en huldeblyk

Johannes+Slabbert 2021-09-22 Ek het nog nie Abel se boeke gelees nie, maar hierdie heldere besinning van jou Estelle, maak dit vir my onmoontlik om dit te weer. Dankie.

’n Swerfjaar vir seniors: Aflewering nommer een

Elizabeth Pulles 2021-09-22 Dit is 'n wonderlike verhaal wat ontvou, 'n voorbeeld van 'n nuwe lewe. Bon voyage!

Vroegdag in Augustus

THERESA POSTMA 2021-09-22 Dis beautiful, Drienie.

Seen elsewhere: How was (and is) it possible for Afrikaners to believe the lies?

Hans Richardt 2021-09-22 Politieke korrektheid verwoord. Woke? As jy skrik, skrik net wakker.

Wiskunde, graad 6: eerste kwartaal – vraestel en memo

LitNet 2021-09-22 Hallo! Hier is 'n skakel na die graad 6-vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad6. Klik telkens op die skakels en laai die vraestelle gratis in PDF-formaat af. Groete, die LitNet-redaksie

’n Swerfjaar vir seniors: Aflewering nommer een

Oba Kwankus 2021-09-22 So lekker gelees en reis saam. Voorspoed, Marita en jou Fransman. Vertel ons wat jul eet ook so tussen-in.

Wiskunde, graad 6: eerste kwartaal – vraestel en memo

Pieter 2021-09-22 Sal graag graad 6-wiskunde-vraestelle wil bekom.
Top