Kommentaar
Stellenbosch language debate: Speech by David Jantjies at the DAK meeting with the SAHRC
Theodore+H+Kruger 2021-07-09 Die US is begin deur persone wat Afrikaans gepraat het en dit vir hul eie nageslag ontwikkel het is as 'n wêreldklas universiteit. Nou kom hier 'n persoon of persone en keer met agterdogtige redes die hele opset om, die grond waarop die US gebou is, is g
Sin van die lewe
Raed-na-Gael 2021-07-09 Sin van die lewe? As Tiens die vraag aan sy ouers moes gestel het, is ek seker daarvan dat sy pa die lyfbelt sou nadergetrek het.
Vinkel en koljander: Kop in die son, voete in die water
loreen gerber 2021-07-09 Uitstekend! Goeie Afrikaans is koning!
Rehabilitasie van die Ertjieskloofdam
Tyl Willems 2021-07-09 Die Kleidam, soos dit maar aan ons as kinders bekend was, was vir ons (en ons honde) altyd nog 'n heerlike swemplek gewees in die warm somermaande wanneer Coetzenburg-swembad dikwels gesluit was. Die Ertjieskloof/Kleidam word eintlik maar uit die Eerster
My Afrikaanse stuiwer in die taalarmbeurs
LitNet 2021-07-09 In gewone Afrikaans: Kurt Darren vra dat Kaptein die seile sal span...
Waar kom ons vandaan? Van die begin van die heelal tot vandag deur Andreas Engelbrecht, Schalk Engelbrecht en Marleen Visser: ’n lesersindruk
Barend van der Merwe 2021-07-08 Dankie Daan. Ek neem aan die God wat jy van praat, is jou God. Nie een van al die duisende ander gode wat deur die mensdom gekonseptualiseer was nie. Hulle is almal vals en verkeerd. Net jou God is die korrekte een. Wat myself betref, die godsdiens waar
My Afrikaanse stuiwer in die taalarmbeurs
Hans Richardt 2021-07-08 My Fok Raed-na-gael, met fok uit Nederlands... As ek sou sê span die Fok en Fokker, sou Nederlandse matroos geweet dis seile.
Rehabilitasie van die Ertjieskloofdam
Elmare Lombard 2021-07-08 Insiggewende en volledige artikel wat jou met nuwe oë laat kyk na dié modderdam wat so deel was/is van menige student en Stellenbosch-inwoner se lewe. Die artikel is ook in mooi keurige Afrikaans geskryf. Baie dankie vir die deeglike artikel, dr. Brand.
Stellenbosch language debate: Speech by David Jantjies at the DAK meeting with the SAHRC
Anthony Wilson 2021-07-08 Omdat die kommissaris nie Afrikaans magtig is nie.
Rehabilitasie van die Ertjieskloofdam
Wessel Pienaar 2021-07-07 Interessante kykie op 'n "buitepos" van die US waarvoor Handré Brand dank verdien. Ek vermoed dat die dam ontwikkel is op die oorblyfsels van 'n leemgroef vir vulmateriaal vir brandpaaie, erosiekeerwalle, stutwalle, noodtoegange tot Stellenboschberg, ens
Waar kom ons vandaan? Van die begin van die heelal tot vandag deur Andreas Engelbrecht, Schalk Engelbrecht en Marleen Visser: ’n lesersindruk
daan joubert 2021-07-07 In hierdie resensie verskyn die sin, "Met elke gaping wat die wetenskap vul, verdwyn die hand van God stelselmatig". Daar word later verwys na dié: "Selfs die meeste Bybelwetenskaplikes aanvaar vandag dat die skeppingsverhale in antieke godsdienstige ges
Herinneringe aan Petra
Annari van der Merwe 2021-07-07 Ja, Petra was met Wilhelm Grütter getroud. Hy is in 2001 oorlede.
Aan die ander kant van die debat
Aisha Rowbottom 2021-07-07 Felt this. Once again, brilliantly written.
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Theuns Eloff
Gustaf Claassens 2021-07-07 'n Baie gebalanseerde bydrae van Theuns Eloff, soos mens aan gewoond geraak het die afgelope klompie jare. Dis duidelik dat die situasie in ons land uiters vloeibaar is, vandaar Theuns se versigtige optimisme. Die tragedie is dat die land se hoop basies o
In memoriam: Abel Pienaar
Michèle Meyer 2021-07-07 Dankie vir hierdie sinvolle skrywe. RIV, Abel Pienaar.
