LitNet2021-08-23Hallo! Hier is 'n indeks van al hersieningsvraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat a
LitNet2021-08-23Hallo! Hier is 'n paar bronne op LitNet wat jou met voorbereiding of analise van die gedig kan help. Lees hierdie agtergrond van die digter van Winternag: https://www.litnet.co.za/eugne-marais-1871-1936-n-lewensoorsig/. Lees ook hierdie gesprek: https://w
Lodewijk Molier2021-08-23Wat een mooi artikel over deze Zuidafrikaanse dichteres. En wat fijn dat ik het probleemloos kon lezen zonder enige ervaring met deze taal. Heb alleen twee woorden op moeten zoeken waar ik achteraf ook zelf achter had kunnen komen. Het heimwee van Elisabe
Lodewijk Molier2021-08-22China, Rusland en de Arabieren zullen zich wel met Afghanistan gaan bezighouden. En dan niet voor de positie van de vrouw en de mensenrechten, maar voor het eigen gewin. Neutraliteit bestaat niet en bij elke keuze moet er een groep leiden. Nu dus de vrijh
Lodewijk Molier2021-08-22Het westen, waaronder ook Nederland, heeft miljoenen uitgegeven om de Taliban te bestrijden en onder andere de positie van de vrouw middels het onderwijs te verbeteren. Het probleem is dat de Afghanen daar zelf geen boodschap aan hebben. Zoals veel volken
Gustaf Claassens2021-08-22Perfek opgesom.
'n Werklik vrye media behoort al hierdie vrae aan te spreek en objektiewe politieke kommentators behoort hierdie aangeleenthede in perspektief te plaas. Iets wat duidelik nié gebeur nie. Is dit moedswilligheid, nalatigheid of bloot lui
Pieta+van+Deventer2021-08-21Wat 'n lekkerlees artikel! Hier is verskeie woorde wat ek nou in my persoonlike woordelys moet gaan byvoeg. Mag u u weg oopsien om nog sulkes te plaas. Dit laat my tone krul van lekkerkry.
Tramakassie,
Pieta
Chris Kleynhans2021-08-20"leidende vrae en voorbereide antwoorde" - Ek hou daarvan. Klink of ons by dieselfde "volkskongres" was. As ek so na die nuuskanale kyk en die politici hoor praat, dink ek niemand begeer een eenheid nie. Elke groepie gaan iets moet prysgee en dit is daard
Charl+Cilliers2021-08-20'n Uiters moelike onderwerp om objektiewe kommentaar oor te lewer as jy nie 'n kundige is nie! Ek oordeel dat dit tog soms nodig is om ook oor sulke moeilike onderwerpe te skryf en wil dus die skrywer gelukwens met sy poging!
Theodorus du Plessis2021-08-20Netjiese kommentaar.
Die gebrek aan duidelike beleidsuitkomste laat 'n mens wonder wanneer plaaslike universiteite die moed bymekaar gaan skraap om werklik iets konkreets te doen omtrent hulle ewigdurende gebabbel oor meertaligheid deur onder meer van s
LitNet2021-08-20Hallo! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat gratis op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op d
LitNet2021-08-20Hallo! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat gratis op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op d
LitNet2021-08-20Hallo! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat gratis op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op d
LitNet2021-08-20Hallo! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat gratis op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op d
Cecilia2021-08-20Ek is glad nie 'n politikus nie. Om die waarheid te sê, het ek my voorheen min gesteur aan politiek. Covid-19 het dit alles verander. Ek kyk nou gereeld nuus en weet meer van wat in ons eie land en die wêreld aangaan as ooit tevore. Al wat ek op hierdie
David2021-08-20Ek moet vir Jason vra om te heroorweeg hoe hy die swakheid van Franse sosialiste kan opvolg met die noem van mense se begaandheid met "brood en botter" kwessies. Vir Frankryk sal dit tog sekerlik kaas en wyn kwessies wees...
Anthony "Speedo" Wilson2021-08-19Nou onlangs was daar iemand wat geskrywe het hoe drama agterweëgelaat is in universiteitsbiblioteke. Dit is verblydend om te sien dat Protea Boekehuis drama uitgee. Dit help om die genre weer te vestig! DANKIE!
Johann Andersen2021-08-19Ek wonder of ek en Tristan koffie gedrink kan kry hier op Stellenbosch. Hy gee so 'n raak beskrywing van die Afghanistanse dilemma, maar om dit met die Mosambiekse situasie reglynig in verband te bring, is 'n bietjie dik vir 'n daalder. Sou die inwoners d
Hans Richardt2021-08-19In Afghanistan was vyand en organisasies nie duidelik omlyn nie, soos bv SWAPO met uniforms.
"Ied's" is mees effektiewe wapen in nie-liniêre oorlog. Nie-liniêre oorlog het niks met geykte konvensionele of onkonvensionele oorlog te make nie. Vandag ver
Charl Adams2021-08-19Vandag kan jy omtrent nie 'n berig lees, TV kyk of na die radio luister sonder 'n verslag vanuit of oor Afghanistan nie.
Die hele wêreld blyk vasgevang te wees deur die eksistensiële revolusie en die opmars van die Taliban in daardie veraf land.
E
Cornelis Potgieter2021-08-19Ek sal dupliseer as ek ook my naam by 'n gedagte voeg, MAAR die SOEPEL omgang met die taal onderskei die skrywer se vermoë om sintuiglike en HISTORIESE gegewens MEESTERLIK vas te pen.
Ian Raper2021-08-19En so is hy noudat hy geskryf is. Bill Bryson meen die spesiale van Shakespeare is "the transfixing power of language". Dus konstrueer ons dalk betekenis, kom die universele juis uit die spesifieke. Ouklip.
Gustaf Claassens2021-08-19'n Persoon met integriteit wat homself diensbaar gemaak en met onderskeiding geslaag het. Imtiaz Sooliman verdien elkeen van die nege eredoktorsgrade. Hy en sy organisasie verdien al die lof en eer vir hulle bydraes tot 'n beter samelewing. 'n Goeie en in
Yolanda Potgieter2021-08-19Goeiedag, my seun is in graad 12 en doen ook Skoenlapper - die rekordeksamen is om die draai. Is daar dalk enige opsommings? Ek sal dit waardeer.