Niël Laufs2021-08-09Baie dankie Leon vir die lys! Dit help sommer klaar baie.
@Dirk, OK, Sal uitkyk vir as ek duplikate kry en dan laat weet vir as jy so 'n boek soek.
Leon2021-08-091 Alarm
2 As Drome aan Skerwe Spat + 61 Liefde in die etensuur
3 Bedwelming
4 Bloedhuwelik in Praag
5 Daar was Tien
6 Diagnose Kanker
7 Die Beroepsbruidegom
8 Die Dodelike Huwelik + 51 Ek Erken
9 Die
Dirk+Grobler2021-08-09Goeie More Niël
Ek is ook in die proses om Konsalik boeke bymekaar te maak, maar soos jy sê dit gaan tyd vat. Sou jy van iemand hoor wat 'n versameling wil verkoop, wat kan beteken dat jy moontlik "dubele" "titels"sal hê, hou my in gedagte.
Groete
Niël Laufs2021-08-09Sjoe, wat 'n lewendige plasing is dit hier. Ek soek juis na 'n volledige lys van al Heinz Konsalik se boeke. Ek het so 50 van sy boeke. Een van die beste boeke wat ek gelees het is bv "ek eis die doodstraf" sien dit egter nie op julle lyste nie. Sal no
LitNet2021-08-09Hallo! Hier is 'n skakel wat jou na die vraestelle vir graad 8 neem: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad8. Blaai daardeur en klik op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, die LitNet-redaksie
Adriaan2021-08-08In November 2001 reis ek met die 'Intercity' sneltrein van Amsterdam na Goes in Zeeland in die suide van Nederland. Oorkant my sit 'n jongman van so 19 jaar oud. Ons begin gesels oor die 'frost' wat op die landerye lê wat by ons verby flits en allerlei
Amylee Hess2021-08-08Ek is 16 Julie 2021 positief getoets. Gedurende my isolasie kon ek nie eens uit my bed kom nie vir 'n dag of 2 sommer nie eers opgestaan vir toilet toe gaan nie. Verskriklike kopsere gehad, koors en diarree, ek't my smaak en reuk verloor. Ek bly alleen so
sarel venter2021-08-08OP 16 Julie het ek hierbo geskryf dat ek BURE VAN NATURE moet gaan soek en koop. En dit het ek gedoen. En wat 'n heerlike lekkerlees-boek is dit nie! My ure lank besig gehou en my dadelik lus gemaak vir 'n herlees, soos wat ek telkens met oudkollega Henni
Antoinette Le Roux2021-08-08Middag almal!
Wat 'n lekkerte om oor een van ons beminde skrywers te lees. "Muskietejag" was een van die gediggies wat Stompie, my Sotho-oppasster altyd vir ons moes opsê. Ek onthou die vreemde uitspraak van sommige woorde, en hoe Stompie met haar wye
Ronée Robinson2021-08-07Beste William, jy maak my so trots om Afrikaans te wees. Ek vermoed dat jy ongelooflik braaf sal moet wees om konstant teen 'n stroom op te staan. Daardie stroom gaan al meer vyandig raak, want verdraagsaamheid en demokrasie is nie waardes wat die magte w
Estelle+Neethling2021-08-07Hierdie onderhoud gee 'n diep-deurdagte beeld van 'n merkwaardige mens en digter en haar ikoniese werk. Ek het dit baie geniet
Jean Joubert2021-08-07It was worthwhile listening to your above podcast again today. Some further impressions:
1. What risks may lurk in developing this narrative of the South? How to guard against contributing to North-South-polarization? I guess by maintaining a constructive
Jean Joubert2021-08-07Elleke, you are first to inform me of the breathtaking Spilhaus map. It is so much more suitable for the purposes we were musing over than the Blue Marble as it emphasises the entire South (not just southern Africa as in the Blue Marble) and the vast ocea
izak2021-08-07Robert, om die balans te stel: Daar is medisyne wat wat in die Trope gebruik word om menslike parasiete te behandel, en baie daarvan het ivermektien as aktiewe bestanddeel. Die probleem is a) daardie medisyne is nie in Suid-Afrika goedgekeur nie, want ons
Elleke Boehmer2021-08-07Jean, thanks, animated as I am about "The South as a place of literary imagining', I'm really grateful for your interest and pointers. The blue marble photo was of course taken by the crew of Apollo 17; it was later than I recalled in the heat of the mome
Jannie Redelinghuys2021-08-06Ek het die boek kort na publikasie in 1988 gekoop en op die rak vergeet tot onlangs in Covid-afsondering begin lees. Verstommende ontdekkingsreis van emosionele, geestelike en fisiese ontberings en ontnugterings van die sendelingkarakters, meesterlik nage
Monica Hammes2021-08-06Lieflike foto
Ek lees op die oomblik deur die notules van die Mabel Malherbe-leeskring en kom juis hierdie week af op twee byeenkomste waar Eybers ’n gas was. Weliswaar genoem mev. Wessels (Elisabeth Eybers).
