Johan Esterhuizen2021-09-14Net so, Nico - dankie! My 50 jaar se saamreis met Pieter loop oor met agting, waardering en warmte ... en 'n klompie lewenslesse.
Breyten Breytenbach2021-09-14'n Ontroerende en deurtastende eerbetoon, Yves. Ek is seker ons kan ook namens Eddy van Vliet, die te vroeg gestorwe "blonde jongeling van die poësie" dankie sê hiervoor.
Dirk Grobler2021-09-14More Sam
Dit blyk dat my vorige "reply" nie deur gegaan het nie.
Ek stel belang in jou beskikbare boeke, maar sal nie wil dupliseer nie.
LitNet het my e-pos adres. Kan ons dan so kommunikeer?
Groete, Dirk
LitNet2021-09-14Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks op LitNet waar al die vraestelle en memo's beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons beskik
LitNet2021-09-14Hallo! Dis baie goeie nuus dat hierdie vraestelle jou kind met sy voorbereiding help. Graad 4 is 'n groot sprong met baie leerwerk ook. As jy nie die vraestel op hierdie bladsy vind nie, is dit dan nog nie op LitNet gepubliseer nie. Ons versoek kundiges e
Hanlie Joubert2021-09-14Wat 'n fantastiese blad! Het al so baie hulp gekry met baie vakke vir my Graad 4-seun. Ek is wel nog op soek na 'n Geografie-vraestel vir Kwartaal 3, groot asb.
Kayla2021-09-14Hello. Ek dink dit is 'n uitstekende webtuiste. Ek wou uitvind of julle dalk 'Die samespraak' van Corlia Fourie het: Ek dink ek is te jonk getroud, as mens op 'n mallemeule sit, lyk die wêreld nie vir jou soos vir die wat op die grond staan nie ..." Ek i
Sarie2021-09-14Is gister opgeneem in die hospitaal. Het reeds twee vaksines gekry. My simptome is baie lig, drup in die neus en slegte smaak in die mond. Hot flashes in my gesig en 'n hoë polsslag. Bloeddruk is normaal en suurstof 97. Dink ek het die simptome al vier d
Leon Retief2021-09-13Hier is 'n resensie van Alexander se boek. https://www.theatlantic.com/culture/archive/2013/07/proof-heaven-author-debunked/313681/
Francis Galloway2021-09-13My eerste kennismaking met Jaap Steyn was in die vroeë-1980's toe ek as jong navorser aan die Sentrum vir SA Letterkundenavorsing (SENSAL) van die RGN verbonde was. Ek en van my kollegas het sy skenking van die manuskripweergawes van sy skeppende prosawe
Sherrilyn Lloyd2021-09-13As die teenvaksers nou nog nie kop kry nie, moet hul die gevolge dra. Die president moet 'n afsnydatum vir vernietvaksienes aankondig. Daarna moet mense duur betaal daarvoor. Dan sal meer mense spring... Hy moet terugtrek dat mense betaal gaan word om te
Essie2021-09-13Hallo Sam, is daar geen manier dat jy van die boeke apart sal wil verkoop nie? Ek is slegs op soek na die volgende paar:- 1. Oorlogvoering op die sewe palms. 2. Operasie Dolfyn. 3. Operasie Dolfyn (help 'n vriend wat net die een kort) 4. Sikinika beveel
LitNet2021-09-13Hallo! Hier is 'n indeks van die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Hier is die graad 8-inhoud op die oomblik: https://www.litnet.co.za
LitNet2021-09-13Hallo! Hier is 'n indeks van die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai gerus daardeur o
Mignon Smit2021-09-13Marietjie, Michelle het in Zimbabwe grootgeword en bly tans daar. Sy praat Engels, en ken Afrikaans beperk. Haar video's is op YouTube beskikbaar en haar kursus is 3 video's elke Vrydag. Dit is voorwaar 'n openbaring. Haar boek is in Engels en haar vide
LitNet2021-09-13Hallo! Hier is 'n indeks van die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai gerus daardeur o
Mignon Smit2021-09-13Google Eagleswings ministries: Dr Michelle het 'n kursus wat die boek beskryf daar. Jy kan net die kursus doen - dit is fantasties.
Sam Botha2021-09-13Hallo,
My pa was 'n groot Konsalik-leser, en met sy heengaan het ek 69 van die boeke wat 'n nuwe huis moet kry. Ek is gebaseer in Kaapstad. Ek sal graag die boeke as 'n stel wil verkoop teen 'n redelike prys aan iemand wat dit sal waardeer. Laat weet as
Marie2021-09-12Ek is uiters geskok dat ons so laag moet daal om ‘n goeie resensie te kry! As dit die vlak is waarheen goeie akteurs moet daal, sal ek liewer nie weer na Johan Cronjé se gevloek en gesuip kyk nie. Dit was skokkend! Ek verstom my dat mense so baie lelik
Bernadette2021-09-12DJ Opperman, baie roerend om na die huldeblyk te luister. Ook baie inspirerend, vat my terug na student wees, met “Raka” en “Joernaal van Jorik”, na “Digters en Digkuns”.
Luke Morris Allnatt2021-09-12Hi Hennie. I am doing a school project about you and I have a few questions.
What year were you born?
Where are you from?
Why did you start journalism?
Who inspired you to write?
How do you determine the topics to write about?
Magdeleen Richter2021-09-12Ek is positief getoets op 7 Augustus 2021 vir Vovid. My sintome was nierpyne, hoofpyne en my oë was baie seer, en ek was baie moeg. Dag 4 het ek my reuk en smaak verloor, vanaf dag 5 was ek lam, en oormoeg, ek het angsaanvalle gekry, dit was baie erg. Op
Zylie Joubert2021-09-12Baie goed uiteengesit en verduidelik. Die regering behoort inenting te verplig soos gedoen is met die inperkings. Niemand het 'n keuse gehad nie en was verplig om regulasies te handhaaf.