Perlin Manewil

Perlin Nadine Manewil is 22 jaar oud. Sy is ’n honneursstudent aan die Universiteit van Wes-Kaapland in die Departement Afrikaans en Nederlands. Haar studie fokus op die taalgebruik van bejaardes in die Suid-Kaap-omgewing. Sy is ’n akademiese tutor en beginner-digter en -skrywer.

Die ware digters

Perlin Manewil Poësie 2022-03-17

"Die ware digters is die gewone 
mens op straat.
Gesekondeer.
Punt."

Die besemmaker

Perlin Manewil Poësie 2021-11-01

"Hoekom is die besemmaker 
se huis dan so vuil? 
Hy maak dan elke dag 
vir ander mense besems."

Baardman

Perlin Manewil Poësie 2021-09-01

"So ’n man 
is depressief. 
Hulle het dit glo iewers gehoor. 
Waarom juis hierdie konnotasie?" 

Top