Kommentaar

AD Keet: Die man met die sandale agter "Muskietejag"

Adinda Vermaak 2021-07-31 Ongelooflik interessant! Dit help 'n mens sommer om te vergeet van dinge wat soveel erger is as muskiete. Baie dankie en liefde en mooi wense.

Verspring

Sedica 2021-07-31 Dit is 'n donker stuk wat my intrek. Dit laat my 'n bietjie down voel. Ek wens daar was 'n ander uitweg. Of miskien iets wat sê daar is hoop. Maar miskien is dit net 'n klein deel van 'n veel groter storie.

Mag ek?

Anze Bezuidenhout 2021-07-31 Baie dankie lierwe Drienie, ek waardeer baie.

Onder die vlerke van jou liefde deur Cas Vos: ’n lesersindruk

Abram+Kriel 2021-07-31 Ek het ook Cas Vos se 'Onder die vlerke van jou liefde' in die hande gekry. Ek stem heelhartig saam met Pieter Verster, Hooglied is inderdaad meesterlik vertaal en soos Verster tereg skryf, dis "meer as net 'n blote vertaling". Dis 'n kragtoer vol sterk m

Mag ek?

Drienie Kelly 2021-07-31 Uitstekende vers, net soos wat ek van briljante Anzé sou verwag het. Bravo!⚘

Sin van die lewe

Hans Richardt 2021-07-30 Angus, hoe ouer hoe meer nuuskierig en hoe luier.

COVID-19 en verlore skooltyd: Faeed Amardien se wenke aan ouers en onderwysers

Estelle 2021-07-30 Dankie Faeed Dit is insiggewend om te hoor hoe dinge in jou lewenswêreld lyk. Ek is seker jy maak 'n groot verskil as onderwyser.

Kuba: ’n tyd vir nuwe idees?

George Pieter Redelinghuys 2021-07-30 Beste Hein, Baie dankie vir hierdie uitstekende artikel oor Kuba. Wat my veral interesseer is wit-swartverhoudings en watter rol dit daar speel in die samelewing, indien enige. Is Kuba die eerste land ter wêreld wat totaal kleur blind is en waar kleur

Kuba: ’n tyd vir nuwe idees?

Johann Basson 2021-07-30 Dankie vir die deel van u ervarings met die Kuba-besoek. Lesers kan gerus ook die volgende insiggewende program op YouTube volg, getiteld: “Black in Latin America E01, Cuba: The Next Revolution” - https://youtu.be/k7p30a4auyA . Kuba is geen utopia n

COVID-19 en verlore skooltyd: Faeed Amardien se wenke aan ouers en onderwysers

Aletta 2021-07-30 Faeed, baie dankie vir jou skrywe. Ek rou saam met jou oor dit wat Suid-Afrika se kinders verloor.

Huldeblyk aan Herman Bailey

Olga Basson 2021-07-30 Ek sal altyd vir Hermie onthou as die man wat sy vrou Carol tot in die afgrond bederf het. Ek het die grootste respek vir hom gehad, veral tydens haar siekte. Die geduld wat hy gehad het. Prysenswaardig.

COVID-19 en verlore skooltyd: Michael le Cordeur se wenke aan ouers en onderwysers

estelleke 2021-07-30 Welgedaan, Michael Dit is kosbaar hoe jy jou kundigheid en eie ervaring in die onderwys deel met die ouers en onderwysers.

Is Afrikaans aan die US ’n spyker ryker in haar doodskis?

Anna-Marie+Groenewald 2021-07-30 Die toekoms van Afrikaans by die universiteit is in die hande van die studente. Praat Afrikaans, sing Afrikaans en vra dosente vir vertalings in Afrikaans. Antwoord vraestelle in Afrikaans. Ongelukkig is die meeste studente apaties en glo foutiewelik dat

Is Afrikaans aan die US ’n spyker ryker in haar doodskis?

André Badenhorst 2021-07-29 Hou moed William. Die skrif is lankal aan die muur by die US; die verloop na die toekoms nie altyd reglynig nie. Neem die “smoordenaars” se naïewe uitsprake dus met ‘n knippie sout en daardie vonkie van hoop aan die brand. Die geskiedenis sal ongen

Stellenbosch bid for Unesco City of Literature status

Hans Richardt 2021-07-29 Wat maak Stellenbosch eienaar van Afrikaans? Dis vermetel.

Jan Lion Cachet (1838–1912)

Mika Oktay 2021-07-29 Goeidag. Ek Wil graag uitvind oor die sketse van Lion Cachet se boek 'sewe duiwels'. Ek is in besit van die sewe oorspronklike sketse wat in die book gebruik is en wil graag die waarde van die sketse weet?

Kuba: ’n tyd vir nuwe idees?