Mabel sou trots gewees het: ’n fotoberig van die 2021-byeenkoms van Pretoriase leeskringe
Monica Hammes 2021-07-07 Mens moet eintlik praat van leesvriendskap want deesdae lees die meeste van ons ook e-boeke, ons luister na boekvoorlesings en agterna kyk ons na films of toneelopvoerings wat op boeke gegrond is. En elkeen het sy plek. Daar is min dinge so verwelkome
Herinneringe aan Petra
Andries G H van der Walt 2021-07-07 Was sy nie getroud met die bekende Wilhelm Grütter wat by die Nasionale Pers gewerk het, 'n voorste posseëlversamelaar en jare lank redakteur van The South African Philatelist nie? Ek het die redakteurskap kort voor sy dood op sy aandrang by hom oorge
Stellenbosch language debate: Speech by David Jantjies at the DAK meeting with the SAHRC
Andries G H van der Walt 2021-07-07 Wonder maar net waarom die toespraak in Engels was. Ook net jammer dat hy nie daarop gewys het dat Afrikaans, die inheemse taal wat hy so goed verduidelik het, met 'n uitheemse taal vervang moet word nie. Die taalprbleem se ontstaan kan 400 jaar terugg
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Theuns Eloff
Dee Krüger 2021-07-07 Uitstekende, insiggewende onderhoud, veral vir ons wat in die buiteland belangstel in feite oor die huidige vraagstukke rondom die politieke en grondwetlike situasie in Suid-Afrika. Maar o wee, het Theuns Eloff nie 'n tiener wat hom kan help om sy Zoom-pr
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Theuns Eloff
guido 2021-07-07 Hij spreekt Hollands, niet echt Afrikaans! Maar hij is lekker om naar te kijken!
Dromen van een beter leven
Bernard Grant 2021-07-07 Interesting read. Are Kroks / Tanlite the South African relatives of American Sacklers/OxyContin by any chance?
Ivermektien, entstowwe en die wetenskap – ’n veearts verduidelik
Petrus Phillipus Christoffel Robberts 2021-07-07 Môre. Baie dankie, ek sal dit doen, lekke dag vir u.
Graad 10 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books
Msimelelo Duva 2021-07-07 I am a student who enjoys reading a variety of material. LitNet will help me do just that.
Ivermektien, entstowwe en die wetenskap – ’n veearts verduidelik
LitNet 2021-07-07 Beste Petrus, konsulteer asb. jou huisdokter om 'n antwoord op jou vraag te kry.
Dodelike entstoffiksie: Wat is die waarheid?
‘n Frustreerde BSc Student 2021-07-06 In die wetenskap werk ons ook met daardie einste ‘p-waarde’. Ek dink dit is duidelik dat geen waarde aan enige lewe geheg kan word nie - ek stem saam dat die verlies van 'n broodwinner 'n finansiële implikasie inhou. Wat ek wel wil beklemtoon is dat
Parkrun
Marietjie Farrell 2021-07-06 Uiters genotvolle stuk slryfwerk! Mens sien dit letterlik voor jou oë afspeel.
Die waarheid oor duiwe deur Gisela Ullyatt: ’n resensie
Marieta McGrath 2021-07-06 Dankie vir hierdie deeglike resensie!
Kortverhale met lang bene: Woordfeesbundel-gesprek by die Toyota US Woordfees 2020
Marie Toerien 2021-07-06 Nathan, die beste manier om 'n oorlog te wen is om niks te sê nie. 🤫
Herinneringe aan Petra
Annari van der Merwe 2021-07-06 Ek was ook by die redaksionele vergadering wat Danie Botha in herinnering roep. Met sy medewete voeg ek nog 'n paar ekstra details by. Danie en Petra het laggerig opgemerk dat WEG Louw se vroeë gedigte nou nie juis watwonders is nie, maar natuurlik nie u
Zuma en die Konstitusionele Hof: Vinnige vrae aan Chris Marnewick
Hans Richardt 2021-07-06 Die grondwet is lank nie meer die oppergesag van SA reg en samelewing nie. Daar is gewone siele wat gelyk voor die reg is en dan is daar bekende politici vir wie die reg buig.
Rehabilitasie van die Ertjieskloofdam
Charl Cilliers 2021-07-06 Puik en baie relevant. Sal graag self daarna wil gaan kyk!
Rehabilitasie van die Ertjieskloofdam
Ludolph Botha 2021-07-06 Baie interessant, dankie! As studente het ons in die laat sestiger-, begin sewentigerjare gereeld langs die dam verby gedraf op die bergpad en dikwels gewens ons kon gou daarin afkoel. Maar, helaas, Dok Craven het met sy stophorlosie onder gewag en laatko
Zuma en die Konstitusionele Hof: Vinnige vrae aan Chris Marnewick
Estelle+Neethling 2021-07-06 Uitstekende kommentaar, so duidelik uiteengesit. Dis bekend dat die President nie mediakonferensies hou nie, eerder 'family meetings', maar dis tog noodsaaklik dat pertinente vrae aan hom gestel word na aanleiding van die ontstellende toestand in ons land
