Kommentaar

Sproeireëntjie

Morné Du Preez 2021-06-29 Baie goed gepen, ek het hom geniet.

Dominique deur Erla-Mari Diedericks: ’n resensie

Trisa Hugo 2021-06-28 Knap gedaan, Maya!

Persverklaring: Tyd om opnuut te Listen by US

Edwin 2021-06-28 Hierdie studente kla oor hulle nie Engels verstaan nie, en ek dog Engels is 'n compulsory vak op skool? Die onderrigtaal is Engels, dit is tyd dat julle dit aanvaar en aanbeweeg. Hierdie hartseer attempt om Afrikaans terug te bring gaan niks help nie. Ek

Spade Reën Sending (Blourokke)

Lodewyk 2021-06-28 In alle nederigheid wil ek op bostaande sê: Amen, Here Jesus, kom spoedig ...

Dominique deur Erla-Mari Diedericks: ’n resensie

erla diedericks 2021-06-28 Baie dankie vir hierdie wonderlike en goed deurdagte resensie! Ek voel nou wonderlik en slim en ek is so bly jy het die boek geniet, Maya.

Wat gebeur wanneer ons ’n entstof kry?

Buks Pietersen 2021-06-28 Tot watter mate word mens ná die eerste inspuiting van Pfizer teen die Covid-virus beskerm?

Sin van die lewe

Raed-na-Gael 2021-06-28 Angus, Hoe het jy op skool gevaar met begripstoetse?

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 2 en memorandum

LitNet 2021-06-28 Hallo! Ek het die skakels nagegaan. Klik asseblief hier: https://www.litnet.co.za/wp-content/uploads/2021/06/Gr_10_WG_V2b_2018uitgewerk-2.pdf vir die vraestel en hier https://www.litnet.co.za/wp-content/uploads/2021/06/Gr_10_WG_V2b_Memo_2018opgestel.pdf v

Guido Gezelle en Zuid-Afrika: "Die nasionale digter van Vlaandere in ons verre Suid-hoek"

Dirk Drentelaar 2021-06-28 Dankjewel. Een leuk stuk geschiedenis.

’n Mooi bont koei

Stuiwer 2021-06-28 Intelligensie is soos gode (Gode) menslike konstrukte. 'n Poging om iets ordelik en konkreet te skep in 'n fisiese heelal van wanorde. Intelligensie is 'by default' die resultaat van entropie van energie. Alle intelligensie in die heelal het waarskynlik

’n Mooi bont koei

Angus 2021-06-28 Barend, jy kan maar opnoem, en dit het 'n god. Natuurlik sal bontkoeie ook 'n god hê, hoe anders sal hulle dan kan melk gee? Ek wonder altyd hoeveel gode rugby het, want vir sekeres moet jy kniel, terwyl ander weer verkies dat jy vir hulle 'n kruis moet

Voornaamwoorde: Power Point-skyfies

LitNet 2021-06-28 Goeiedag! Hier is 'n indeks van die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-form

Graad 7: Afrikaans Huistaal, Junie, oefenvraestel 2

LitNet 2021-06-28 Hallo! Weens kopieregkwessies kon ons nie die storie publiseer nie, maar die manier hoe die vrae gestel word, gee vir jou 'n aanduiding van wat jy in 'n eksamen kan verwag. Bestudeer dus die vrae om jou te help om na te dink oor die letterkunde en die man

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met internis Jantjie Taljaard

Me B Oosthuizen 2021-06-28 Nee dankie. As ek om my kyk en sien hoeveel mense wat reeds die inspuiting gehad het steeds siek is, dan wonder ek maar net.

Graad 8, Junie: Natuurwetenskappe ‒ vraestel en memorandum

LitNet 2021-06-28 Hallo! Hier is 'n indeks van vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Daar is vraestelle en memo's wat jou kan help - en nie opsommings beskik

Graad 9: Ken jy die reëls van faktorisering?

LitNet 2021-06-28 Hallo! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Jy kan gerus hierdeur blaai om te sien of daar nog vraestelle is wat jou kan help. Blaai daardeur om te sien watter vraes

’n Mooi bont koei

Tiens Pretorius 2021-06-28 In die Heelal is daar net een almagtige God! Al die mensgemaakte gode is niks werd nie en moet buite rekening gelaat word.

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 2 en memorandum

Elna de Jager 2021-06-28 Kan ek graad 10-wiskundige geletterdheid kry, asb ... skakel wil nie aflaai.

’n Mooi bont koei

Barend van der Merwe 2021-06-27 Watter god is hier ter sprake? Die mensdom het duisende gode gekonseptualiseer. Trouens mens kan se dis 'n gawe wat die mens oor beskik, naamlik om gode te konkoteer, en dit maak dit moeilik om te onderskei wanneer elkeen links en regs die woord 'god' ron

Graad 9: Ken jy die reëls van faktorisering?

