Kommentaar

Praktiese raad oor die versorging van ’n demensielyer

Rosie 2021-06-17 Neem hom op gereelde tye toilet toe, bv. 'n halfuur na teetyd. Hulle rebelleer en sê hulle het nie 'n behoefte nie, maar wees geduldig en sit by hom tot iets gebeur. Doeke: As hy die toilet betyds bereik, is dit 'n bonus. As hy nie betyds is nie, is al d

Dodelike entstoffiksie: Wat is die waarheid?

Tiaan Jordaan 2021-06-17 Ek het persoonlik aan agt (8) mediese kliniese toetse deelgeneem in my lewe in die Verenigde Koningkryk meer as 'n dekade gelede as a gesonde kandidaat. Die deelname was in die tweede laaste of laaste mense-groepe (ons het betaling ontvang vir hierdie dee

Praktiese raad oor die versorging van ’n demensielyer

Louise Viljoen 2021-06-17 Alma, baie sterkte met die versorging van jou broer. Kyk gerus na die produkte vir inkontinensie (vir mans) wat op die rakke is. Miskien sal jou broer meer gemaklik voel indien hy ’n optrekdoek dra wat hy self kan aan- en uittrek. Dit sal dalk ook help

Dodelike entstoffiksie: Wat is die waarheid?

Carol Hodes 2021-06-17 Uitstekend. Hoop baie mense lees hierdie stuk, Elsabe Brits.

Graad 9: Wiskunde-oefenvraestel en memo – volledige jaar se werk

christel mienie 2021-06-17 Morning. Where can I find exsams for gr 9 in all the subjecs, please?

Wat gebeur wanneer ons ’n entstof kry?

Suzette Fouché 2021-06-17 My 73-jarige man wat 10 jaar gelede 'n hartoperasie gehad het, het 'n week gelede sy eerste Pfizer-inspuiting gehad. Hy het nog steeds verhoogde hartklop met gevolglike moegheid. Suurstofvlak normaal. Wanneer kan hy verwag dat dit sal normaliseer?

Graad 7: Afrikaans Huistaal – vraestelle en memorandums

LitNet 2021-06-17 Hallo! As jy op soek is na vraestelle en memo's op LitNet, volg hierdie skakel na 'n indeks waar al die vraestelle en memo's op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Klik op die skakels - dit is gratis aflaaibaa

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 6, intermediêre fase)

Graad 11: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 1 en memorandum

Graad 9-wiskundevraestel: Junie-eksamen

Megan 2021-06-16 Hallo Ek is graad 9 en sukkel tans om te slaag; waar kan ek ou vraestelle kry waardeur ek kan werk om my te help?

Graad 11: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 1 en memorandum

Johan venter 2021-06-16 Ek soek voorbeelde van huurkoop, inflasie, banksake /bankfooieverhoudings, modus, mediaan.

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 6, intermediêre fase)

Dante 2021-06-16 Ek wil 'n toets skryf vir oefening.

Graad 7: Afrikaans Huistaal – vraestelle en memorandums

SHAWN Strachan 2021-06-16 Baie dankie. Ek waardeer dit verskriklik baie.

Graad 7: Afrikaans Huistaal – vraestelle en memorandums

Adri Smith 2021-06-16 Ek opsoek na vrae en memo's; ook voorgeskrewe boek Flarde deur Marilize Hobbs.

’n Kombersie vir erfenismaand

Hans Brits 2021-06-16 Mmmm, lyk en lees lekker. Laat my dink aan "oorle Ma" se koolbolle met die gegeurde maalvleis daarin. Spinasie is koning, die spul in hierdie huis gaan verseker die voorreg hê om hierdie resep te proe. Ek sal maar maak asof dit my inisiatief was, of net

Die gezoem van die bye

Karen Otto 2021-06-16 Ag hoe lekker het ek nou gelees, het sommer saam met jou die ervarings beleef.

Luister bo kibbel bou inklusiewe akademiese gemeenskappe

Meinhard Peters 2021-06-16 Hoogs interessant. Dankie.

Afrikaans se verklarende woordeboeke: gister, vandag en môre

Meinhard Peters 2021-06-16 Uitstekende oorsigartikel. Baie dankie.

Kom plant ’n boom vir Afrikaans

Ronée Robinson 2021-06-15 Hoe wonderskoon mooi - sóveel dankie.

