Kommentaar

Naledi bring hulde aan Rosa Smit

Kate Bester 2021-07-22 Ek sal haar positiewe uitkyk en talente bewaar.

AD Keet: Die man met die sandale agter "Muskietejag"

Hannes Stander 2021-07-22 Baie interessant. Ek is bly dat AD Keet hier erkenning vir sy gedigte ontvang. "Daar is ink in die Keets se are" was die baie gepaste titel van 'n program wat op RSG enkele jare gelede uitgesaai is.

AD Keet: Die man met die sandale agter "Muskietejag"

Ellen Botha 2021-07-22 Dankie dat jy ons weer op die paadjies van die verlede laat loop het, Melt. Mooi herinneringe sal daar áltyd wees!

Persverklaring van SBA se eerste eboek: Die leefwyse van ons Vroeë Mense deur Rachelle Greeff

Mvula YOYO 2021-07-22 Weereens 'n impakvolle fokus op die diverse aard van die geskiedenis van Afrikaans. Hoop alle Afrikaanses wat belangstel sal kan inskakel.

AD Keet: Die man met die sandale agter "Muskietejag"

Corlietha Swart 2021-07-22 Heerlik gelees - dankie, LitNet en aan sy kinders vir hul interessante staaltjies oor hul geliefde vader, A.D. Keet, gunsteling van véle. Sou nie omgee om hom in daardie plaashuisgang raak te loop en 'n klankopname vir NALN te maak terwyl hy sy gedigte

AD Keet: Die man met die sandale agter "Muskietejag"

Pieter 2021-07-22 Wonderlike verhaal, vol legendariese figure en met heerlike anekdotes van die susters. Wat 'n indrukwekkende gesin en vriendekring. Die digter se broer, B.B. Keet, was een van die belangrikste en invloedrykste kerklike figure van sy tyd. Sy studente (waar

Naledi bring hulde aan Rosa Smit

Christelle 2021-07-22 Baie dankie vir hierdie plasing.

Eerste daar deur WS van der Waals: ’n lesersindruk

hennie van deventer 2021-07-22 Meer as 50 jaar gelede mekaar laas gesien. Die boeiende lewensverhaal het my ver laat terugdink aan goeie tye in die Oorlogsmuseum.

AD Keet: Die man met die sandale agter "Muskietejag"

Hannaleen van der Merwe 2021-07-22 Só trots om 'n Afrikaner te wees! Wonderlik om dit te lees! Ek 'print' dit uit om lekker te lees! Lief vir julle, al ken ek net vir Ellen (wie ek só graag sal wil ontmoet! Groete vanuit Engeland. (My oupa, dr. Gerrit Stefanus van der Merwe (OuGert) h

Compassion en godsdiens, politiek, sport: die onheilige drie-eenheid

Marisa 2021-07-22 Sjoe, dis diep. Maar ons almal besef wat die Heilige drie eenheid is. In plein Afrikaans: Wat is die onheilige drie eenheid? Die man wat glo dat dit hý is?

Die jaar toe ek elke aand soesji geëet het

Trisa Hugo 2021-07-22 Wow, Deborah!

Die afgelope week

Hans Richardt 2021-07-22 Reusedwerg, handel jou brief deels oor Afrika-buurlande se burgers wat regstel-inkopies hier gedoen het? Ek dink al wie aan hul neuse rondgelei was vir drie dekades, is die politiek korrektes.

Die jaar toe ek elke aand soesji geëet het

Renée Conradie 2021-07-22 Hierdie heerlike skrywe maak die dag sommer warmer!

Vergeet maar van gun reform, Uncle Cyril

Johann Basson 2021-07-22 Bettina, sekerlik u beste artikel sover. Baie dankie. Persoonlik het ek geen vertroue in en respek vir enige ANC- en EFF-leier van die verlede en hede nie. Daar is geen toekoms op die ANC se Mzansi National Democratic Society Animal Farm of GREED nie. Dit

Waarom ’n entstof jou lewe kan red, maar nie jou DNS kan verander nie

Jenny 2021-07-22 Dit klink alles goed en wel, maar hoekom gaan daar so baie mense dood van die griep? Dis wat my bang maak.

AD Keet: Die man met die sandale agter "Muskietejag"

Ilse keet 2021-07-22 Liewe Melt, dis pragtig! Dankie.

Vergeet maar van gun reform, Uncle Cyril

Gerald 2021-07-22 Hoe kan ons hierdie skrywe by CR en BC uitkry? Absoluut die waarheid, en puik geskryf.

As ek so struikel

Johan van der Merwe 2021-07-22 Sjoe, dankie, op julle platform lyk my gedig mooi.

’n Verkenning van plaaslike musici se reaksies op die nasionale inperking as strategiese handelinge binne veldteoretiese denke

Etienne Viviers 2021-07-22 Baie dankie vir die plasing van hierdie fassinerende navorsing! Die outeur sal moontlik daarin belang stel om van nog 'n onlangse en soortgelyke oop-toegang publikasie te leer: Van der Merwe, L. e.a. 2021. Stories of the role musicking plays in coping

Die jaar toe ek elke aand soesji geëet het

Jean Meiring 2021-07-21 Hoera! Lieflike rubriek. My lewe voel nou so saai.

