Kommentaar

Sin van die lewe

Raed-na-Gael 2021-06-23 Tiens, Die sin van die lewe? - jy's hier om jou Skepper te verheerlik. Terloops, die Ruy Lopez is die beginneropening. Angus vat jou met 'n 'hightackle' - eintlik sê hy jou sleg. Open met die Caro-Kann Ruiters en dan sien jy hoe sy Berlynmuur inval. Lees

’n Mooi bont koei

Hans Richardt 2021-06-23 Klink vir my Darwin se oë-probleem het hom nie ghoens laat sien nie, of hy was 'n lid van Woke se Pepuda-wetgewing. Of dis 'n taalgebruikprobleem, maar logika dikteer dat 'n os geen nageslag sou nalaat nie. Dalk net 'n wetenskaplike benamingoorsig in v

Die dood kom weer

Venorese 2021-06-23 Amazing... This gave me Chills. Great work, Jerome.

Nuut by Human & Rousseau: Die uil in die ysbos deur Susan Coetzer

Elize 2021-06-23 Ek wil graag 'Die uil in die ysbos' deur Susan Coetzer aankoop as 'n e-boek. Deur wie kan ek dit aankoop?

Waarom ’n entstof jou lewe kan red, maar nie jou DNS kan verander nie

Linda Storm 2021-06-23 Goeie verstaanbare inligting vir die leek.

Jong lesers: Die driehoekige sirkel deur Corrie Vorster

Gabriella 2021-06-23 Kan ek asb weet wat se tipe verteller die storie vertel?

Graad 5, Junie: Natuurwetenskappe en Tegnologie ‒ vraestel en memorandum

Trizelle Pretorius 2021-06-23 Baie dankie vir die vraestelle. Help die kinders baie in die eksamen. Sal julle dalk asb Graad 5 SW-vraestelle kan oplaai?

Tweedehandse boeke en eerstehandse gasvryheid in Yolanda Barnard se Yolo

Elsa 2021-06-23 Ek is op soek na boeke van Emily Richards. Ek het "Wedding ring" van haar gelees en dit baie geniet. Dit was 'n baie ou boek en kry dit nie in biblioteek nie.

Die sielkunde agter samesweringsteorieë

Johan Viljoen 2021-06-23 'n Samesweringsteorie word dikwels gemotiveer deur die samesweerders self, juis as 'n rookskerm vir die sameswering. Mense wat gewoonlik in 'n staat van ontkenning is aangaande die werklike feite maak dit dikwels ook af as 'n samesweringsteorie.

Die sielkunde agter samesweringsteorieë

Dries Steyn 2021-06-23 Ek soek asb die artikel oor selle en entstof deur die veearts.

Graad 7: Afrikaans Huistaal, Junie, oefenvraestel 2

Jessica 2021-06-23 Goeiedag! Die Junievraestel 2 se afdeling C het 'n begripstoets oor Aliens en Engele, maar geen storie - waar kan ek dit kry asb? Baie dankie

’n Mooi bont koei

Angus 2021-06-23 Raed-na-Gael, Dis maklik om uit skaak te kom, daar is geen gespartel nie. Skaakmat is 'n ander saak, dan is dit Ikabod met jou. Darwin se hoofstuk in The Origin of Species sal hoofsaaklik vir veeboere van belang wees oor die teling van die beesras. Hy

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 8)

elane 2021-06-23 Ek soek Wiskundevrastelle vir graad 8.

Dodelike entstoffiksie: Wat is die waarheid?

Mariq Swanepoel 2021-06-23 Dankie vir die verduideliking. Dit stel mens gerus, juis omdat nie almal opgelei is in Biochemie nie. Ek glo almal moet die vaccine kry.

Die dood kom weer

SB 2021-06-23 Wow.

Dodelike entstoffiksie: Wat is die waarheid?

LitNet 2021-06-23 Die beste is om jou dokter te raadpleeg; ons kan nie mediese advies verskaf nie.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

marianne Colyn 2021-06-23 Goeiedag, ek is op soek na Engels graad 8, tweedetaalvraestelle en memo's.

Graad 11: Wiskunde – funksies

Elize 2021-06-23 Op soek na hulp, graad 11.

