kykNET Fiësta vir lewensbydrae aan Trix Pienaar: Commendatio-video

  • 1

Die aktrise Trix Pienaar is vanjaar met 'n kykNET Fiësta vir haar lewensbydrae tot die bedryf vereer.  Die commendatio is aangebied deur Margit Meyer-Rödenbeck. Kyk na die kort video wat tydens die Fiëtas-geleentheid by Montecasino vertoon is.

  • 1

Kommentaar

  • Avatar
    Deon van der Watt

    Goeie dag. Eks opsoek na kontak besonderhede vir Trix Pienaar. Trix was jare gelede bevriend met Hennie en Rene van der Watt. Trix is hulle seun, Deon, se peetma. Hennie is intussen oorlede. Rene wil graag kontak maak met Trix, sy het na Hennie se dood Amerika toe geimmigreer. Met die lockdown is Rene tans gestrand in Helderkruin, Gauteng maar wil bitter graag met Trix kontak maak voor haar terug keer na Amerika. As enige iemand kan help om die ontmoeting te fadiliteer sal dit werklik opreg waardeer word. Dankie, Deon van der Watt.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top