Gratis Pad na jou hart-werkkaarte vir die klaskamer

  • 9
Hierdie artikel het oorspronklik in 2014 verskyn en is nou bygewerk.
 
Klik hier om Best Books se les-idees en werkkaarte, wat rondom die Afrikaanse film Pad na jou hart gebaseer is, gratis af te laai.
 
Hier is die werkkaarte bygewerk met ’n memorandum.

 

 

  • 9

Kommentaar

  • Heather Schwarz

    Is daar 'n online studiegids vir Pad na Jou Hart wat gratis is, asseblief?
    Ek weet daar is een te koop van Best Books.

  • Heather, die Best Books-studiewerkgids is op die roman gebaseer. Daar is tans ook die Rolprentdrama beskikbaar wat by SACAI vir Graad 12 EAT-Drama voorgeskryf is. Hierdie gids sal eers later die jaar beskikbaar wees.

  • Ek moet 'n literêre opstel oorPpad na jou hart skryf ... hoe doen ek dit? Kan julle my asb help? Baie dankie

    • Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol gerus daardeur om te sien of die vraestelle of inhoud waarna jy op soek is, daar beskikbaar is. Dalk is daar ook ander inhoud wat jou kan help. Klik telkens op die skakels om die vraestelle in PDF-formaat af te laai. Hoop dit help! Groete, die LitNet-redaksie

  • Goeiedag, ek is op soek na die memorandum van Pad na jou hart se les-idees en werkkaarte vir die klaskamer. Dit is ‘n 24 bladsye-werkkaart. Ek soek dringend na die antwoorde op die vrae.

    • Hallo! LitNet het 'n hele klomp vraestelle en memo's wat kan help met algemene voorbereiding en vaslegging. Ons beskik nie oor inhoud van alle vakke en grade nie, so miskien is daar nie die werkkaarte en antwoorde beskikbaar waarna jy soek nie. Volg hierdie skakel om die indeks te bereik - dis waar al die vraestelle op een plek bymekaargevoeg is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Rol daardeur; die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die vraestelle en memo's gratis in PDF-formaat af te laai. Hoop dit help ook vir ander vakke en sterkte met die voorbereiding. Groete, die LitNet-redaksie

  • Eduan, Janet

    Eduan, jy moet loer na die vereistes van 'n literêre opstel soos vir Afrikaans Huistaal verwag word.

    Janet, daardie werkkaartboekie is lesidees en nie almal het antworode nie. Daar is wel aparte werkkaarte waarvoor ek antwoorde het.

    Kontak my gerus by NB-Uitgewers. Henk Viljoen

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top