Ellie 2021-06-27 Hoop die help my

Graad 8, Junie: Natuurwetenskappe ‒ vraestel en memorandum

Camila miles 2021-06-27 NW-opsommings om te leer

Persverklaring: Tyd om opnuut te Listen by US

Wilhelm Fourie 2021-06-27 Die video is uitstekend gemaak! Ek hoop duisende kyk daarna.

Spade Reën Sending (Blourokke)

Sias 2021-06-27 Ek verstom my hoe elkeen sy eie siening wil regverdig. In die woord lees ons van die vrou wat met owerspel betrap is en daar het Jesus op die grond geskrywe en niemand kon haar stenig nie. Wel, indien jul so baie van die Spadereën-gemeentes weet ... ons

Persverklaring: Tyd om opnuut te Listen by US

Elizabeth Blackbeard (Pretorius) 2021-06-27 Stellenbosch is gestig en deur die jare opgebou deur die Afrikaanssprekende nasie omdat hulle as kinders deur Engeland onderig en van hul eie taal ontneem is. Elke Afrikaanssprekende kind kon dus in twee tale komunikeer. Wat 'n wonderlike geskenk van verl

Leef lig – vyf gewoontes van die Vroeë Kerk en wat dit vir ons vandag beteken deur Jaco Strydom: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe 2021-06-27 Jy sal dit beslis by aanlynwinkels kry. 'n Vinnige internetsoektog sal jou gou daarheen lei. Baie boekwinkels bestel ook graag boeke as jy vra. Jy kan ook dalk vir uitgewer Lux Verbi probeer kontak.

Sin van die lewe

Tiens Pretorius 2021-06-27 Angus en die ander: Ek verstaan niks van skaak nie!

Persverklaring: Tyd om opnuut te Listen by US

Hendrina Grové 2021-06-27 Skokkend - maar dit kom al 'n langpad! Afrikaanssprekendes was so behep daarmee om hulle kinders in Engelse skole te kry, sodat hulle Engels magtig kon wees om oorsee te gaan werk. Of 'n ander argument dat hulle nie 'n 'akademiese' agterstand sal hê as

Dodelike entstoffiksie: Wat is die waarheid?

Sylvia Borsatx 2021-06-26 My man en ek (70 en hy 76) het covid gehad. Ons is nou onseker of ons die onenting moet vat.

Jou weiering om geënt te word, stel mense bloot

Johann G Andersen 2021-06-26 Die etiketering is hartseer. Daar is wel diegene wat skepties is oor die toediening van die inspuitings. Laat daar wedersydse respek wees en moet nie aanvaar dat diegene wat hul nie laat inspuit nie, almal glo aan die samesweringkomplotte wat die ronde do

Sin van die lewe

Hans Richardt 2021-06-26 Tiens, dalk moet jy en Angus daar by die Uniegebou die groepie met die kweekhuis se poging gaan ondersteun en op Meintjieskop gaan sit en besin oor sin van lewe met hul vars produkte... God maak nie oorlog nie, mense maak oorlog met mekaar oor hul menslik

Lament

Ferdi Wheeler 2021-06-26 Baie dankie vir al die angeliere!

Pandemieprobleme: Hoe help ek my kleinkind met die Wiskunde wat hy verlede jaar verloor het?

Amanda+le+Roux 2021-06-26 Jy kan my gerus kontak. Dis ongelukkig nie 'n eenvoudige antwoord nie. Dit hang baie af van die onderrig wat jou liewe kleinkind ontvang. Indien dit is om prosedures te probeer memoriseer, is dit ongelukkig 'n hartseersaak want kinders kan onmoontlik nie

Leef lig – vyf gewoontes van die Vroeë Kerk en wat dit vir ons vandag beteken deur Jaco Strydom: ’n lesersindruk

Louise Vivier 2021-06-26 Goeie naand Ek is opsoek na die boek Leef lig van Jaco Strydom. Waar kan ek dit koop asb? Groete Louise Vivier

Lament

Marietjie 2021-06-26 Verganklikheid. Die besef dat alles aanbeweeg. Ook die liggaam en die gees. Uitstekend verwoord.

’n Baie lang brief aan my dogter deur Marita van der Vyver: ’n resensie

Trisa Hugo 2021-06-26 Welgedaan, Riette! Hierdie was een van my top boeke sover die jaar.

Die sielkunde agter samesweringsteorieë

Alwyn 2021-06-26 Wat 'n klomp snert.

Sin van die lewe

Angus 2021-06-26 Ha,ha, ha, hoe lekker lag ek nou. Waarom lag ek? Omdat Raed-na-Gael ‘n yslike krater van homself gemaak het. Laat ek verduidelik. Aanvanklik het ek sommer grappenderwys vir Tiens gesê hy moet hom bekommer oor hoe die Berlynse verdediging sy Ruy Lopez

Voornaamwoorde: Power Point-skyfies

Cherisse Thompson 2021-06-26 Kan ek vra of daar enige LO-materiaal is van graad 8, 9, 10 en 11, asseblief?
Top