Kommentaar
’n Baie lang brief aan my dogter deur Marita van der Vyver: ’n resensie
Rina Raath 2021-06-18 Sou graag haar "lang brief" wou lees. Interessante skryfwyse.
Dodelike entstoffiksie: Wat is die waarheid?
Attie Labuschagne 2021-06-18 Wat ek gelees het laat my gedagtig aan wat ander geleerdes reeds geskryf het, maar in 'n teenoorgstelde rigting as hierdie. Die feit dat hierdie stuk enigsins dit waag om te konstateer dat homeopatie 'n foefie is en dat water geen geheue het nie, is klaar
’n Mooi bont koei
Hans Richardt 2021-06-18 Angus, duidelik weet die mense nie dat sg. moderne miniperde nader aan die ware oerperd is nie, as wat die reuse moderne perde is. Nou ja, Tiens glo nie aan ewolusie nie. Selfs nie van die mens nie.
Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda
LitNet 2021-06-18 Kyk asseblief hier: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda
W Vorster 2021-06-18 Soek asseblief hersieningvraestelle en memo's vir graad 6, 2 de kwartaal sosiale wetenskap. Platinum reeks, Dankie.
Dodelike entstoffiksie: Wat is die waarheid?
Elsabe Brits 2021-06-18 Tiaan, jy beweer hierdie: "Is dit regtig so nodig dat almal hierdie noodprodukte moet gebruik as mense onder die ouderdom van 55 amper altyd self hestel (omtrent 97% oor die algemeen)?" - Dit is bloot nie waar nie, waar kry jy die statistiek, dat 97% van
Portraits of pain – children who kill family members: an interview with Melanie Moen
Alta Vos 2021-06-18 So insiggewende onderhoud! Ek wil dit so graag lees.
Catch me if you can: binne die psige van die triekster
RinaCascione 2021-06-18 Heerlike interessante artikel!!
’n Mooi bont koei
Tiens Pretorius 2021-06-18 Net soos die mens, het die koei ook 'n oer-voorganger gehad. Met die mens se koms en vordering het hy begin om met die koei te teel, totdat hy lyk soos hy vandag daar uitsien.
76 ruikers: ’n soort storie vir Jeugmaand 2017
Dawood Davids 2021-06-18 Wat 'n storie! Hoe sal ek ooit daai dag vergeet? Ek was in st6 (gr 8) op Danie Ackerman-laerskool, toe was dit daar op die hoek van Kerkstraat, by die bruggie oor die Lourensriver. Ons het daardie dag by die draad gestaan en kyk na wat aangaan by Gordon.
’n Mooi bont koei
Angus 2021-06-18 Raed-na-Gael As 'n mens raai op wat jy dink dit moet wees, span jy gewoonlik die kar voor die perde in, soos jy met die bont koei en kalf wat eerste daar was. Volgens wetenskaplikes, wat nie geraai het nie, maar deeglik navorsing gedoen het, het die mens
Graad 9: Wiskunde-oefenvraestel en memo – volledige jaar se werk
LitNet 2021-06-18 Christel. Kyk asseblief hier: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda
LitNet 2021-06-18 Petro, loer grus hier: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Mabel sou trots gewees het: ’n fotoberig van die 2021-byeenkoms van Pretoriase leeskringe
Fransjohan+Pretorius 2021-06-17 Ek het 'n gróót bewondering vir hierdie leeskringe, en wat dit alles vir die lede beteken - duidelik salig sielsgenot.
Mabel sou trots gewees het: ’n fotoberig van die 2021-byeenkoms van Pretoriase leeskringe
Yvette 2021-06-17 In hierdie tyd van covid is daar 'n selfs groter behoefte aan lees en boeke. Al die verskeie groepe maak planne om maandelikse geleentheid wel te hê. Selfs Covid kan nie 'n leesgees en gemeenskap blus nie. Dankie vir die insiggewende byeenkoms.
Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)
Alicia Rabie 2021-06-17 Hi. Is daar dalk enige ander vakke vir graad 4 beskikbaar ? Soos Engels, NWT, PSW of Gesk ?
’n Mooi bont koei
Raed-na-Gael 2021-06-17 Angus Nee, die mooi bont koei en kalf was eerste daar. Toe volg die mens. Sonder hulle sou die mens nie kon bestaan.
Dodelike entstoffiksie: Wat is die waarheid?
Mathilda Williams 2021-06-17 Maklik leesbaar en in eenvoudige taal geskryf sodat almal kan sin maak van jou skrywe. Hierdie artikel en inligting is long overdue en by uitstek bedoel vir veral die menigte 'sosialemedia-experts'. Baie dankie.
Mabel sou trots gewees het: ’n fotoberig van die 2021-byeenkoms van Pretoriase leeskringe
Nina Grundlingh 2021-06-17 Dankie aan Johan Talma vir haar uitstekende orgranisering van so 'n suksesvolle oggend.
Mabel sou trots gewees het: ’n fotoberig van die 2021-byeenkoms van Pretoriase leeskringe
Martha+Pretorius 2021-06-17 Dit was 'n wonderlike gedenkwaardige geleentheid met twee vaardige skrywers en twee kundige vraestellers. Gelukkig kon dit plaasvind voor die volgende stel Covid-beperkings ingetree het!
