Kommentaar

Seen elsewhere: How was (and is) it possible for Afrikaners to believe the lies?

Sydney Blake 2021-09-19 Dit lyk my of die ou Natte dalk iets geweet het wat mnr Wasserman nog nie weet nie, maar wat baie ander Suid Afrikaners, insluitende die ou Sappe , Progs ens vinig besig is om uit te vind.

Die dag toe ek gesterf het  

Chris 2021-09-19 Dit is baie interresant. Ek weet nie of ek al ooit "dood" was nie, maar ek het ook al "ervarings" gehad wat die dame beskryf. Elke keer is ek "terug gestuur" met 'n boodskap "dit is nog nie jou tyd nie". Ek wroeg nie daaroor nie, maar dit bly in my liasee

Seen elsewhere: How was (and is) it possible for Afrikaners to believe the lies?

ANieuwoudt 2021-09-19 Ek stem: dis irriterent dat hy in Engels skryf, en ek stem dat wat hy skryf, toegepas kan word op nie net die Afrikanersn ie. 'n Duidelik voorbeeld is die verdeeldheid in Britanje oor Brexit, en die verdeeldheid in die VSA na Trumpisme- 'n verdeeldheid wa

Seen elsewhere: How was (and is) it possible for Afrikaners to believe the lies?

Umar 2021-09-19 All of this is old hat. Why not write about Afro-Saxon delusions as well. That would take real bravery...

Graad 8, Junie: Natuurwetenskappe ‒ vraestel en memorandum

Kim Van Zyl 2021-09-18 Graad 8-Natuurwetenskapvraestel, kwartaal 3, oor stroombane en ligfrekwensie?

Seen elsewhere: How was (and is) it possible for Afrikaners to believe the lies?

John Jones 2021-09-18 Is the current situation now better? They weren't lied to at all. All the so-called "apartheid propaganda" has proven to be true. Anyway, the Afrikaner just acted as "baasboy" to bigger economic interests who held the real power in the country and conveni

Seen elsewhere: How was (and is) it possible for Afrikaners to believe the lies?

Gustaf Claassens 2021-09-18 Mens kyk, lees en leer. Hier is dit 'n geval van jy lees, skud jou kop en beweeg aan.

Seen elsewhere: How was (and is) it possible for Afrikaners to believe the lies?

Reusedwerg 2021-09-17 Daar is min goed meer irreterend as 'n ontgogelde lid van die samelewing. Hy is skaam kwaad en hartseer oor sy herkoms/afkoms en agtergrond. Onthou grond kan jy koop, agtergrond nie. Hy is nog vis nog vlees. Soekend swerwend in die dorre alleenheid van sy

Seen elsewhere: How was (and is) it possible for Afrikaners to believe the lies?

Danie Steyn 2021-09-17 AGH van der Walt slaan die spyker op sy kop! Wat ons Afrikaners aan ons mede-landsburgers gedoen het, is onvergeeflik, maar dit maak ons as volk nie slegter as die Britte van die koloniale era of die Duitsers van die Nazitydperk,of die slawetydperk van di

Elders gesien: John Shelby Spong is oorlede

Marie+Spruyt 2021-09-17 'n Lewe wat waardig geleef is.

Geografie, graad 7, vierde kwartaal: vraestel en memo

LitNet 2021-09-17 Hier is ons indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/

Huldiging aan Pieter Fourie (3 April 1940 – 12 September 2021)

LitNet 2021-09-17 Ek het jou adres aan Amanda gestuur, Nico. Dankie.

Seen elsewhere: How was (and is) it possible for Afrikaners to believe the lies?

Stoffel van der Merwe 2021-09-17 Wasserman se siening is ongelooflik oorvereenvoudig en naïef. Waar was hy toe die groot debat oor die toekoms in Afrikanerkringe voortgestu het?

Angelique van Niekerk se huldeblyk aan Jaap Steyn

Wannie+Carstens 2021-09-17 Angelique, ek is dit heelhartig met jou eens. Ons gaan Jaap op soveel vlakke mis: sy skerp intellek, sy baanbrekende publikasies, sy menslikheid. Ai, sy heengaan is vir Afrikaans en die dokumentering van Afrikaans 'n enorme verlies.

Huldiging aan Pieter Fourie (3 April 1940 – 12 September 2021)

Nico Johannes Luwes 2021-09-17 Dankie Amanda. Ek het Nicoleen , Francois en sy kinders ook goed leer ken by die Loganfees later jare saam met Pieter. Heerlik op Celeryfontein by hulle gebly. Wonderlike mense. Geskryf oor hulle in my roman Die reënboogmaker, by Denovo. Kontak my asb en

9/11: One day in America – ’n resensie

Sybrandus Adema 2021-09-17 Turning Point: 9/11 and the War on Terror op Netflix is ook fassinerend. 5 episodes.

Seen elsewhere: How was (and is) it possible for Afrikaners to believe the lies?

Ja Viljoen 2021-09-17 Tipiese linkse libargumente - stoei seker maar om om te oorleef, daarom die gereelde kritiek en swartsmeer van Afrikaners. Foeitog!

Huldiging aan Pieter Fourie (3 April 1940 – 12 September 2021)

Elize Hanekom 2021-09-17 Pieter Fourie se nalatenskap is gegrafeer op die hart van Afrikaans se voortbestaan. Onuitwisbaar en betekenisvol. Ek eer sy diepgesetelde bydrae.

