Kommentaar

Biltong en brandewyn

Hans Richardt 2021-09-02 Angus, iets teen my?

’n Perspektief op die Inferno – en ’n voorlesing deur Nic de Jager

Dieter de Bruin 2021-09-02 'n Ruk gelede skryf iemand hoe Dante sy lewe gered het. Ek sien hartstogtelik uit daarna dat ek in hierdie redding kan deel deur my in Prof. Cas se verruklike vertaling te verlustig.

Breuke: Graad 5-oefenvraestel en -memo

Juanita Willemse 2021-09-02 Stel belang in u Huistaalvraestelle en memo's. Sal graag daarvan gebruik wil maak.

Tot my silwer wit word

Von 2021-09-02 Baie dankie, Theresa.🖤

Baardman

Chundre Filippus 2021-09-01 Baie mooi gedig Perlin. So trots!!

Baardman

Zainab 2021-09-01 Wow. Great poem!

Baardman

Kelsey Jacobs 2021-09-01 Love dit💪🔥

Die estetika van Lyfskap: ’n resensie

Diana Vermeulen 2021-09-01 Mbt die kommentaar ivm Marion Erskine se verhaal kan ek glád nie saamstem nie. Dit was inteendeel een van die hoogtepunte van die bundel vir my. Bejaardesorg was en is al die jare een van my passies en het ek oor die jare 'n hele paar sulke dames ontmoe

Dierepraters: ’n onderhoud met Daniah de Villiers en Hettie Richter

Mariana 2021-09-01 Hi Hettie Wil graag uitvind wat ons kan doen om ons twee worshonde saam met ons te laat stap. Hulle is byna 17 maande oud. Ons het puppy training gedoen met hulle, maar kan nie gaan stap met hulle nie. Hulle is baie angstig en beur so vorentoe, ons moet o

Dierepraters: ’n onderhoud met Daniah de Villiers en Hettie Richter

Aletta Viljoen 2021-09-01 Liewe Hettie. Ek het twee Jack Russels en Foxies aangeneem. Hulle het verskriklik baie energie (soos 'n energizer battery wat glad nie pap loop nie). Maar ek lief die energie. Maar Boetie is baie domineering en boelie vir Sussie. Hy wil graag vir almal l

Lesmateriaal vir Afrikaans-onderwysers: Fanie Viljoen se kortverhaal oor kunsmatige intelligensie

Henk Viljoen 2021-09-01 'n Soortgelyke boek vir huistaal verskyn 2022. Die verhale kan ook met groot vrug ook vir huistaal gebruik word. Die vrae kan ook so gebruik word en aangevul word. Alle vrae is volgens Barret se taksonomie. Moeiliker woorde word in Engels ook gebruik

Lesmateriaal vir Afrikaans-onderwysers: Fanie Viljoen se kortverhaal oor kunsmatige intelligensie

Barbara 2021-09-01 Is die boek in Afrikaans Huistaal ook beskikbaar?

Tot my silwer wit word

Theresa Postma 2021-09-01 Baie, baie goed.

Spoke

Hans Richardt 2021-09-01 Tiens, deesdae is dit samesweringsteorieë en voorstedelike legendes wat nuwe spoke in ons samelewing is.

As jy ’n ster sien verskiet: Gewigtige sake word met ’n goeie skoot humor versag

LitNet 2021-09-01 Hallo! Die boek word uitgegee deur Tafelberg-uitgewers, so klop gerus aan by NB-Uitgewers. Hier is 'n skakel na hul webwerf: https://www.nb.co.za/. Hul kontakbesonderhede is ook daarby. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

Martie Preller (1948–2023)

Erika Terblanche 2021-09-01 Hoekom gaan kyk jy nie op Take-a-lot of die uitgewers se webwerwe nie?

Afrikaanse letterkunde laat regsmense met nuwe oë na sake kyk

izak 2021-09-01 Fassinerend. Willem Anker se 'Skepsel' en Isa Konrad se 'Toekomsmens' is twee besondere boeke om die liggaam-as-regsidentiteit te beskou. Dankie vir hierdie wonderlike onderhoud.

Cape Malay-uitdrukkings – ’n Jawaab-glossary

Faika Haroun 2021-09-01 Ek likes jou article. Sien jy gebreik die woo’d janaaza, maar eintlik sê is mense mos kiefaayat.

Martie Preller (1948–2023)

Ida Smith 2021-09-01 Goeiemôre, hoe gaan 'n persoon te werk om die "Kies-jou-eie-avontuur"-boek te bestel?

Chanette Paul gesels oor Marilyn

Chris+Marnewick+SC 2021-09-01 Wonderlike, insiggewende gesprek. Ek kyk onlangs hier by Saarkiestories se winkel in Auckland na 'n rak gepak met Chanette se boeke en wonder of ek moet koop en lees. Nou weet ek. Sodra ons uit ons nuutste Grendel 4 uitkom en ek oor die brug mag ry.