The Jeppe journey

Denis 2021-06-23 Lovely stuff! Thanks for sharing about your school life experience with us who were not so fortunate. You are an amazing young man who loves life and the ability to learn, grow and serve. Good fortune going forward.

’n Mooi bont koei

Hans Richardt 2021-06-22 Angus, ja daardie ossie uit die kraal. Hy gaan sukkel om ewolusie te doen. Sy knolle was seker karoo-oesters gemaak op 'n fynproewer se bord?

Dodelike entstoffiksie: Wat is die waarheid?

Allet Venter 2021-06-22 Sal ek die entstof kan neem as ek 'n Porfirie-lyer is?

Graad 8, Afrikaans Huistaal: vraestelle en memoranda

charlotte 2021-06-22 Ek verstaan. Dankie

Graad 8, Afrikaans Huistaal: vraestelle en memoranda

charlotte 2021-06-22 Ek stel belang in verskillende vraestelle.

Sin van die lewe

Angus 2021-06-22 Tiens, jy sal dringend gehoor moet gee aan Zorba die Griek se waarskuwing: You think to much. Jy moenie net dink nie, jy moet doen. Gaan Drakensberge toe en bekyk die wêreld vanuit 'n helikopter; koop vir jou 'n broodmasjien en bak vir jou kennisse broo

Die sielkunde agter samesweringsteorieë

Coenraad 2021-06-22 Interessante artikel oor samesweringsteorieë en die uittreksel van "The Psychology of conspiracy theories". Ongelukkig is jou toepassing van die teorie van 'n goeie artikel en jou growwe veralgemening van alle wit Afrikanermans verkeerd. Jou inforserin

Die dood kom weer

Britney 2021-06-22 Wow. Vol emosie, goeie beskrywing van die dood.

The Jeppe journey

Hanna Fouché 2021-06-22 Wow...dit is mooi gesê, 'n ouma kan net trots wees.

Onverskrokke vroue. Uitdagings en oorwinnings vanaf Bybelse tye tot vandag deur Bettina Wyngaard: ’n resensie

Elsabe Brits 2021-06-22 Wat 'n vreemde-vreemde stelling deur die resensent : "Die boek is uit ’n Christelike oogpunt geskryf en dit mag niegelowiges dalk aanvanklik ontmoedig om die boek te lees of hulle maklik die verskoning bied dat dit nie hul plig is om deel te word van di

The Jeppe journey

Johannes+Slabbert 2021-06-22 Baie oulik! Her definitief die talent van sy Ouma geërf!

Die sielkunde agter samesweringsteorieë

Sarie 2021-06-22 Die wit Afrikanerman word hier lelik met ‘n breë kwas van boosheid wat glo aan samesweringsteorieë geverf. In my woonbuurt is alle mans wit Afrikaners tussen 55 en 70 en almal is vir die entstof. En die bo sestigers het hul almal laat inspuit al het h

The Jeppe journey

Juliana Heymans 2021-06-22 Jy kan opreg spog met daardie lieflike gedig wow! Het hy dit al in matriek geskryf? Ek kan dit nie glo nie. Welgedaan Nathan!

The Jeppe journey

Marijke Poser 2021-06-22 Pragtig, broederskind van my! Ware talent!

Praktiese raad oor die versorging van ’n demensielyer

Louise Viljoen 2021-06-22 Vir my ma gebruik ek 'n gewone weggooibare doek vir volwassenes wat ek by Clicks koop vir onder R80,00 vir ’n pak van 10. Dan sit ek binne-in ’n maxi pad wat ek by Dischem koop vir so R50,00 per pak van 14. En dan koop ek by Checkers ’n pakkie mater

Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda

LitNet 2021-06-22 Goeiedag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol na die graad en vak se materiaal wat jy benodig, klik op

Jong lesers: Sarah Espinoza resenseer Ek was hier deur Nanette van Rooyen

LitNet 2021-06-22 Goeiedag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol na die graad en vak se materiaal wat jy benodig, klik op

Wiskunde: graad 8, tweedekwartaal-vraestel en -memo

LitNet 2021-06-22 Goeiedag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol na die graad en vak se materiaal wat jy benodig, klik op
Top