
Foto: Canva.com
Baardman
My 12-jarige sussies sê
hulle soek nie ’n man
met baard nie.
So ’n man
is depressief.
Hulle het dit glo iewers gehoor.
Waarom juis hierdie konnotasie?
Wie weet?
Miskien is die rede daarvoor
gekamoefleer.
6
Foto: Canva.com
Baardman
My 12-jarige sussies sê
hulle soek nie ’n man
met baard nie.
So ’n man
is depressief.
Hulle het dit glo iewers gehoor.
Waarom juis hierdie konnotasie?
Wie weet?
Miskien is die rede daarvoor
gekamoefleer.
6
Kommentaar
Love dit💪🔥
Wow. Great poem!
Baie mooi gedig Perlin. So trots!!
Baie dankie julle ♥️💕✨
Dit het my 'n hele rukkie gevat om die laaste gedeelte te verstaan. Die betekenis is baie goed gekamoefleer, Perlin😂. Noudat ek dit vang maak dit soveel sin. Ek love dit❤.
Powerful stuk. Kan nie wag vir nog uit jou pen nie, Perlin. Ek is so trots op jou!