Fanie Herholdt2021-06-20Ek vind die inligting baie interessant .Ek sal self graag die middel wil gebruik - maar- daar is nog te veel onduidelikheid oor die veiligheid daar van en sal graag meer te wete wil kom soos ondersoeke vorder vir die veilige gebruik vir menslike doeleinde
Carel Jooste2021-06-20Arrie, ek is geen geskiedkundige nie maar het grootgeword met die konsep dat die na-1948 regering ywerig begin het met die opskryf in wetboeke dít wat lank reeds stewig in die gemeenskap gevestig was. En toe natuurlik daarmee voortborduur het tot die hip
Elmien Benson2021-06-20Meer inligting asb, almal het op die Ivermax-trein gespring ek is baie deurmekaar, alhoewel ek uit hierdie berig verstaan dat dit gevaarlik is vir mense om te gebruik.
Raed-na-Gael2021-06-20Angus,
Soos Zondo vir daardie ander Z gevra het "now what are you saying"? en diè toe skaapagtig en buite konteks antwoord "I can be nasty".
Lankal, jare gelede al, vermoed dat jy eintlik 'n duiwelsadvokaat is.
As jou kar mooi voor die perde klopdisselb
Marie2021-06-20Elsabé Brits, baie dankie vir jou relevante en diepsinnige navorsing en die merkwaardige en verstaanbare wyse waarop jy dit uiteengesit het.
BAIE DANKIE!
Gideon2021-06-20Sjoe, Elsabé. "Ons is nou maar eenmaal steeds vasgevang in die liefde vir die argetipiese figuur van gesag, die pater. Die doktor, professor, dominee en skoolhoof – veral dié wat mans is". Regtig? Dit klink vreeslik woke. Ek sien geen relevansie daar
Hanlie Kellerman2021-06-20Annerlé Barnard se skryfwerk is uitmuntend, uitdagend en onverskonend op die hedendaagse tiener gerig. Ten spyte van haar nagraadse studie in Engelse letterkunde verkies sy om in Afrikaans te skryf. Haar benadering vind aanklank omdat tieners inderdaad n
Chris Kleynhans2021-06-20Ja, jy skryf 'n waarheid hier vas wat ons almal eerlik oor moet wees met onsself. Ek kan nie meer byvoeg nie, behalwe dat ek hou van die metafoor. Dankie vir jou skryfwerk.
Tiaan Jordaan2021-06-20Elsabé, meeste mense onder 55 herstel wel van Covid-19 sonder ernstige mediese intervensie. Het jy statistieke wat bewys dat meer as 3% van mense onder 55 so iets nodig het? Miskien kan jy duideliker wees oor wat jy bedoel met 'intervensie'?
Die sterftes
Carel2021-06-20Ek merk hier ontwikkel ’n subdebat. Elsabé se ongelukkige opmerking oor homeopatie maak ’n paar mense (of een mens) kwaad. Ek dink die leser moet onderskei tussen statistiek en wetenskap. Statisties is die Covid-herstelkoers bo 90 persent. Daar is ge
Wouter2021-06-20Die stukkie is so waar en treffend. Varsgebreek is gevaarlik, maar deur die lewe gevorm is ook nie altyd lekker nie, maar dit is deel van die lewe.
Ina2021-06-20Goeiemôre, Alma.
My man is n Alzheimer-leier en is al van 2016 af op doeke. In die beginjare het ek ’n groot stryd gehad met sy toiletgebruik. Ek was moedeloos. Ek het hom ook gereeld toilet toe gevat, hy het partykeer tussen twintig minute en ’n ha
Arrie de Beer2021-06-20Die onderhoud het al vier jaar gelede verskyn, en ek was tot dusver skrikkerig om 'n vraag te stel, want die reaksie is plek-plek taamlik heftig.
Desondanks:
Is ek verkeerd as ek meen die onderhoud skep met die intrapslag die indruk dat apartheid as konse
Morné2021-06-19Kyk altyd "Dankie Lottoland", dan wens ek dat julle my ook so kan kom help. Ek en my ma bly in 'n eenslaapkamerplekkie. Dit is bietjie verwaarloos en kort regmaak. Ek het al bietjie reggemaak, maar het nie die geld nie. My pay is ook maar min. Ek is al sk
Grete2021-06-19Elsabé, wat van ’n artikel oor “cancel culture”?
En luister na die 3 uur lange gesprek tussen Brett Weistein, Steve Kirsch en Robert W Malone. Malone is die vader van die mRNA-vaksiene en RNA-medikasie.
Dis nou as jy die gesprek kan opspoor, want
Hannerie2021-06-19Ek wens ek kan die Afrikaanse reeks van "As die skoen pas" koop. Ek het probeer om iemand in die hande te kry, maar was onsuksesvol. Dis fantasties. Ek sal dit oor en oor kyk.
Tiens Pretorius2021-06-19Ek glo die skepping in Genesis is deur onkundige leiers geskryf om aan hul volgelinge iets te gee om te glo. Ek neem ook nie die hele Bybel letterlik op nie.
Angus2021-06-19Raed-na-Gael,
Die Auroch waarvan jy tik, is in Afrikaans 'n oeros. Die mens het hierdie wildedier makgemaak en daaruit het die verskillende beesrasse ontstaan. My perde loop nog mooi voor die kar. Gaan bestudeer maar Darwin se Origin of Species. Hy het d
LitNet2021-06-19Beste Dorea, besoek gerus https://karoosuite.co.za/ vir besonderhede oor hoe om Deon en Coenie se boek in die hande te kry en wat dit kos.
Trisa Hugo2021-06-19Ek bly terugkom na hierdie stuk. Dit laat my dink aan hierdie pragtige gedig van Jay Becker, wat ek 'n ruk gelede van iemand gekry het.
BEWARE THE WARM
Beware the warm not of your own making
That tempts you with a touch, a wink, a challenge, a semi
Anthony "Speedo" Wilson2021-06-19Sterkte met hierdie wonderlike projek! Mag dit selfs NOG groter groei!
Art transcends all - it will be around centuries after our curtains have come down and we've stopped acting, dancing, painting, singing, after we've stopped ... making ART!
Raed-na-Gael2021-06-18Angus,
Jy't die kar voor die perde, soos gewoonlik.
Die mooi bont koei en kalf is die nasate van die Auroch (?), 'n beesagtige dier waarvan die fossiel 2 miljoen jaar terug dateer. Hoe sê Darwin, waar staan die mens se 'evolusie' op daardie tydstip?
Tie
Alta Smit2021-06-18Dit is 'n uitstekende artikel. Praat ons van mDNA-vaksiene wat mRNA bevat, want tot nou to het ek gedink die entstowwe wat mRNA bevat word mRNA-entstowwe genoem. In die geval van mDNS-enstowwe is dit anders, want dit bevat stringe mRNS. Die stringe gee a