Graad 11: Wiskunde – funksies

  • 11

Is jy in graad 11? Wil jy meer leer oor funksies in wiskunde? Laai gratis notas deur Lee-Ann West hier af.

Fotobron: Canva

  • 11

Kommentaar

  • Hello. Is daar enige vreastelle en memo's beskikbaar vir Graad 11 wisk? (Spesifiek meetkundegedeeltes).

    • Hallo Hanli! Dankie vir jou boodskap. Ons is bly dat die vraestelle so baie beteken. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Ek is 'n graad 11 leerling wat glad nie funksies kon doen of verstaan nie, toe kom ek op die notas af, en binne 'n kwessie van 'n uur het ek alles verstaan! Baie dankie vir hierdie uistekende notas met verduidelikings en alles! Ek waardeer dit opreg! Mooi dag verder!

    • Hallo! Hier is 'n indeks van die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai gerus daardeur om te sien wat inderdaad beskikbaar is. Klik op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. As die materiaal waarna jy op soek is nie hier is nie, kan jy kyk of daar nie nog ander inhoud is wat jou in ander vakke kan help nie. Groete, die LitNet-redaksie

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top