Kommentaar

Dominique deur Erla-Mari Diedericks: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe 2021-07-27 Dankie, Jo. Lyk interessant.

"Van ’n dogter aan haar pa" deur Jeanne-Marie Paul

Betty 2021-07-27 Ek is op soek na die liedjie.

Dominique deur Erla-Mari Diedericks: ’n lesersindruk

erla diedericks 2021-07-27 Jy wil my ook nie na middernag aandurf nie, my liewe Jo! Maar ek is heel veilig met 'n glasie wyn in die helder daglig. Hierdie is 'n WOW-resensie. Dit het skoon my streppie van my skouer laat afglip xx

Het dit nie tyd geword dat ons inentings verplig nie?

Johan 2021-07-27 Gelukkig het ek nog nooit belang gestel om deel van die groep te wees nie.

Eerste daar deur WS van der Waals: ’n lesersindruk

Willem van der Waals 2021-07-27 Ja Hennie, was goeie ou dae. Sterkte daar by die see. Groete, Wim

Theo Kleynhans verower die wye wêreld

Babsie 2021-07-27 Beste Theo Gelees van jou Spanje. Ek onthou nog jou uitstalling in Welkom en is nou nog spyt ek het nooit een van jou skilderye gekoop nie. Die een van die pale onder die blou lig spook na 40 jaar. Jy het vir my as geskenk 'n uiltjie (miniatuur) geskilder

Het dit nie tyd geword dat ons inentings verplig nie?

Francine 2021-07-27 Elkeen se vrye keuse, hoop jy kry hope besoekers in jou gastehuis.

Mag ek?

Anze Bezuidenhout 2021-07-27 Baie dankie Leonie, Santjie, Mariette, Louisa, Amanda en Theresa, ek waardeer julle saamlees en mooi kommentaar.

African Book Festival in Berlyn: Boekfeeste en beskermengele in bewoë tye

Ingrid Steyn 2021-07-27 Sjoe, Marita skryf so mooi, ek is skoon jaloers ek was nie daar nie!

So is dit nou deur Johan van Wyk is op pad

Paul Wessels 2021-07-26 Daar's baie mense wat kan skryf maar bitter min wat só kan skryf ... Dis nie net lekker om te lees nie, maar ook goed vir jou "hart" en binneste ... Kan daar nie maar nòg hiervan gepubliseer word nie, asseblief? Dis kosbaar ...

Graad 6: Afrikaans Huistaal, September, oefenvraestel 1

LitNet 2021-07-26 Hallo! Baie dankie vir jou navraag. Die skakels is getoets en die vraestelle en memo's laai wel as PDF-dokumente af. Sal jy asseblief die artikels verfris/refresh en kyk of jy nou slaag? Baie dankie, die LitNet-redaksie

Mag ek?

Ronel 2021-07-26 Pragtig met so min woorde gestel.

’n Kultus van positiewe denke

Hans Richardt 2021-07-26 Dis veral by die politiek korrekte media waar 'n kultus van voel goed/goeie nuus posgevat het, in die aangesig van die realiteit van 'n vervallende demokratiese SA. Moet ons onsself nog aan die neuse laat lei? In die land van blindes bly eenoog koning? D

Mag ek?

Theresa Postma 2021-07-26 mooi beelde

My eie krake

Theresa Postma 2021-07-26 Mooi een.

Mag ek?

Ina Pretorius 2021-07-26 Ongelooflike behoefte van uitreik na heling en herstel van stukkendheid.

Mag ek?

amanda 2021-07-26 Sjoe Anze, pragtig!

Fresh off the press: Into Dark Water: A Police Memoir by Jeremy Vearey

Erika 2021-07-26 Gaan Into Dark Waters in Afrikaans beskikbaar wees?

My eie krake

Andries+Fourie 2021-07-26 Baie kunstig bewoord hier, Johan.

Mag ek?

Louisa van Vliet 2021-07-26 Pragtige werk, vriendin....besonders... jy mag maar altyd.... <3

Mag ek?

