Elders gesien: Sy was vol lig, grappies, superslim en talentvol

  • 2

Amanda Strydom skryf op Facebook:

Sy is weg. Vanoggend oorlede. Liefste Saranti Reeders. Covid. Sy was vol lig, grappies, superslim en talentvol. My hart gaan uit na haar seun Cole en haar geliefdes. Ons stam het ’n groot gees verloor. Rus in vrede, my liefste Saranti, wat ’n skok.

 

  • 2

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top