Kommentaar
’n Swerfjaar vir seniors: Aflewering nommer een
Lynette 2021-09-21 Kan nie wag vir jou volgende vertelling van jul avontuur nie. Ek beny jul!
Nou het ons twee (of dalk drie) Kariegas in die Oos-Kaap
Waldemar Gouws 2021-09-21 Daar in die Oos-Kaap is ook drie Kariega-riviere. Die een wat na die Beervleidam vloei, beteken blykbaar Buffelsrivier. Die een wat aansluit by die Sondagsrivier naby Kirkwood kry sy naam van die Khoi vir Steenbokvlakte. En die derde een wat wes van Makha
’n Swerfjaar vir seniors: Aflewering nommer een
Heleen 2021-09-21 Wat ‘n brawe maar opwindende vooruitsig! Hoop julle kon die Covid-entstof êrens kry?
Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 8)
LitNet 2021-09-21 Jy kan die vraestelle hier kry, Janico: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Brandnetels en ’n sout kaaskoek vir almal wat virus-voos is
Nina Voges 2021-09-21 Brilliant soos altyd👍😊😊
Jong lesers: Die driehoekige sirkel deur Corrie Vorster
Jeffrey McKenzie 2021-09-21 Goeie dag Ek is op soek na die innerlike en uiterlike konflik van die boek.
Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 8)
Janico 2021-09-21 Wil graaag leer op die vraestelle.
Alba Bouwer (1920–2010)
Elsje Diener 2021-09-21 Ienkel Dienkel is baie geliefd onder ons kleinkinders, van baba tot kleuter. Word 'n herpublikasie oorweeg?
Die sielkunde agter samesweringsteorieë
Charl Adams 2021-09-21 https://voertaal.nu/die-wit-afrikaner-se-hardkoppige-dwarstrekkery-en-wantroue-in-n-entstof/
Graad 5, Junie: Natuurwetenskappe en Tegnologie ‒ vraestel en memorandum
LitNet 2021-09-21 Hello Mark. Here is the index to our content: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
’n Swerfjaar vir seniors: Aflewering nommer een
Bernadette Richards 2021-09-21 Om te lees oor julle wanderlus-avontuur los my met 'n vonk in my oog en 'n huppel in my stap. Bon Voyage, Marita!
Resensie: Pieter Fourie: Teatermaker – ’n huldiging deur Fanie Olivier (redakteur)
Salomi+Louw 2021-09-21 Dis net jammer dat die Pieter Fourie-huldigingsbundel ontsier word deur baie druk-, spel- en feitefoute en kontradiksies.
Graad 5, Junie: Natuurwetenskappe en Tegnologie ‒ vraestel en memorandum
Mark Jacobs 2021-09-21 Good day. I am urgently looking for notes and question papers and memos on natural science grade 5 or Grade 4, please? If you could assist me.
’n Swerfjaar vir seniors: Aflewering nommer een
Sureen Janecke 2021-09-21 Almal gooi deesdae die "resoneer-woord" rond, maar elke woord wat jy skryf, druk daardie knoppie aanmekaar in my. Baie dankie vir hierdie eerlike reis wat ons mag meemaak. Ons sien uit na die res.
’n Swerfjaar vir seniors: Aflewering nommer een
Reinette Anastagi 2021-09-21 Ek is in dieselfde boot as jy, Marita. Ek móét ook volgende jaar 'n geriartiese gap jaar doen. Ek gaan in Italië woon. Dit vul my met beide vrees en opwinding, want ek is alleen. My Italiaanse man is 5 jaar gelede al oorlede. Wat hou die toekoms in? Wa
Die dag toe ek gesterf het
Renier 2021-09-21 Interessante onderwerp wat waarskynlik nooit werklik enige antwoorde gaan verskaf aan die soekers nie. Of jy waarskynlik hemel of hel toe gaan, is 'n kwessie van watter geloof jy aanhang. Ek het ook al interessante weergawes daarvan gelees en was altyd ge
’n Swerfjaar vir seniors: Aflewering nommer een
Mea Brüning 2021-09-21 Sit ‘n pouveer in jou hoed en put juwele uit die avontuur! En dankie dat ons deel kan hê daaraan.
’n Swerfjaar vir seniors: Aflewering nommer een
Reneé Lyons 2021-09-21 'n Wonderlike opwindende tyd vir julle. Geniet julle reis en wees veilig. Ek reis graag saam met Liefde uit Pretoria.