Die verbasendste was die 15 Augustus 1
Robert Barrie2021-08-06Uitstekend en waar. En enige dokter wat sy sout werd, is sal nie met mense se lewens speel nie. Ivermektien is vir beeste wat ander geluide as mense maak. Siek mense se geluide is altyd naby aan diere...
Ina van den Heever2021-08-05Goeie middag. My man is 'n Alzheimerlyer en hy sit net nie stil nie. Hy beweeg sy lyf vorentoe en agtertoe en stoot die bene vorentoe en agtertoe. Is daar enige een wie se geliefdes dit ook doen? Ai as ek net weet hoekom hy dit doen.
Wilma Kleynhans2021-08-05My beste raad aan ouers is laat julle kinders LEES of leer LEES!
Ek het laasjaar gedurende die 1ste grendeltydperk my kleinseun, toe in GR R, leer lees. Ons pluk vandag nog die vrugte daarvan. Hy het sy Gr 1 jaar met 7's in afgeskop en het GEEN probleem m
Laurette van Zijl2021-08-04Die US se reaksie op die kommentaar op die hersiene taalbeleid en die daaropvolgende aanpassings, is niks minder as 'n klap in die gesig van diegene wat moeite gedoen het om kommentaar te lewer nie.
Benewens 'n paar mooi woorde wat ingebring is en sommig
Magda Laurens2021-08-04Ag dit was nou so goed om te lees wat Ena Jansen geskryf het oor Elizabeth Eybers. Ek kan nie dink dat ons taal ooit kan sterf nie. As ek lees hoe die digter sê "hoe sy voetjie vir voetjie" moet aanpas in 'n nuwe land, dan dink ek aan myself ook waar ek
Warren Damon2021-08-04Beslis indrukwekend hoe jy die leser en onderhoudvoerder boeiend aan die lees hou
Jerome is 'n inspirasie vir ons Nasie. Gee hom spasie vir die Afrofuturisme-fondasie. Hierdie navorsing is 'n meesterstuksensasie.
Mense sal bewus raak, selfs die museum sa
Diedre Wessels2021-08-04My Jackrussel wat in Desember 8 jaar oud sal wees, is ewe skielik doof. As ek op 'n grondpad ry, maak hy vir my mal met 'n kermgeluid. Hoe kan ek hom help?
Eugène VISAGIE2021-08-04Ek het in my heelwat jonger dae vertaalkunde op Honneurs- en M-vlak doseer, maar as ek dit nou weer sou moes doen, sou ek die inhoud van my lesings feitlik heeltemal moes vervang, en jaarliks bywerk!
Hierdie artikel of essay is uiters boeiend en opwind
Estelle Venter2021-08-04Van waar, Nikolas van Cusana, wat nie eens jou eie naam kan regkry nie? Sover ek dit het, is jy Nikolas van Cusa (1401–1464) of, in die Latynse vorm, Nikolas Cusana. Jou naam is nie die verbastering Nikolas van Cusana nie. Die plek waar jy vandaan kom i
Louis le Roux2021-08-04Die minister van basiese onderwys het nie ’n idee wat in skole aangaan nie. Die hele onderwyssisteem is ’n nagmerrie vir onderwysers. Oorvol leerplanne, oningeligte en onbekwame onderwysbeplanners, asook onderwysers in 'n sekere groep is besig om onde
Andries G H van der Walt2021-08-04Met al die klem wat die US in sy taalbeleid op Engels laat val, en die feit dat die meerderheid studente Engels verkies, wonder mens hoeveel van die nuwe studente wat jaarliks inskryf in alle geval ook Engels magtig is. Miskien is dit ook die rede waarom