Karin Benjamin van Lierop 2021-07-29 Ek het baie geniet van jou artikel, Hein! Dis rêrig ongelukkig dat die revolusie geen progressie gebring het nie. En ja, dis reg, as mense voel hulle word nie gehoor nie, sal dit nie werk in enige stelsel nie ... Dankie vir jou mooi artikel en mooi foto'

My pa, PH Nortjé, sterf op 91

Sarel van Wyk 2021-07-29 Geniet nou juis sy verhaal oor 'n Namibië-reis saam met sy seun Francois. Mens belewe al die mooi dinge en verhoudings asof eerstehands. Hy was werklik 'n grote, eintlik 'n reus, as mens en as skrywer

Herman Bailey, man van krisante en wyn

Wannie.Carstens 2021-07-29 My innige meegevoel aan die breë Bailey-familie en in die besonder aan sy seuns. Ek vereenselwig my volledig met wat Michael le Cordeur en Japie Gouws oor Herman as mense gesê het. Hy was 'n besondere mens, iemand vir wie ek groot bewondering gehad het

Is Afrikaans aan die US ’n spyker ryker in haar doodskis?

Barend van der Merwe 2021-07-29 Die Grondwet is soos die Bybel. Mens kan dit lees en geniet, maar as jy begin glo dis als waar, dan stel jy jou op vir gruwelike ontnugtering. Die universiteite sal verengels omdat die hele land se administrasie in Engels gedoen word. Dit is waarvoor die

Is Afrikaans aan die US ’n spyker ryker in haar doodskis?

Adriaan Oosthuizen 2021-07-29 Beste William Moenie ophou om te veg vir jou regte by die US. Dis mense soos jy wat sal verhoed dat ons verswelg word deur Engels. Ek is trots op jou aktivisme en jou passie vir jou taal. Hou net aan om jouself te wees.

Dierepraters: ’n onderhoud met Daniah de Villiers en Hettie Richter

Elouna Ollewagen 2021-07-29 Goeiemiddag Ek wil graag weet hoe om kontak te maak. Ons het 'n Jack Russel met 'n storie en ons verstaan haar nie. Hoe kan ons kontak maak met Hettie? Hoor graag van iemand.

So is dit nou deur Johan van Wyk is op pad

hennie van deventer 2021-07-29 Ongelukkig is kanse min. Vader Tyd wag vir niemand.

Eerste daar deur WS van der Waals: ’n lesersindruk

hennie van deventer 2021-07-29 Gegroet uit die bos. Eerste keer in 18 maande by my hartsplek in Sabiepark langs die Krugerwildtuin.

Herman Bailey, man van krisante en wyn

Olga Basson 2021-07-29 Pragtig gestel. So ken ek vir Hermie en Carol. Mis jou baie, Carol. Twee jaar later en jy is herenig met Hermie. 💖💝🌻🌹🌷

Dierepraters: ’n onderhoud met Daniah de Villiers en Hettie Richter

Jeanine 2021-07-28 Goeienaand, Hettie. Ek het die Brandbach Sport Horse-stoet. Ek het so baie vrae en wonder so baie wat my pêdde te sê het. Dit is vir my verskriklik moeilik om hulle te verkoop. Ek wens jy kan altyd hier wees dat ek kan weet of hulle happy sal wees met d

Kuba: ’n tyd vir nuwe idees?

Philippus 2021-07-28 Insiggewend, en hoe toepaslik op 'n stelsel waarop onse regering afstuur. Dankie vir die beeld wat geskep is, Hein!

Die eerste Kaaps-woordeboek: ’n onderhoud met Quentin Williams

Antoinette Lourens 2021-07-28 Ek geniet Kaaps. Die woordeskat is beskrywend en dikwels komies. 'n Man wat vir ons seekatte uithaal in ruil vir vis praat nie van 'n vis nie, maar van 'n graatjie.

My emmer loop oor

Pieter Loots 2021-07-28 Dankie Mich.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet 2021-07-28 Hallo! Hier is 'n skakel na die graad 10-vraestelle wat wel op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad10. Ons vraestelle word spesiaal deur kundiges vir LitNet opgestel, en ons vul dit so gereeld moontlik aa

COVID-19 en verlore skooltyd: Dewald Koen se wenke aan ouers en onderwysers

estelleke 2021-07-28 Bravo, Dewald! Duidelike, kreatiewe en praktiese raad.

Gesprekke met ontvangers van die R350-COVID-19-verligtingstoelaag

Nicole 2021-07-28 Ek kry 'n kindertoelae. Kan ek aansoek doen vir daai Covid-19 R350?

My emmer loop oor

Mich 2021-07-28 Pieter Loots, jou kennisemmer-gedig is een van my gunstelinge ooit. Baie diep, dit sal my vir altyd bybly.

Louis Fourie, Afrikanerpatriarg 1669-1750

Joelene 2021-07-28 Sjoe, baie interessant. Aaangenaam almal, ek is Joelene Fourie. Sal graag my stamboom wil navors :-)

Mag ek?

Anze Bezuidenhout 2021-07-28 Baie dankie Willie, Ina en Ronel ek waardeer baie

Vellies is net vellies – of is dit?

Sarie 2021-07-28 Prins Harry het darem ‘n paar vellies en Wuppertal en Wellington se skoenfabrieke het sulke vaardige skoenmakers wat kwaliteitprodukte lewer met roumateriaal uit ons eie bodem. Hulle was nog nooit wit nie en sorg vir kos op hul tafels vir jare. Hoogtyd

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Kaitlyn 2021-07-28 Ek soek graad 10-Toerismevraestelle.
Top