Die proponentjie ’n entjie uit die vergetelheid ontruk

Amanda+le+Roux 2021-09-17 Dit was sooo lekker om te lees. Met jou beskywings en woordkeuses voel dit of ek dit self beleef het, Jean! Ek kan nie glo dat ek dit misgeloop het op Stellenbosch nie.

Huldiging aan Pieter Fourie (3 April 1940 – 12 September 2021)

Amanda+le+Roux 2021-09-17 Dankie vir die mooi huldiging. Ek het Pieter goed leer ken deur my suster, Nicoleen van Wyk se betrokkenheid by die Logan toneelfees waar hy 'n groot inspirasie was.

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Hannelie Meyer

zan law 2021-09-17 You did not grill her like a true journalist Freek!

Dierepraters: ’n onderhoud met Daniah de Villiers en Hettie Richter

LitNet 2021-09-16 Hettie. Ons het jou vraag aan Marianne Lomberg gestuur. Hier is haar antwoord. https://voertaal.nu/vra-die-veearts-vlekkie-kry-angsaanvalle/

Seen elsewhere: How was (and is) it possible for Afrikaners to believe the lies?

Elizabeth 2021-09-16 Kan nie volg watter kant jy sit nie. Skryf jy vir die Afrikaanse person in Engels of praat jy oor hulle? Afrikaners wat Apartheid ondersteun het vs Antivaxx. Is dit nou weer Afrikaners wat behoort te glo in vaxx of nie? In of uit groep. Vertrou in regerin

Seen elsewhere: How was (and is) it possible for Afrikaners to believe the lies?

AGH van Der Walt 2021-09-16 One can probably also ask why the Germans were so keen to follow Hitler? Or perhaps it has something to do with the centuries old belief in Aryan superiority that can be traced back to the Roman historian Tacitus around 80 AD. How about analysing the Engl

Dierepraters: ’n onderhoud met Daniah de Villiers en Hettie Richter

Jaco Erasmus 2021-09-16 Beste Hettie, Ek is 'n baie groot aanhanger van jou en het raad nodig. Veral noudat ek sien jy kan selfs oor 'n afstand met diere kommunikeer, sal ek jou advies waardeer. Ek wens ek het die vermoë besit om soos jy om so met diere te kon kommunikeer. Ons

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Helen Zille

Gerrit+Boonstra 2021-09-16 Mens moet eintlik nie dadelik reageer as jy emosioneel geraak is nie, maar ek moet eenvoudig met my hele wese as mens net sê: Dankie vir Helen Zille. Mag die here ons genadig wees dat mense wat staan waarvoor sy staan, gou die meerderheid sal wees, die l

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Hannelie Meyer

Mercha Kruger 2021-09-16 How do you know when a politician is lying?

Huldiging aan Pieter Fourie (3 April 1940 – 12 September 2021)

Nico Johannes Luwes 2021-09-16 Inderdaad. Dankie, Nico.

Die dag toe ek gesterf het  

Leon Retief 2021-09-16 Nini, ek het reeds twee keer probeer om op jou rubriek te antwoord, maar sonder sukses – ek weet nie waarom my respons nie verskyn het nie. Nietemin, laat ek nog een keer probeer. U maak geen melding van Susan Blackmore se baanbrekerswerk “Dying to

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Hannelie Meyer

CRossouw 2021-09-15 Hoekom kan my huisdoker nie die inenting doen nie? Ek het mediese fonds. Hoekom moet die staat dit kontroleer?

Huldiging aan Pieter Fourie (3 April 1940 – 12 September 2021)

Pierre Labuschagne 2021-09-15 Waar ek die res van my lewe hier in Londen uitleef, maak hierdie eerbetoon my bewoë en ook trots, veral as ek sy gedig as jong seun lees met die insig op so 'n jong ouderdom.

Graad 11: Wiskunde, vraestel 1 en memorandum

LitNet 2021-09-15 Goeiedag, hier is 'n skakel na die indeks waar ons vraestelle op een plek is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien of die materiaal waarna jy op soek is d

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet 2021-09-15 Hallo! Ons voeg so gereeld ons kan, nuwe inhoud by hierdie indeks. Blaai daardeur om te sien of die vraestelle waarna jy op soek is, hier beskikbaar is. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te

Die dag toe ek gesterf het  

Sherrilyn Lloyd 2021-09-15 Dis so jammer dat jy nie glo nie! Ek is daardeur; en lewe na die dood is 'n werklikheid ... Geleerdheid kan ons menslike onskuld soms blokkeer.

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Hannelie Meyer

James Moulder 2021-09-15 Daar sal altyd mense wees wat agterdog saai teen alles wees wat positief klink en dink die regering sit en wag om sy burgers by te kom. Dankie vir die goeie werk wat julle doen.

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Hannelie Meyer

Paul+Roos 2021-09-15 Volgens Bloomberg se ses maande vooruitskouing: " "Six Months of the Pandemic will Bring the race between vaccinations and new variant strains won’t end until Covid-19 has touched almost everyone." (Bron: https://www.bloomberg.com/news/newsletters/2021

Uittreksel: Dit proe soos huis deur Herman Lensing

Jeanie 2021-09-15 Wereld vol gesoek vir die resep, my ma en ouma het dit altyd gemaak vir partytjies en pieknieks noem dit, ons dit by duisende ge eet, ek gaan dit probeer maak vir my gesin, ek hoop dit bring terug daai lekker memories, my ma en ouma is lankal nie meer met

Graad 11: Wiskunde, vraestel 1 en memorandum

Anneke Huyser 2021-09-15 Middag, Gr 11 tegniese wiskunde: inligting vir take.

Spring

Linda 2021-09-15 n Pragtige gedig met baie mooi beelde
Top