Afrikaanse letterkunde laat regsmense met nuwe oë na sake kyk

Melodie Labuschaigne 2021-08-31 Baie beslis, dankie vir die wenk!

’n Perspektief op die Inferno – en ’n voorlesing deur Nic de Jager

Fanie Swanepoel 2021-08-31 Cas hanteer sy onderwerp met tegniese vaardigheid, kennis, insig en bo-al 'n besondere gevoel vir die emosie wat in die digvorm vervat is. Die voorlesing van Nic is uitstekend.

’n Perspektief op die Inferno – en ’n voorlesing deur Nic de Jager

Fanie Marais 2021-08-31 Dante se digverhaal vertel die verhaal van 'n man se lewensreis . Ek het die voorreg gehad om Cas Vos se eie lewensreis as skrywer/digter met verskeie publikasies mee te maak en sy strewe na uitnemendheid te ervaar. Talle reise verloop onbepland (soos in

As jy ’n ster sien verskiet: Gewigtige sake word met ’n goeie skoot humor versag

Melany 2021-08-31 Waar kan ek hierdie boek vir my klas se kinders bestel?

’n Perspektief op die Inferno – en ’n voorlesing deur Nic de Jager

Abram+Kriel 2021-08-31 Ek het die voorreg gehad om Cas Vos se uitstekende vertaling van Inferno te lees. Nic de Jager se voorlesing is treffend en hartroerend.

Matriekvraestelle, 2018: indeks

Estie 2021-08-31 Baie dankie vir al hierdie hulp. Wil graag net weet waarom Lewensoriëntering, Graad 12-eindeksamenvraestelle in Afrikaans so skaars soos hoendertande is ...?

Die engelman

Peter Wagenaar 2021-08-30 Is 'n baie mooi storie wat ek die kwartaal geleer het in gr 9.

Elders gesien: Bybelstudie 101 met inagneming van die werklikhede

Gideon Du Plessis 2021-08-30 Ek kan julle maar net jammer kry. Julle mis alles. Wat 'n voorreg is dit nie om 'n verhouding met die lewende God te hê nie? Onbeskryflik kosbaar. Die moeite werd om alles te gee om dit te kry. En dit is die ewige lewe, dat hulle U ken, die enigste ware

Droomdelwers: ’n Kontreiverhaal wat maklik lees

LitNet 2021-08-30 Hallo! Ons beskik oor die volgende blokraai wat toegespits is op Droomdelwers: https://www.litnet.co.za/litnet-blokraai-droomdelwers-deur-esta-steyn/. Dit kan jou help om jou kennis te toets. Groete, die LitNet-redaksie

Skole-navrae

LitNet 2021-08-30 Hallo! Ons gaan nie kan help met die ontwerp van 'n speletjie of 'n opsomming van wat jy versoek nie, maar hier is 'n indeks van die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud

Elders gesien: Grens

Mari 2021-08-29 Pragtig geskryf! Oorlog bly 'n klad op die naam van die mensdom. Net een regstelling: daar was nie DSTV nie.

Biltong en brandewyn

Angus 2021-08-28 Hans, drink net lekker brandewyn, en jy en jou pyne het na 'n paar maande stil-stil verdwyn.

Dierepraters: ’n onderhoud met Daniah de Villiers en Hettie Richter

Leah 2021-08-28 Hi Hettie, I need your help. I adopted a 6 year old Yorkie from her parents that's moving away and can't have dogs. She lost her partner a few months ago as well. I take her for walks twice a day, which she had never done before, but love to do now. She

Cape Malay-uitdrukkings – ’n Jawaab-glossary

Tasneem Daniels 2021-08-28 Tramakassie vir julle altwee! Pieta, djy het beslis my dag gemaak, en ja, Sybrandus, ek's well aware vannie Ek Sombain Gou Dot Kom blog. Die writer van daai blog is baie on point met sy stories!

Biltong en brandewyn

Hans Richardt 2021-08-27 Angus, vet tjops vir tande watse emalje dun word. Jaag 5 liter soetwyn deur 'n koper-distilleerpot en siedaar, eikehouttjips in vir 'n paar maande, en jy het lekker brandewyn.

Biltong en brandewyn

Angus 2021-08-27 Hans, vet tjops en biltong is my dood. (Natuurlik net by wyse van spreke.)

Biltong en brandewyn

Regering-se-belasting-se-antie 2021-08-27 Ek maak my eie stooksel wat net so lekker soos gekoopte brannewyn/wiskie is, soms nog beter. Die goed in die winkel is onbetaalbaar duur, dis al maklik R160, R170 ’n bottel. Ek koop ’n 25 liter molasse en gis hom vir 7 dae, dan kook ek hom af. Al my o
Top