LitNet2021-06-22Goeiedag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol na die graad en vak se materiaal wat jy benodig, klik op
Geraldine2021-06-22Ek en my man is nou al 15 jaar saam en 10 jaar getroud. My oudste seun was 'n baba, hy het hom aanvaar as sy eie. Vier jaar later toe word my 2de seun gebore. Kort daar na trou ons. Ons baba nommer 3 het eers 10 jaar daar na gekom en nou het als verander.
Vernon2021-06-21Stem volkome saam met jou Kobus. Ons leef nou in die genadetyd, wat een dag (wat nie baie vêr in die toekoms blyk te wees nie ) tot 'n einde gaan kom.
As die Here ons God wraaksugtig was, sou Hy nie die dissipels gekeer het om vuur uit die hemel af te ro
Marie Meintjes2021-06-21Wonderlike boeke om te lees. Ek nou besig om Missing sister te lees en begin al stadiger lees, want ek wil die einde uitrek.
Beveel haar reeks sterk aan.
Chris2021-06-21Waar kom jy daaraan? Ons is nou bankrot. In 1972 was die rand 73c teen die dollar. 2001 het Eskom 'n prys gewen as beste in die wêreld, en vandag is dit bankrot. In watter Suid-Afrika bly jy? As dit by taal kom, wil die ANC alles wat Afrkikaans is verwoe
Barbara Koster2021-06-21"Huisloos" maak my bitter bang, want ek is tans 62-jaar oud en sal op 65-j my diens moet beëindig. Ek was op die nippertjie om 'n lewe in die strate van S.A. te moes begin, toe GOD aan my 'n werk en blyplek gegee het. Ek het 21-jaar in S.A. skoolgehou en
LitNet2021-06-21Hallo! Jy is baie welkom om die inhoud op LitNet te gebruik om jou met eksamenvoorbereiding te help. Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is, bymekaargevoeg op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en
Yolandi2021-06-21Ons kry geen Graad 9 Geskiedenis vraestelle en memorandums of jou website nie.
As ek dit Google vat dit my na die website toe. MAAR dan is daar niks nie.
Net Eng. Wisk. Afr. LWT
Nico Geldenhuys2021-06-21Baie insiggewende artikel. Die onderstaande vyf titels word almal na verwys in die teks, maar kom nie voor in die lys van publikasies heel onderaan nie:
Hongerblom (1972)
Enkelvlug (1978)
Wat bly oor van soene? (1986)
Gewis is alles net 'n grap (199
LitNet2021-06-21Hallo! LitNet het heelwat gratis oefenvraestelle en memo's waarmee jy kan oefen en jou punte verbeter. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Rol ondertoe om by die
Elsabe Brits2021-06-21Alet, ek verstaan nie eintlik wat jou man bedoel nie. Proteïene is basiese boublokke van lewe. Jou selle moet dit maak vir lewe.
https://medlineplus.gov/genetics/understanding/howgeneswork/protein/
https://theconversation.com/what-is-a-protein-a-biolog
Alet Oosthuizen2021-06-21Hoeveel proteine word deur 'n sel in jou liggaam gemaak en hou die sel later op om proteïene te vervaardig of hou dit op ... ek en my man het 'n hewige argument hieroor. Hy sê dat jou selle hou aan proteïene maak wat jou later kan baie siek maak. Help
Thana2021-06-21Elke liewe entstof wat beskikbaar is, insluitend dié teen COVID-19, het deur kliniese toetsing, registrasie en lisensiëring gegaan. Van alle mediese produkte en prosedures word entstowwe aan die strengste toetsing, monitering en regulasies onderwerp
Nico van Staden2021-06-21Ek voel verder dat selfs die "konsep" op sigself, meestal vervang kan word met gedagte, ontwerp, uitsig, ens. afhangende van die verband, bv wetsontwerp.
Ja-nee, on sake the bedryf is soveel beter as om 'n besigheid te hardloop, al wil ons graag dat on
Nico van Staden2021-06-21Baie dankie vir ougat plasing !
Wanneer ek woorde soos "solvabiliteit" voel ek gdwonge om ook soos "Pendoring Beperk" laaste woorde te uiter: "OK Baai!"
Moet tog nie my "Meisie" (Afrikaans) vet maak nie asseblief!
Kom luister weer saam op RSG na
Hélène Lewis2021-06-21Arrie ek kry die gevoel jy’t nie die boek gelees nie? Indien jy die boek het kyk gerus hoofstukke 34 & 35.
Betreffende jou aanmerking oor Verwoerd, Hitler en Napoleon en Apartheid - moenie uitgeboul voel nie. Dis nie wat daarmee bedoel word ni
LitNet2021-06-21Hallo! LitNet het 'n paar oefenvraestelle en memo's wat jou kan help. Jy kan dit gratis aflaai deur op die skakels te klik (dit maak oop in PDF-formaat). Die vraestelle is bymekaargebring op een plek en dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Hier is

LitNet2021-06-21Hallo! As jy na die departementele vraestelle verwys, is dit ongelukkig buite LitNet se beheer. Die vraestelle wat spesiaal vir LitNet opgestel is, is wel deur kundiges opgestel en volledig beskikbaar. LitNet het 'n paar oefenvraestelle en memo's wat jou
LitNet2021-06-21Hallo! Ek dink die vraestelle en video's kan jou help! LitNet het 'n paar oefenvraestelle en memo's wat jou kan help. Jy kan dit gratis aflaai deur op die skakels te klik (dit maak oop in PDF-formaat). Die vraestelle is bymekaargebring op een plek en dit