
Kunswerk: Canva.com
Die ware digters
Kamerjas en swirlkous,
Koffie oor die draad,
Stoepsitters.
Adam Small was reg!
Die ware digters is die gewone
mens op straat.
Gesekondeer.
Punt.
So kan antie X nie almal
se verhale skryf nie.
Sommige is liries, ander is weer
treurig.
Sommige het spice, ander weer
sout en asyn.
Geskryf deur Kamerjas en Swirlkous.
Geredigeer deur Koffie oor die draad.
Gepubliseer deur Stoepsitters.


Kommentaar
Ek love hierdie Perlin❤❤❤
Baie dankie ♥️♥️
My girl! Ek love!