Huldiging aan Pieter Fourie (3 April 1940 – 12 September 2021)
Anna Gevers 2021-09-21 Ons sal Pieter altyd waardeer en eer.
’n Swerfjaar vir seniors: Aflewering nommer een
Christo+Volschenk 2021-09-20 Dankie! Lekker! Nog, semblief!
’n Swerfjaar vir seniors: Aflewering nommer een
Anne-Mari Rossouw 2021-09-20 Ek wil graag hierdie reis volg! Ek glo dit sal baie interessante insidente oplewer.
Do the coloured people have a culture?
olivia 2021-09-20 So glad I found this article. About to do an assignment on family traditions and I asked myself what could I possibly say? Coz all our lives we were made to believe that we have no tradition or culture. Now I know for sure coloured is a culture. This was
’n Swerfjaar vir seniors: Aflewering nommer een
Ansie Prosser 2021-09-20 Dit klink wonderlik om so vry te wees! Mag julle reise veilig wees en dankie dat ons kan saam droom.
’n Swerfjaar vir seniors: Aflewering nommer een
Marita 2021-09-20 Ons het dit reeds begin besef toe ons moes besluit watter besittings om te stoor en waarvan ons maar ontslae kan raak!
’n Swerfjaar vir seniors: Aflewering nommer een
Mariëtte Hartley 2021-09-20 Hoe heerlik is dit Marita! Geniet elke oomblik, dis min wat die voorreg het! Hef aan!
’n Swerfjaar vir seniors: Aflewering nommer een
Sisteen Louw 2021-09-20 Baie, baie voorspoed wens ek julle toe. Die wapad is my woning. Julle gaan dit so geniet en besef dat al die "wêreldsgoed" wat mens so opgaar eintlik maar onnodig was.
’n Swerfjaar vir seniors: Aflewering nommer een
Jannie+Pretorius 2021-09-20 Hoe opwindend! Ek kan nie wag vir die volgende reisverslag nie!
Graad 11: Wiskunde, vraestel 2 en memorandum
Jaco Cloete 2021-09-20 Hierdie site help my baie. Groot dankie!
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Hannelie Meyer
Suzette 2021-09-20 Ek was so 'n paar weke terug siek met Covid. Dit was vir my soos 'n kopverkoue. Ek glo was dit nie dat ek ingeënt was nie, sou ek sieker geword het.
Graad 8, Junie: Natuurwetenskappe ‒ vraestel en memorandum
LitNet 2021-09-20 Hallo! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai gerus hierdeur om te sien of hier inhoud is wat sal kan help. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied. KlOp soek na Heinz Konsalik
Essie 2021-09-20 Hallo Sam. Baie dankie, ek verstaan heeltemal. Kort tans net nommer 1 en 2 op my lysie.
Seen elsewhere: How was (and is) it possible for Afrikaners to believe the lies?
Johann Basson 2021-09-20 I strongly recommend that Mr Wasserman and readers STUDY the excellent publication of Hélène Opperman Lewis entitled “Apartheid: Britain’s Bastard Child”. Serious food for thought.
Die sielkunde agter samesweringsteorieë
Pieter Marais 2021-09-19 Seker een van die swakste skrywes wat ek in 'n lang tyd onder oë gehad het. Met verhewe woorde probeer die skrywer 'n intellektuele posisie inneem sonder deeglike navorsing en vanuit 'n voorveroordelende paradigma. Hy het dit duidelik in vir 'n sekere gr
Seen elsewhere: How was (and is) it possible for Afrikaners to believe the lies?
Pieter Marais 2021-09-19 Ek wonder maar net wie is nou die blindelingse volger. Apartheid het ons gevange gehou met een narratief en die staat het media en selfs medici (Basson) gebruik. Media het net een tema propageer en alle ander opinies was kommunisties en euwel. Jy moes glo
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Hannelie Meyer
Sherrilyn 2021-09-19 Dankie vir jul goeie werk. Ons waardeer dat jul nie moedeloos word oor die negatiewe kommentaar nie. Hoe gouer almal inent, hoe gouer keer ons terug na normaal. Dankie dat ek en my seun ons inentings kon kry.
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Hannelie Meyer
Andries 2021-09-19 When he/she opens his/her mouth!