Mabel sou trots gewees het: ’n fotoberig van die 2021-byeenkoms van Pretoriase leeskringe
Nina Grundlingh 2021-06-17 Dit was 'n voorreg om deel van die organisering van so 'n suksesvolle herfsoggend te kon wees.
Wat gebeur wanneer ons ’n entstof kry?
izak 2021-06-17 Ek sekondeer wat Raed-na-Gael sê. Moenie ooit sulke persoonlike vrae aan vreemdes toevertrou nie. Bel asseblief jou dokter.
Mabel sou trots gewees het: ’n fotoberig van die 2021-byeenkoms van Pretoriase leeskringe
Thea Heckroodt 2021-06-17 Wat 'n heerlik gesellige bydrae na die verrykende geleentheid.
Mabel sou trots gewees het: ’n fotoberig van die 2021-byeenkoms van Pretoriase leeskringe
Mariaan Ueckermann 2021-06-17 Baie aangename byeenkoms! Albei sprekers baie geniet. Die ontspanne kuier onder die bome het amper "normaal" gevoel.
Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda
Petro meintjies 2021-06-17 Goeie naand ek is opsoek na gr 9 kuns vraestelle
Mabel sou trots gewees het: ’n fotoberig van die 2021-byeenkoms van Pretoriase leeskringe
Susanne Harper 2021-06-17 Elke keer is dit 'n belewenis!
Mabel sou trots gewees het: ’n fotoberig van die 2021-byeenkoms van Pretoriase leeskringe
Susanne Harper 2021-06-17 Die Pretoria-leeskringe is op en wakker!
Mabel sou trots gewees het: ’n fotoberig van die 2021-byeenkoms van Pretoriase leeskringe
Irene Harms 2021-06-17 Baie baie dankie vir die artikel oor die Leeskringe. Dit word regtig waardeer. Veral deur ons - die lede van Mabel Malherbe Leeskring.
Mabel sou trots gewees het: ’n fotoberig van die 2021-byeenkoms van Pretoriase leeskringe
Gina Malherbe 2021-06-17 Wat 'n kleurvolle feestelikheid om mekaar weer te sien! Baie dankie, Johan Talma en span!
Dodelike entstoffiksie: Wat is die waarheid?
Eldaleen Hugo 2021-06-17 'n Komplekse onderwerp, maklik geskryf vir almal om beter te verstaan. Elsabe Brits het dié vermoë. Uitstekende joernalis. Dankie.
Dodelike entstoffiksie: Wat is die waarheid?
Elsabe Augoustides 2021-06-17 Insiggewende artikel, gegrond op 'n feitelike weergawe wat ons "leke" help in ons besluitnemingsproses. Dankie aan die verslagskrywer. Ek lees graag jou werk, Elsabé.Op soek na Heinz Konsalik
Dirk+Grobler 2021-06-17 Goeiemiddag, Gerna. Het jy my vorige "reply" ontvang? Dirk
Dodelike entstoffiksie: Wat is die waarheid?
Leon 2021-06-17 Hoekom moet ons julle glo wanneer baie ander goed gekwalifiseerde dokters nie toegelaat word om enige repliek, teenwys of mediese feite te bring om die gesprek te verryk nie? Wanneer politieke agendas mediese siektes gebruik om mense se vryhede vir meer a
Mabel sou trots gewees het: ’n fotoberig van die 2021-byeenkoms van Pretoriase leeskringe
Linda+Zollner 2021-06-17 Dit was 'n heerlike byeenkoms met twee puik sprekers. Dankie, Johan Talma en haar span.
Dodelike entstoffiksie: Wat is die waarheid?
Donnie 2021-06-17 Great artikel. Hopelik besweer dit meeste se vrese, maar ek is bevrees die dogmatiese denkers sal vasklou aan hul dogma.
Wat gebeur wanneer ons ’n entstof kry?
Raed-na-Gael 2021-06-17 Jy kan nie die "mediese dokters" hier vertrou nie. Bel jou GP!
Dodelike entstoffiksie: Wat is die waarheid?
Hans Richardt 2021-06-17 Van die voorstedelike legendes is dat daar 'n mikroskyfie ingeplant word of dat vrouens se eierstokke aangetas word en hulle onvrugbaar word of dat mense wat entstof kry, net vyf jaar sal leef a.g.v. die entstof. Hier in die groot Noord-Kkaap is daar net
Praktiese raad oor die versorging van ’n demensielyer
alma human 2021-06-17 Baie dankie vir jou raad. Ja, hy het beroertes gehad en ly aan demensie. Ek het hom op die pull-up doeke, maar hy trek dit uit en daarna gebeur die dinge. Dit voel partykeer hy is moedswillig, maar ja, ek werk heeldag, my skoondogter kyk deur die dag na h
Dodelike entstoffiksie: Wat is die waarheid?
Pierre 2021-06-17 Ook maar net propaganda. Geen bewyse van wat julle kwytraak nie. Speel net die narratief.