Graad 7: Afrikaans Huistaal – vraestelle en memorandums

LitNet 2021-06-15 Hallo! Jy is welkom om die inhoud af te laai deur op die skakels te klik. Hier is 'n skakel na die indeks van inhoud wat ons beskikbaar het, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Klik op die skakels om die vraeste

Praktiese raad oor die versorging van ’n demensielyer

alma human 2021-06-15 Dankie vir al die raad. Ek sit met my broer, 63j, hy het 3 beroertes gehad en 'n hartperasie, en vergrote hart. Hy bewe vreeslik, was in rystoel maar ek het hom sover om weer te loop. Met sekere dae is hy fine en ander dae dan suffer ek, ek werk heeldag e

In memoriam: Lucinda Riley

estelleke 2021-06-15 Dankie Izak, jy het my behoorlik nuuskierig gemaak om ook hierdie reeks te lees!

Tiny fires that light up the sky

estelleke 2021-06-15 Baie dankie vir 'n uiters sensitiewe en intuïtiewe aanvoeling van "die kind is nie dood nie" se dag van begin tot einde. Dit het my diep aangeraak.

Geen siekte is ongeneesbaar

Marietjie 2021-06-15 Ek is soek na enige iets in afrikaans van Dr Strydom asb?

Catch me if you can: binne die psige van die triekster

Melodie 2021-06-14 Fassinerend, briljante skryfwerk, Nini!

Graad 7: Afrikaans Huistaal – vraestelle en memorandums

Shawn Strachan 2021-06-14 Goeie dag. ek vind dit verskriklik moeilik om Afrikaans Eerste Addisionele Taal oefen vraestelle op die internet te bekom. Selfs met notas, studiegidse en dies meer. Meeste van die webwerwe verwag subskripsie en betaling. Selfs GR 12 EAT inligting is baie

’n Mooi bont koei

Hans Richardt 2021-06-14 Sê 'n slim antie nou die dag op Orania draadloos, sy glo nie in ewolusie nie... Die metamorfose van mens van baba, suigeling tot bejaarde is ook ewolusie! As sy ooit verwag het, sou sy op skanderings gesien het dat die fetus, wat soos paddavis aanvanklik

Graad 4: Afrikaans Huistaal – Junie-hersieningsvraestelle en memorandums

LitNet 2021-06-14 Hallo! Jy is welkom om die inhoud af te laai deur op die skakels te klik. Hier is 'n skakel na die indeks van inhoud wat ons beskikbaar het, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Klik op die skakels om die vraeste

Graad 7: Afrikaans Huistaal – vraestelle en memorandums

LitNet 2021-06-14 Hallo! Hier is die indeks van al die graad 7-vraestelle wat ons op LitNet beskikbaar het: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad7. Dit is ingedeel volgens die vakke waarvan daar vraestelle beskikbaar is. Ons voeg so gereeld moon

Wat gebeur wanneer ons ’n entstof kry?

Raed-na-Gael 2021-06-14 Wilhelm, en wanneer die wêreld ingeënt is, sal Adern verplig wees om jou te dwing om jou jab te vat. Eintlik is julle ingehok. Waar's jou vryheid nou?

’n Mooi bont koei

Angus 2021-06-14 Al gedink daaraan: sonder die mens was daar ook nie so 'n mooi bont koei nie; en ook nie 'n piesang nie.

’n Mooi bont koei

Tiens Pretorius 2021-06-14 Ag, asseblief! Laat iemand tog nou nou vir ons 'n nuwe hoofbrief skryf waarop ons kommentaar kan lewer. Hoe lyk dit Raed-na-Gael? Hans? Angus?

Graad 5, Junie: Natuurwetenskappe en Tegnologie ‒ vraestel en memorandum

Antoinette Lamprecht 2021-06-14 Mooi, dit was lekker!

Persverklaring: Dankie, Lottoland maak drome waar

Belinda Fourie 2021-06-14 Goeiedag, ek wil graag weet hoe ek met julle in kontak te kan kom? My pa was al die jare hardwerkend maar het laas jaar Junie 'n groot beroerte gehad, hy is deur diepe waters en ons kinders help waar ons kan, maar Pa gaan meer physio en spraakterapie nodi

Graad 4: Afrikaans Huistaal – Junie-hersieningsvraestelle en memorandums

Herbie 2021-06-14 Ek is 'n Afrikaansonderwyser en stel graag belang aan u materiaal.

Graad 7: Afrikaans Huistaal – vraestelle en memorandums

GLORIA BENJAMN 2021-06-14 GOEIE MORE KAN U VIR MY SKEPPENDE KUNS GR.7. DANS EN VISUELE KUNS KRY ASSEBLIEF.

Tegnologie, graad 7: Toets jou kennis – vraestel en memo

LitNet 2021-06-14 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's op LitNet, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Jy kan die vraestelle gratis aflaai deur daarop te klik. Hoop dit help met jou voorbereiding. Groete, Naomi
Top