Roger Federer se Suid-Afrikaanse Durand-Hugenote afkoms

Jan Durand 2021-07-21 Ek het al verskeie kere probeer om deur die SA binnelandse sake navorsing te doen oor my afkoms. My oupa was Barend Jakobus Lodewiekus Durand, sy broer was Edward Durand. My pa was Barend Jacobus Durand, en ek is Jan Durand, gedoop Johannes Jacobus Durand

Vergeet maar van gun reform, Uncle Cyril

Gustaf Claassens 2021-07-21 Puik geskryf. En in die kol.

Full particulars: Where in the world is the South?

Jean Joubert 2021-07-21 With regard to your references to indigenous knowledge and oceans as part of the South's literary imagining, it appears essential that one takes note of this entire conversation with Craig Foster six years ago, long before his recent raising of ocean awar

Kuberklas: Afrikaans Huistaal, Graad 8, November 2014

LitNet 2021-07-21 Hallo! Ek hoop jy voel sommer gou heeltemal gesond! Hier is 'n skakel na al die graad 8-vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad8. Klik op die verskillende vraestelle en memo's om dit gratis

Boekresensie: Dorado deur Tom Dreyer

Coelette 2021-07-21 Hoeveel tipes reise onderneem Gilbert in die roman? Hoe kan ek dit uiteensit en beskryf?

’n Baie lang brief aan my dogter: ’n oudio-onderhoud met Marita van der Vyver

Sisteen Louw 2021-07-21 Dit was lekker om na die onderhoud te luister. Soos Marguerite van wyk in die nuwe Sarie skryf: mense bestee al hoe meer geld aan ervarings as aan besittings. So Marita, julle gaan dalk die nomadiese leefstyl baie geniet. Dit is hoe ek en my man op die oo

SA bereik kantelpunt: "Cyril het die situasie totaal verkeerd gelees"

F C 2021-07-21 Dit help nie om doekies om te draai nie. Die ANC was ’n suksesvolle bevrydingsorganisasie maar nie ’n suksesvolle regering die afgelope 27 jaar nie. Dit bly aan bewind omdat hulle d.m.v. sosiale toelaes daarin geslaag het om 17 miljoen mense vir ’n

Het dit nie tyd geword dat ons inentings verplig nie?

André 2021-07-21 Wel, as ek bewys van inenting moet lewer om geld by SARS te kry, dan moet SARS ook nie belasting van my eis as ek nie ingeënt is nie!!

Kuberklas: Afrikaans Huistaal, Graad 8, November 2014

Chanelle 2021-07-21 Goeidag dit is Chanelle Pretorius ek is in graad 8 en het Covid gehad , ek het my hele eksamen gemis en soek graag 'n Afrikaanse vraestel om myself te toets Groete. Chanelle

Onderhoud: Soe rond ommie bos deur Veronique Jephtas

LitNet 2021-07-21 Hallo Merwyn, kontak gerus Protea Boekhuis (http://www.proteaboekhuis.com/wp/kontak-ons/) om voorraad vir jou winkel te kry.

Egskeiding: Is ek geregtig op my eks-man se pensioengeld?

Lewies Moses 2021-07-21 Goeiedag, ek en my vrou is geskei en haar pensioengeld moet 50% uitbetaal word aan my. Wat ek wil weet is: kan sy ons kinders ook betrek by die pensioengeld sodat ek minder uitkry?

Die leser

Riaan Roets 2021-07-21 Pragtige storie, Izak. Ek kan my vereenselwig met die karakters. Ek was self waar Louis was. Twaalf jaar later en ek gryp die lewe elke dag. Ek het die storie voorwaar geniet.

VraNet: Wat jy moet weet voor jy ’n huurkontrak teken

Elschen 2021-07-20 Ons het in ’n huis ingetrek. Die eienaar het vyf klein honde wat hy sou laat aanneem toe ons ingetrek het. Nou, agt maande later, sukkel ons nog steeds met die honde. Ek en my familie het self diere en is baie lief vir hulle, maar die honde plaas ons di

Seen elsewhere: What's left after the looting

Gustaf Pienaar 2021-07-20 My jinne, Nicol - ek het nie besef Protea het 'n boekwinkel in Soweto nie. Die titel van die boek wat die plundery oorleef het, is nogal (bitter) ironies. Sterkte met die besluite wat nou voorlê.

Dierepraters: ’n onderhoud met Daniah de Villiers en Hettie Richter

Esta Terblanche 2021-07-20 Beste Hettie Ek het ’n swart hondjie, Vlekkie, 8 jaar oud, wat baie skielik begin het om angsaanvalle te kry. Sy bewe en hiperventileer en is heeltemal verskrik. So ’n maand gelede begin. Sy is nou al meer as ’n week op medikasie, maar het nou vanda

Weg

Ronée 2021-07-20 Sjoe. Ek gaan niks verder skryf nie, want woorde is hier oorbodig. Maar tog: Dankie.

Onderhoud: Soe rond ommie bos deur Veronique Jephtas

Mervyn Solomons 2021-07-20 Waar is jou boek te koop? Ek sal graag jou boek in ons winkel wil beskikbaar stel.

Deur my snikke

John 2021-07-19 Ek staan voor die oop graf en huil, want ek voel weerloos.

Eendag, vandag

John 2021-07-19 Jy huil saam, maar is steeds vol moed.

Die dood kom weer

John 2021-07-19 I'm struck by and also taken aback by the rawness and directness of your words. Dit maak die pyn van die dood amper sigbaar. Jou gebruik van die woord laat my toe om te ween, kwaad te wees en tog die vraag van "gewoond" te vra.
Top