Mariette Stoker 2021-07-26 Anzé, jou gedig is ongelooflik mooi. Dit gee soveel hoop en stilte in 'n deurmekaar wêreld.

Mag ek?

Wilhelm Schmidt 2021-07-26 Ek wonder hoe die titel sal lyk met effense wysiging: MAG EK ... pleks van bold en klein? En wat sou die verskil, indien enige, wees as sou mens die DIT voor VOEL vervang met DIE? as dit voel of seerkry as die voel of seerkry jou stukkend pluk

Mag ek?

Santjie Aucamp 2021-07-26 Baie interessante platform

Graad 6: Afrikaans Huistaal, September, oefenvraestel 1

Hannelie Cloete 2021-07-26 Goeiedag, ek kry glad nie Graad 6-opsommings, vraestelle en memo's oopgemaak nie.

Mag ek?

Leonie+du+Plessis 2021-07-26 Dit is pragtig Anzé, jy het 'n slag met woorde! Dankie vir die deel.

My eie krake

Johan van der Merwe 2021-07-26 Wow, dit lyk goed hier op ink.

Mag ek?

Anze Bezuidenhout 2021-07-26 Baie dankie, LitNet, ek waardeer baie.

Gargoyle

Mich 2021-07-26 Ferdi Wheeler, ons wag geduldig vir nóg wyshedes en skrywes uit jou pen.

Sondagoggend en nege Post-Its van Petra

Adriaan Oosthuizen 2021-07-26 Beste Rachelle Dis baie mooi wat jy oor Petra geskryf het.

Vergeet maar van gun reform, Uncle Cyril

Bettina vir minister van polisie 2021-07-26 In die kol, Bettina. Maar logika was nog nooit juis die regering se sterk punt nie. En jy weet, iemand wat so iemand soos Cele aanstel, kan self nie juis baie doeltreffend wees nie ne. En gevra wat kom na junk? Skunk. En stank.

Die Stella-moorde deur Susan Cilliers, ’n lesersindruk

Rea 2021-07-26 Skrikwekkend, maar waar.

The art of saam-mekaar-andersmaak: Breyten Breytenbach in response to Lis Lange's letter

Jean Joubert 2021-07-26 Ek het opgelet dat die Sloterdijk-video nie meer beskikbaar is by die webadres in my bg kommentaar nie. Dieselfde video is wel beskikbaar by die nuwe webadres: https://youtu.be/H31Q9C2n1TI

Mediaverklaring: Wenners van die 2020 UJ-pryse

Annette Havinga 2021-07-26 Ek stel belang in die inskrywing van ‘n debuutwerk vir die volgende kompetisie. Op 73-jarige ouderdom is my boek pas gepubliseer en ek het my gratis boek aan die Nasionale Biblioteek gestuur. Ek het reeds my ISBN-nommer ontvang. Dit is in die kategori

AD Keet: Die man met die sandale agter "Muskietejag"

Marianne de Jong 2021-07-26 As ek die boekie weer kan kry, sal ek vasstel.

KKNK 2014: Kokkedoor 2014

Annalies 2021-07-26 Hallo! Wanneer kom Kokkedoor 2015 uit op kykNET?

Wanne gannie gangsters wêk soek?

Heidi 2021-07-25 Lieflik!

Het dit nie tyd geword dat ons inentings verplig nie?

Cecilia Fouche 2021-07-25 Gaan jy mense verbied wat nie ingeënt is nie. As jy dit doen, sal jy kliënte verloor. Dis ons mensereg.

Het dit nie tyd geword dat ons inentings verplig nie?

Cecilia Fouche 2021-07-25 Ek stem: my keuse. Ek is niemand se proefkonyn nie. Het netnou na 'n senator geluister in hul kabinet. Die Covid-jab is nie goedgekeur vir menslike gebruik nie. Dis nie behoorlik getoets nie.

Formule van ’n siel

Morné 2021-07-25 Dankie, Wendy en Theresa.

Formule van ’n siel

Theresa Postma 2021-07-25 Een van jou bestes, welgedaan!!!!!
Top